Tienermeisie se liggaam in straat gevind
Argieffoto: SAPDʼn 32-jarige man is in hegtenis geneem nadat ʼn 13-jarige meisie se liggaam Sondagoggend in ʼn straat in De Aar in die Noord-Kaap ontdek is. Lt. Sergio Kock, woordvoerder van die polisie,...
View ArticleLimpopo-betogings: Situasie stil, maar gespanne
Foto: SAPDDie situasie in die Vuwani-gebied buite Thohoyandou in Limpopo is steeds baie gespanne ná die gewelddadige betogings wat die afgelope week daar gewoed het. Kol. Ronel Otto, woordvoerder van...
View ArticleKuilsrivier-polisie trek meer as 500 verdagtes vas
Argieffoto: SAPD/FacebookDie polisie in Kuilsrivier in die Wes-Kaap het die afgelope week meer as 500 verdagtes vir verskeie oortredings in hegtenis geneem. Kol. Tembinkosi Kinana, woordvoerder van die...
View ArticleVrou dood ná motor verskeie kere rol
Foto: ER24ʼn Vrou is Sondag dood nadat haar motor verskeie kere gerol het op die R550 naby die Grasmere-tolhek buite Johannesburg. Werner Vermaak, ER24 woordvoerder, het gesê nog ʼn vrou is in die...
View ArticleVlieënier maak noodlanding op Durban strand
Foto: ANAʼn Vlieënier is ongedeerd nadat hy Sondag ʼn noodlanding op ʼn strand in Durban moes maak. Robert Mckenzie, woordvoerder van die KwaZulu-Natalse nooddienste, het gesê paramedici en...
View ArticleNuuskommentaar: Waar staan vroue vandag in SA?
Gister, Sondag, is Vrouedag as deel van Vrouemaand in Suid-Afrika gevier. Die blote feit dat die datum uit pas is met die viering van Internasionale Vrouedag wat sedert 1911 op 8 Maart gevier word, dui...
View ArticleHierdie mans gesoek vir Orange Farm-polisiemoord
Die polisie het foto’s uitgereik van ses verdagtes wat gesoek word in verband met die moord op ʼn polisiebeampte by ʼn treinstasie in Orange Farm, suid van Johannesburg. Die SAPD het Sondag die foto’s...
View ArticleBeurtkrag Maandagaand moontlik
ArgieffotoEskom het Maandagoggend gesê die kragnetwerk is stabiel en daarom kan instandhoudingswerk by kragstasies gedoen word sonder dat beurtkrag toegepas hoef te word. “Weens die verhoging in die...
View ArticleTwee doodgeskiet glo oor parkeerplek
Argieffoto (StevePB, Pixabay)Twee mans is Sondag in Durban doodgeskiet nadat hulle glo in ʼn rusie oor ʼn parkeerplek betrokke was. Kol. Jay Naicker, woordvoerder van die polisie, het gesê die mans is in...
View ArticleBrandstoftekort tref Gauteng
Gauteng gaan gebuk onder ʼn brandstoftekort met die handelaar BP wat glo die ergste geaffekteer word. Reggie Sibiya, uitvoerende hoof van die brandstofhandelaarsvereniging (FRA), het Maandag gesê die...
View ArticleNuuskommentaar: Narrepresidente
Bron: http://ozziesaffa.blogspot.com/Pas het Rapport in sy redaksionele kommentaar goed gemotiveerd na pres. Jacob Zuma as “nar-president” verwys. In die VSA is die Republikeinse Party se...
View ArticleMali-aanval: Pretoria-pa se liggaam op pad terug
Carina Janse van Rensburg hou ‘n foto vas van haar oorlede man, Jaco. Foto: Jacques NellesDie familie van die man van Pretoria wat Vrydag tydens die 20-uur lange beleëring in Mali dood is, weet nog nie...
View ArticlePlattelandse skole kry hupstoot met satelliettegnologie
ArgieffotoTwaalf landelike skole in Mpumalanga met ’n gesamentlike leerlinggetal van 6 500 vind baat by ’n projek van die Europese Ruimte-agentskap om deur kommunikasiesatelliettegnologie...
View ArticleWildtuin se renoster-wesie sterk goed aan
Foto: FacebookDie baba-renoster wat ʼn paar weke gelede in die Krugerwildtuin gered is nadat stropers sy ma doodgemaak het, sterk tans goed aan by die ʼn rehabilitasiesentrum vir renosters in Mpumalanga....
View ArticleSkokverslag bekend oor korrupsie by Jhb-hoërskool
Panyaza Lesufi, LUR vir onderwys in Gauteng. Foto: TwitterDie voormalige beheerraad van die Glenvista High School in Johannesburg het miljoene rande van die skool se geld geblaas op onder meer...
View ArticleAppèlhof verwerp Tshwane-raad se aansoek oor straatname
ArgieffotoDie burgerregteorganisasie Afriforum het nog ʼn ronde teen die Tshwane Metroraad gewen in sy stryd om Pretoria se straatname te behou. Die appèlhof in Bloemfontein het die metroraad se aansoek...
View ArticleKinders sterf glo weens brandweer se toerustingtekort
Argieffoto (Foto: Alexas_Fotos, Pixabay)Die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) het gesê die dood van vyf kinders wat vroeg Maandagoggend in ʼn plakkershutbrand gesterf het, kon voorkom gewees het indien...
View ArticleBuitebioskoop: Kom fliek saam met ons
Maroela Media se Buitebioskoop, 12 September 2015 Botaniese Tuin, Pretoria Koop kaartjies Onthou jy nog die dae toe groot filmskerms uitgetroon het en deel was van die landskap? Toe jy op ʼn naweeksaand...
View ArticleKnysna-aanval: Bejaarde Britse man sterf ook; vrou vas
Argieffoto ʼn Vrou is in hegtenis geneem in verband met die moord op Brian (67) en Christine Ann (64) Davis wat onlangs in hul huis in Knysna in die Wes-Kaap aangeval en beroof is. Kapt. Bernadine...
View ArticleNuuskommentaar: Sport en rassekwotas al weer / nog steeds
ArgieffotoNet meer as ’n jaar gelede, op 4 Augustus 2014, het Maroela Media ’n omvattende nuuskommentaar geplaas onder die opskrif, Ras, kwotas en die blinde sambok. Hierin is probeer om alle – ook die...
View Article