Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sê jou sê oor US-taalbeleid

Universiteit Stellenbosch Foto: Cair.za.net Verskeie oudstudente aan die Universiteit van Stellenbosch (US) het vandag, in samewerking met die vakbond Solidariteit, ʼn referendum oor die voorgestelde...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Staking by parlement opgeskort

Nehawu-betoging by die parlement (November 2015) Foto: Twitter Nehawu en die wetgewer se bestuur het Dinsdag bevestig die staking deur personeel by die parlement is opgeskort. “Ons besluit om die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man spring na sy dood by Bloukransbrug

Bloukransbrug deur NJR ZA – Eie werk via Wikimedia Commons ʼn 36-jarige man, glo van Oos-Londen, het Dinsdag na sy dood gespring by die Bloukransbrug op die N2 naby Stormsrivier op die grens tussen die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die land se 10 duurste voorstede

Clifton, Kaapstad (Foto: Bevan Langley) Indien jy in een van Suid-Afrika se tien duurste voorstede wil bly, gaan jy minstens R10 miljoen moet opdok vir ʼn huis. Volgens FNB het die nasionale gemiddeld...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: Nuwe gevegsreëls vir Afrikaans?

Hoofgebou op die Bloemfontein-kampus van die Universiteit van die Vrystaat Foto: UV FacebookTeen die agtergrond van ʼn veranderende omgewing vind moontlik die laaste loopgraafstryd van Afrikaans by...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Malibongwe-padwoede: Beskuldigde vra ontslag

Pearce saam met sy vrou Tammy. Foto: FacebookDie regsverteenwoordiger van die man wat daarvan beskuldig word dat hy Douglas Pearce (39) tydens ʼn beweerde padwoedevoorval doodgeskiet het, het versoek...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Twee verkool ná trokke bots

Foto: ER24 Twee mense is dood nadat twee vragmotors Donderdagoggend 20 km buite Bloemfontein gebots en aan die brand geslaan het. Chitra Bodasing, woordvoerder van ER24, het gesê die ongeluk het op die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tuinier weer rowers af

Sers. Enock Khambule en die drie verdagtes. Foto: VerskafDrie “berugte” gewapende rowers het hul rieme styf geloop danksy die flinke optrede van ʼn tuinier. Kapt. Chaka Marope, woordvoerder van die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ystervarkjagters gestraf

Drie van die beskuldigdes. Foto: DBV Waarskuwing: Die foto onderaan die berig kan sensitiewe lesers ontstel. Vier mans is in die Bultfontein-landdroshof in die Vrystaat skuldig bevind en gevonnis nadat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Talle polisiebeamptes vas by grenspos

Foto: VerskafDie Valke in Noordwes het 18 polisiebeamptes en twee werknemers van die departement van binnelandse sake in hegtenis geneem. Brig. Hangwani Mulaudzi, woordvoerder van die Valke, het gesê...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hawelose man skep self werk deur slaggate te vul

Lymen Malambo besig om die slaggate in die pad te vul met sement. Foto: Vanessa Courtenay ʼn Vrou se foto op Facebook van ʼn hawe- en werklose man van Hartbeespoort in Noordwes wat op sy eie slaggate...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] WhatsApp-groep help boere om groep boewe aan te keer

Drie van die verdagtes wat aangekeer is. Foto: Verskaf Etlike boere in die Schweizer-Reneke-gebied in Noordwes het Woensdag saamgestaan en die lewe vir ses verdagtes bitter moeilik gemaak en dit alles...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Brandbestryders spook om Simonstad-brand te blus

Foto: Twitter Meer as 100 brandbestryders spook sedert Woensdag om ʼn brand in die Klawervallei bokant Simonstad onder beheer te bring. Linton Rensburg, woordvoerder van Working on Fire, het aan Maroela...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee vas ná moord op sakeman in Pta

Die koeëlgate in die deur van die motor. Foto: SAPDTwee mense is in hegtenis geneem in verband met die voorval verlede maand waarin verskeie skote afgevuur is op die motor waarin ʼn sakeman en sy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Luister] Boer se gedig vir reën raak harte

Ignatius op sy perd. Foto: Facebook Ek tuur na die noorde! waar sal my hulp vandaan kom. Net stof dwarrels, op die wieke van die wind, kom my verwaand temoed. (sic) Só skryf Ignatius Erasmus (24), ʼn...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die pad graf toe vir Afrikaanse koerante lyk geteer

Foto: Pixabay.com Org Potgieter Die skrif is aan die muur vir die gedrukte media in Suid-Afrika. Die Engelse koerante het dalk nog die kapitaal en die wil om voort te steier, maar dit lyk maar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] Franse pa skryf hartroerend ná vrou se dood in Parys-aanval

Bowdery het kort na die aanvalle die foto opgelaai. Argieffoto. Antoine Leiris, ʼn inwoner van Parys, wie se vrou dood is in die terreuraanval by die Bataclan-konsertsaal in die Franse hoofstad, het hom...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Sy het nie meer pyn nie’

Amy Mills (5). Foto: Verskaf “Ek gaan nie vir Amy sien grootword en sien dans en sing nie. Ek gaan nie eendag haar kindertjies sien grootword nie. Dit sou dalk moontlik gewees het as meer mense bewus...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Droogte nie ʼn nasionale ramp, sê Zuma

Argieffoto (Foto: dechatorn, Pixabay) President Jacob Zuma het Donderdag gesê die regering is nog nie gereed om die droogte, wat ʼn groot deel van die land teister, as ʼn nasionale ramp te verklaar nie....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huise in Simonstad-brand verwoes

Die brand het al vroeër vandag naby aan die huise gekom Foto: @trafficsa, Twitter Vyf huise en vyf bungalows is verwoes in ʼn brand wat in Simonstad in Kaapstad woed. JP Smith, burgemeesterskomiteelid...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live