Mandela-kleinseun eers dan verhoor
Argieffoto Die kleinseun van wyle oudpres. Nelson Mandela se verhoor op aanklag van verkragting sal eers volgende jaar plaasvind. Die 24-jarige man wie se naam nie bekendgemaak mag word totdat hy...
View Article‘Zuma sál val’, maar danksy swart werkers, sê Malema
Julius Malema. Foto: EFF, Facebook Die revolusie teen die ANC en pres. Jacob Zuma sal die einde van kapitaal in wit hande beteken en ook grond aan sy regmatige eienaars teruggee. Só sê Julius Malema,...
View ArticleSeun (8) sterf ná honde hom aanval
James Sinkins. Foto: Facebookʼn Agtjarige seuntjie van Howick in KwaZulu-Natal is Vrydag dood nadat hy deur twee honde verskeur is. James Sinkins is glo deur die twee honde, Duitse...
View Article[Video] Polisie ‘laks’ terwyl familie op moordplaas aangehou word
‘n Skermskoot uit die video. Familielede van ʼn gesin wat Saterdagaand op ʼn Mpumalanga-plaas aangeval is en waar ʼn man vroeër vanjaar ná ʼn plaasaanval gesterf het, moes skynbaar kort ná die voorval...
View ArticleGordhan wil gordel intrek; waarsku staatsentiteite
Pravin Gordhan is Sondag weer aangestel as minister van finansies.Pravin Gordhan het Maandag, kort nadat hy weer as minister van finansies aangestel is, sy stem dik gemaak en gesê daar sal nie verder...
View Article7 moorde in 14 dae in Kaapstad-woonbuurt
Argieffoto: SAPD/Facebook Altesaam sewe mense is sedert die begin van Desember in ʼn klein Kaapstadse woonbuurt vermoor. Kapt. FC van Wyk, provinsiale polisiewoordvoerder van die Wes-Kaap, het Maandag...
View Article‘Madonsela is ʼn lomp nar en ʼn pseudo-politikus’
Thuli Madonsela. Foto: Werner Beukes/SAPADie ANC-Jeugliga het ʼn striemende aanval op Thuli Madonsela, openbare beskermer, gedoen. Volgens Mlondi Mkhize, woordvoerder van die jeugliga, neem hulle kennis...
View ArticleBek-en-klouseer-uitbraak in Limpopo bevestig
ArgieffotoDie departement van landbou het bevestig dat bek-en-klouseer in Limpopo uitgebreek het. Bomikazi Molapo, woordvoerder van die departement, het gesê die Limpopo-veeartsenydienste (LVS) het...
View ArticleGordhan oor kernkrag, SAL
Pravin Gordhan. Foto: GCISPravin Gordhan, minister van finansies, het Maandag bevestig dat die kabinet ooreengekom het vir die verskaffing van groter kernkragkapasiteit. Gordhan het tydens die...
View ArticleZuma onderteken wet wat kabeldiewe wil hokslaan
ArgieffotoStrenger strawwe staar diewe wat noodsaaklike infrastruktuur soos koperkabels teiken in die gesig nadat pres. Jacob Zuma ʼn wysigingswet onderteken het. Die presidensie het in ʼn verklaring...
View ArticlePta-tronkbewaarders dissiplinêr verhoor
ArgieffotoSes bewaarders by die Kgosi Mampuru-gevangenis in Pretoria gaan dissiplinêr verhoor word nadat ʼn interne ondersoek prima facie-bewyse van aanranding en marteling van gevangenes aan die lig...
View ArticleTwee mans dood in motor gevind
Argieffoto: SAPD/FacebookDie liggame van twee mans is Maandag deur ʼn verbyganger in ʼn motor buite Rustenburg in Noordwes gevind. Kapt. Paul Ramaloko, woordvoerder van die polisie, het gesê die mans is...
View ArticlePta-vrou skiet ‘rower’ tydens huisbraak dood
Argieffoto: SAPD/Facebookʼn Vrou van Pretoria is in die hospitaal en ʼn vermeende rower dood ná ʼn huisbraak in die Wilgers in die ooste van die stad. Kapt. Coba Brits, woordvoerder van die polisie, het...
View ArticleSangeres sterf: ‘Sy wou by God wees’
Bronwyn Doherty-Roos. Foto: Facebook Bronwyn Doherty-Roos se grootste droom was om die Here te sien en hemel toe te gaan. Dié sangeres was Donderdagoggend in ʼn motorongeluk tussen De Rust en Oudshoorn...
View ArticleNuuskommentaar: Kon Zuma-ramp voorkom gewees het?
Pres. Jacob Zuma. Foto: Ntswe Mokoena, departement van kommunikasieOngelukkig is daar nie ʼn presidensiële kiesstelsel wat waterdig kan voorkom dat iemand soos pres. Jacob Zuma die regeringshoof word...
View Article[Foto’s] Plett-walvis spoel weer uit en sterf
Die moordwalvis nadat dit Maandag weer uitgespoel het. Foto: Facebook via Plett Hope Spot Die moordwalvis wat Vrydagaand gered is nadat dit op ʼn strand in Plettenbergbaai in die Wes-Kaap uitgespoel...
View ArticleATKV-oorde en SANBD vat hande vir skenkersplan oor Kerstyd
‘n Individuele bloedskenking kan tot drie lewens red. Foto: Verskaf AKTV-oorde gaan vanjaar sy Kersbydrae maak deur ʼn bloedskenkingsprojek by al sy oorde landswyd van stapel te stuur. Ivor Hobbs,...
View ArticleSA-man dalk doodstraf opgelê in VSA
Muziwokuthula Madondo. ʼn Suid-Afrikaanse man, wat skuldig bevind is aan twee moorde in die VSA en van nog twee aangekla word, kan moontlik die doodstraf opgelê word. Muziwokuthula “Muzi” Madondo is...
View Article40 ontsnap uit brandende bus
Paramedici op die toneel. Foto: Verskaf Nagenoeg 40 mense het Maandag ternouernood aan die dood ontkom toe hulle uit ʼn brandende bus in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, ontsnap het. Volgens Chitra...
View ArticleBakker op Limpopo-kleinhoewe geskiet
Dirk Knoetze se bakkie wat die aanvallers wou steel. Foto: Verskaf ʼn Bakker van Limpopo is Maandagaand op sy kleinhoewe in die Susanvale-omgewing buite Modimolle (Nylstroom) tydens ʼn rooftog geskiet....
View Article