Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

UWK skep ‘gevaarlike presedent’ met kniebuiging

Betogings by die Universiteit van Wes-Kaapland Foto: Twitter Die Vryheidsfront Plus het Maandag die besluit van die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK), om die eksamens vir 2015 te kanselleer, skerp...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Verhoging vir huishulpe

Argieffoto Die departement van arbeid het Maandag ʼn verhoging vir huishulpe aangekondig wat van Desember in werking tree. “Minister Mildred Oliphant het aangekondig dat lone vir werkers in die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Babas omgeruil: Só sê regters

Argieffoto Drie regters het Maandag in die Pretoriase hooggeregshof uitspraak gelewer oor die lot van twee kleuters wat tydens geboorte in ʼn hospitaal omgeruil is. Die regters het beslis dat die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Majuba-kragstasie: Ondersoek afgehandel

Die silo wat by Majuba ineengestort het. Brian Molefe, uitvoerende hoof van Eskom, het Maandag die uitslag van ʼn ondersoek oor die ineenstorting van die Majuba-kragstasie se steenkoolsilo in Mpumalanga...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Eerste groot reën bring ook skade

‘n Vragmotor het in vloedwater in die duikweg op Rachel de Beer in Pretoria-Noord vasgesit. Meer foto’s volg onderaan die berig. Foto: Facebook. Die broodnodige reën wat Maandag in Gauteng en ander...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Krejcir se luukse eiendomme onder die hamer

Krejcir se luukse huis in Bedfordview. Foto: michaeljames.co.zaRadovan Krejcir se luukse multimiljoenrandse eiendomme gaan opgeveil word. Die Tsjeggiese voortvlugtige se eiendomme sal op 28 November...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rower in mislukte Pta-huisroof doodgeskiet, egpaar gewond

Argieffoto (Foto: imgkid.com) ʼn Inwoner van Lyttelton in Centurion het Maandagaand sy gesin teen vier aanvallers tydens ʼn gepoogde huisroof beskerm, maar is kritiek gewond in die voorval. Ao. Dave...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Russiese vliegongeluk was ‘terreuraanval’

‘n Wrakstuk. Foto: Suliman el-Oteify, kantoor van die Egiptiese premier via APDie Russiese vliegtuig wat in Egipte neergestort het, was die gevolg van ʼn terreuraanval, het Rusland se Federale...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Werkers en studente betoog by Maties

Foto: TwitterWerkers en studente het Dinsdag asblikke en ander voorwerpe aan die brand gesteek tydens ʼn betoging by die Universiteit Stellenbosch (US). Martin Viljoen, woordvoerder van die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bipolêr: Die swart hond met die bont kolle

“Die swart gat van depressie trek my die dieptes in en ek spiraal na onder teen ʼn verbysterende spoed. Die pad afwaarts bring ʼn angstige verlies aan positiwiteit; ek het energie vir niks – iewers het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

In diepte: Die IS-tydbom tik

ArgieffotoSuid-Afrika is besig om die noodlot uit te tart. Net soos die geval met Eskom, die misdaadspiraal, die waterkrisis, e-tol en ʼn hele rits ander skandale, ignoreer die regering ook die tikkende...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Help behoeftiges met ou broodknippies

Luday van der Merwe was die ontvanger van ‘n rolstoel van die maatskappy Polysterene Packaging Council. Foto: Verskaf Die herwinningsmaatskappy Polystyrene Packaging Council (PSPC) vat weer vanjaar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man vas ná hy glo mense met handgranaat dreig

Die handgranaat wat gevind is. Foto: SAPD ʼn 52-jarige man van Noordwes is Maandag in hegtenis geneem nadat ʼn handgranaat en ʼn gedeelte van ʼn mortier in sy besit gevind is. Kapt. Paul Ramaloko,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Matriekvraestel lek uit

ArgieffotoDie departement van basiese onderwys het bekend gemaak dat ʼn matriekvraestel in Limpopo uitgelek het. Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, het tydens ʼn mediakonferensie gesê die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: Terreur: Is ons reeds verslaan en verslaaf?

Met die oë van die wêreld op die IS-aanvalle in Parys is dit ook nodig om te besin of die voortslepende studentegeweld in Suid-Afrika nie ook reeds grootliks op ’n sielkundige oorwinning vir die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Griekse aardbewing eis lewens

ArgieffotoNa berig word is minstens twee mense dood na ’n aardbewing van 6,1 en verskeie naskokke in die see by Griekeland voorgekom het. Die groot aardbewing was 14 km noordwes van Nidri aan die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Spur sê oor gerugte van kinderontvoerings

Argieffoto. Gerugte doen weer die rondte op SMS’e en sosiale media dat kinders by speelareas van Spur-restaurante ontvoer word. Die restaurantgroep het mense weer gerusgestel dat dié ‘waarskuwing’ net...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Swede stel weer grensbeheer in

Argieffoto/Jaz O’Hara/FacebookAs vlugtelinge gevra word waarheen hulle op pad is, is die antwoord meestal Duitsland of Swede. Swede het egter intussen aangekondig dat sy grense strenger beheer gaan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Bokke, skape beseer in ongeluk

Paramedikus C Lennox en N Scott van die padverkeersinspektoraat probeer om ʼn beseerde bok te kalmeer Foto: Rescue Care Drie mense en talle bokke en skape is Dinsdag beseer toe ʼn vragmotor op die M7...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video’s] Wit Maties-studente afgejak; probeer standbeeld skoonmaak

Skermskoot uit die video Wit studente van die Universiteit Stellenbosch het Dinsdag gepoog om die standbeeld van JH Marais skoon te maak nadat ʼn band by die standbeeld aan die brand gesteek is....

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live