Drie sterf in gru-ongeluk op hoofweg
Foto: ANADrie mense is dood toe hulle motor teen ʼn boom gebots het in Tongaat in KwaZulu-Natal Vrydagaand. Chris Botha, woordvoerder vir Netcare 911, het gesê die ongeluk het op die Watson-hoofweg naby...
View ArticleZuma swyg oor hofsake teen hom
Zuma in die parlement. Foto: TwitterPres. Jacob Zuma het Vrydag gesê hy sal nie kommentaar lewer op die hofsake teen hom nie “uit respek vir die howe”. Zuma het in ʼn verklaring gereageer op...
View ArticleKarlien die wenner in ‘Strictly Come Dancing’
Karlien van Jaarsveld en haar dansmaat, Devon Leigh Snell. Foto: TwitterDie bekende sangeres en aktrise Karlien van Jaarsveld en haar dansmaat, Devon Leigh Snell, het Vrydagaand as die wenner van...
View ArticleBathabile Dlamini nuwe ANC-vroueliga leier
Bathabile Dlamini, minister vir maatskaplike ontwikkeling. Foto: Flickr/GovernmentZA Bathabile Dlamini, minister vir maatskaplike ontwikkeling, is as die nuwe leier van die ANC-vroueliga (ANCVL)...
View ArticleModimolle-monster se poging tot vrylating misluk
Johan Kotze op 15 Julie 2013 in die hof Foto: Werner Beukes/SAPAJohan Kotzé, die sogenaamde Modimolle-monster, se laaste poging tot vrylating het misluk. Kotzé se aansoek om verlof tot appèl in ʼn...
View ArticleVier sterf toe hulle polisie probeer ontduik
Foto: ANAVier vermeende inbrekers het Vrydagaand in ʼn gru-ongeluk gesterf toe hulle probeer het om vir die polisie weg te jaag. Maroela Media het vroeër berig drie mense is dood toe hulle motor teen ʼn...
View ArticleSuid-Afrikaners deel van gyselaarsdrama in Mali
Argieffoto van Al Qaeda. Foto: www.foreignpolicy.comTwee Suid-Afrikaners is onder die vier gyselaars wat douvoordag tydens ʼn paramilitêre klopjag op ’n beleërde hotel in sentraal-Mali vrygelaat is....
View ArticleMiljoene rande se perlemoen verlate gevind
ArgieffotoPerlemoen ter waarde van sowat R2,5 miljoen is Vrydag in die Kaapse Skiereiland in ʼn verlate voertuig gevind. Konst. Noloyiso Rwexana, woordvoerder van die polisie, het gesê lede van die...
View ArticlePa van Pretoria tydens terroriste-aanval dood
Jaco en Carina Janse van Rensburg. Foto: Facebookʼn Pa van Pretoria is een van die mense wat Vrydag tydens die 20-uur lange beleëring in Mali dood is. Jaco Janse van Rensburg (38) is dood toe vermeende...
View ArticleVroue in Indië doodgeslaan oor ‘heksery’
ArgieffotoVyf vroue is Saterdag deur inwoners van ʼn dorpie in die ooste van Indië doodgeslaan nadat hulle daarvan beskuldig is dat hulle heksery beoefen. Arun Kumar Singh, woordvoerder van die polisie...
View ArticleBeurtkrag Saterdag wel ingestel
ArgieffotoEskom het laat Saterdagmiddag fase 1-beurtkrag toegepas wat waarskynlik tot 22:00 sal duur. Die kragnetwerk was die hele dag stabiel en Eskom was in staat om instandhoudingswerk te doen...
View ArticleGoeie nuus: Veteraan-verpleegster vier 100ste verjaardag
Argieffoto: www.flickr.comʼn Voormalige verpleegster van Limpopo het Donderdag haar 100ste verjaardag gevier, boonop met ʼn persoonlike gelukwensing van pres. Jacob Zuma. Sebotsana Rasebotsa, ook bekend...
View ArticleVyf sterf in trompop botsing
Die ongelukstoneel. Foto: ER24Vyf mense is Saterdagaand dood in ʼn kop-teen-kop-botsing tussen Barberton en Nelspruit. Werner Vermaak, woordvoerder van ER24, het gesê die ongeluk het omstreeks 07:00 op...
View ArticleMan sterf toe motor hom teen trok vaspen
Argieffoto Foto: Netcare911Die bestuurder van ʼn insleepvoertuig is Sondagoggend dood toe ʼn motor in die toneel ingeploeg het waar hy besig was om ʼn motor op ʼn insleepvragmotor te laai. Chris Botha,...
View ArticleDawie Roodt-aanval: ‘Ek weier om so behandel te word’
Dawie Roodt. Foto: Facebook“My grootste vrees is om terselfdertyd gekonfronteer te word deur my twee oorheersende vrese: die vrees vir persoonlike benadeling en die vrees vir benadeling van my...
View ArticleBejaarde vir twee uur lank op plaas aangehou
Ute Schultz na die aanval. Foto: Verskafʼn Bejaarde vrou van Gauteng is erg getraumatiseer nadat sy Vrydagaand vir twee ure lank op ʼn plaas buite Bronkhorstspruit deur gewapende rowers vasgebind,...
View ArticleKovsie se skietdood: ‘Hy was alles wat mooi is’
RJ Lues en Stephanie Enslin. Foto: FacebookRJ Lues (21), die derdejaar Kovsie-student wat homself Donderdagoggend in sy motor geskiet het, sal Maandag begrawe word. RJ was ʼn landboustudent aan die...
View ArticleDA dien klag in oor besmette water
Argieffoto: WikimediaDie DA het Sondag gesê dat hy aanklagte teen die burgemeester van die Merafong City plaaslike munisipaliteit aan die Wesrand aanhangig gemaak het omdat inwoners aan besmette water...
View ArticleBrand ontstaan by luukse Kaapstad-hotel
Foto: ANADie brandweer moes Sondag spook om ʼn brand by die luukse Kaapstadse Crystal Towers-hotel en spa te blus. Theo Layne, woordvoerder vir die brandweer, het gesê die brand het glo in die hotel se...
View ArticleBejaarde man wat rower skiet oorlede
Elsie en Louis Trichardt. Foto: VerskafLouis Trichardt, die 76-jarige man wat op 20 Julie ʼn vermeende rower in die oprit van sy huis doodgeskiet het, is Sondagoggend dood. Teske Erasmus, Trichardt se...
View Article