Klante by Paarlse nagklub aangehou, beroof
Argieffoto (Foto: SAPD, Facebook)Ses vermeende gewapende rowers is Dinsdag in hegtenis geneem ná ʼn rooftog by ʼn nagklub in die Paarl, het die Wes-Kaapse polisie gesê. Lt.kol. André Traut, woordvoerder...
View ArticlePta-seun met mes gesteek, beroof
Frans van Zyl in die hospitaal. Foto: Verskafʼn Laerskoolseun van Pretoria-Noord is in die hospitaal nadat hy buite sy huis met ʼn mes gesteek en van sy fiets beroof is. Frans van Zyl (13) het Maandag...
View ArticleTweelingboetie sterf ná spelery in kar
Die motor waarin die seuntjie doodgebrand het. Foto’s verskaf. ʼn Driejarige seuntjie is dood nadat hy en sy tweelingboetie by ʼn huis in Limpopo in ʼn stilstaande motor gespeel het. Charl Blake, eienaar...
View ArticleGoeie nuus: Emosionele reünie vir snuffelhond en sy nuwe SA eienaar [video]
Sheldon en Django in Afganistan. Foto: FacebookDjango, ʼn snuffelhond wat plofstof in Afganistan uitgeruik het, het die afgelope drie dae elke tien minute sy tennisbal opgetel, sy eienaar, Sheldon...
View ArticleMarble Hall-ongeluk: ‘Die gebede het ons gedra’
Diaan, Janine en Dianiël Terblanche. Foto: FacebookDie Terblanche-gesin van Marble Hall wie se verhaal mense oor die hele Suid-Afrika aangegryp het nadat hulle kritiek in ʼn motorongeluk beseer is, het...
View ArticleBelonings uitgereik ná moord op polisiebeamptes
Foto: SAPD, FacebookDie polisie het belonings uitgereik vir enigiemand met meer inligting nadat twee polisiebeamptes aan diens vermoor is. Brig. Selvy Mohlala, woordvoerder van die polisie in...
View ArticleKind kritiek, ma ernstig beseer ná motor rol
Ellen en Zanelle voor die ongeluk. Foto: Verskaf ʼn Agtjarige meisie veg om haar lewe in ʼn Pretoriase hospitaal, met haar ma sowat 200 km verder in ʼn hospitaal in Thabazimbi, nadat hulle verlede week in...
View ArticleStudent sterf ná aanranding met krieketkolf
Asadullah Ajimudin. Foto: Facebook ʼn Tweedejaarstudent aan die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit (NMMU) is dood nadat hy Saterdag in die vroeë oggendure met ʼn krieketkolf aangerand is....
View ArticleGesin sterf in Klerksdorp-huisbrand
Argieffoto ʼn Man, vrou en hul tweejarige babadogtertjie het Maandagaand in ʼn huisbrand in Klerksdorp, Noordwes, verkool. Sers. Kealeboga Molale, provinsiale polisiewoordvoerder, het Dinsdag aan Maroela...
View ArticleMeisie se lyk in Vaalrivier gevind
Argieffoto Die Viljoensdrif-polisie in die Vrystaat het die publiek gevra om te help nadat die liggaam van ʼn onbekende meisie in die Vaalrivier gevind is. Lt. Livhuhani Hani, provinsiale...
View ArticleLydenburg-polisiebeamptes vas vir ontvoering, aanranding
Foto: Valke Agt polisiebeamptes van Lydenburg in Mpumalanga is Dinsdagoggend in hegtenis geneem op aanklag dat hulle glo verdagtes ontvoer en beroof het. Brig. Hangwani Mulaudzi, woordvoerder van die...
View ArticleZuma: ‘Ander lande het nie apartheid gehad nie’
Zuma in die parlement. Foto: TwitterPresident Jacob Zuma het Dinsdag gesê Suid-Afrika word onregverdig vergelyk met ander lande wanneer dit kom by kwessies soos ekonomiese groei en werkskepping, omdat...
View ArticleCosatu se rassistiese rugby-onkunde
Argieffoto Met die Wêreldbeker-rugbytoernooi oor minder as twee maande en die Springbokke wat laaste in die pas afgelope rugby-kampioenskap geëindig het, getuig dit van rugby onkunde om te beweer dat...
View ArticleHof genader om Bela Bela-plakkers te skuif
Bela Bela-verwelkomingsbord (Foto: lovetour.co.za) AfriForum het ʼn aansoek in die Noord Gautengse hooggeregshof gebring teen die Bela-Bela plaaslike munisipaliteit en ʼn grondeienaar om onwettige...
View ArticleKapenaars sal 3 keer meer opdok as e-tol voortgaan
DA-betogers teen e-tol op 11 Augustus 2015 buite die Wes-Kaapse hooggeregshof Foto: Catherine Rice Die stad Kaapstad het die proses, om tolpaaie te implementeer, as “totaal irrasioneel” beskryf. Hy het...
View ArticleTweede persoon sterf in reksprongongeluk in Spanje
Kleyo de Abreu Foto: Facebook Daar is kommer oor die veiligheid van reksprong-entoesiaste nadat ʼn 17-jarige meisie van Nederland Maandagaand in Spanje gesterf het. Die meisie, wie se naam nie bekend...
View ArticleMinstens 42 sterf in hittegolf
‘n Vakansieganger op ‘n strand in Suez, 127 kilometers oos van Kaïro in Egipte (9 Augustus 2015) Foto: AP Photo/Amr Nabil Minstens 42 persone, insluitend ʼn pasiënt van Duitsland, is reeds die afgelope...
View ArticleVermeende reeksverkragter aangekeer
Argieffoto ʼn 39-jarige man wat van ʼn reeks verkragtings sedert Januarie 2015 in Wentworth en Montclair, KwaZulu-Natal, verdink word, sal na verwagting Woensdag in die Durbanse landdroshof verskyn. “Die...
View ArticleGlencore kap Eskom oor ‘swak gehalte steenkool’
Argieffoto van ‘n steenkool-kragstasie (Foto: stevepb, Pixabay) Optimum Coal, ʼn filiaal van Glencore, het Eskom veroordeel ná bewerings dat sy steenkool van ʼn swak gehalte is, en het dit weer benadruk...
View ArticleMarikana-families eis vergoeding van minister
Onrus in Marikana, Augustus 2012Die families van die 37 mynwerkers wat in Augustus 2012 by Marikana doodgeskiet is, het siviele eise teen die minister van polisie by die hooggeregshof in Pretoria...
View Article