Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rondloperleeu se eienaar gesoek

Argieffoto van die wit leeu Semuel by die dieretuin in Tbilisi, (16 Desember 2013) Foto: REUTERS/David Mdzinarishvili (GEORGIA – Tags: ANIMALS SOCIETY) via The Star ʼn Wit leeu is glo op vrye voet in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee tieners verdrink by Ushaka

Argieffoto van Ushaka-strand (Foto: John A Forbes, Panoramio) Twee tieners het Dinsdag ongeveer 15:30 by Ushaka-strand in KwaZulu-Natal verdrink. “Vissermanne het gesien die twee tieners het in die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kovsies ook Woensdag gesluit

Hoofgebou op die Bloemfontein-kampus van die Universiteit van die Vrystaat Foto: UV Facebook Die bestuur van die Universiteit van die Vrystaat (UV) het besluit om Woensdag al drie sy kampusse te sluit....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lykshuisbestuurder oor rotte geskors

Foto: Google Maps Die bestuurder van die staatslykshuis in Galestraat in Durban, KwaZulu-Natal, wat vir ʼn afgryslike fout verantwoordelik is, is Dinsdag geskors. Die vrou is onder andere geskors nadat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: #ReformSA, #ANCmustfall, #VivaPlanB

Betogende Wits-studente. Foto: ANA’n Mens moet taamlik ver verwyderd van die werklikheid leef om teen dié tyd nie te weet dat daar ’n paar groot skroewe in Suid-Afrika los is nie, en dat die ANC die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Agt doodgekap tydens aanval

Argieffoto: SAPD/FacebookAgt familielede, insluitend twee babas, is vroeg Woensdagoggend doodgekap in hul huis aan die KwaZulu-Natalse Suidkus. Die familielede is omstreeks 02:25 by Mabaleni naby...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Studente bring NMMU ook tot stilstand

Betogende studente by die NMMU. Foto: Twitter Die studente-oproer wat by universiteite dwarsoor die land woed, het Dinsdagnag na die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit (NMMU) in Port Elizabeth...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reeva Steenkamp se ma stel stigting bekend

Reeva SteenkampJune Steenkamp het Woensdag die Reeva Steenkamp-stigting bekendgestel by die St Dominics High School in Port Elizabeth. Steenkamp het gesê die stigting sal ondersteuningsdienste bied aan...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pa van Mpumalanga deur ‘engele’ gered ná gewapende roof

Johan Helberg en sy seun, Hannes. Foto: Verskafʼn Pa van Marloth Park in Mpumalanga is “deur engele gered” nadat hy Maandag tydens ʼn gewapende rooftog geskiet is in ʼn poging om sy gesin te beskerm....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tuks-betogers dreig om universiteit tot stilstand te bring

Betogende studente by UP. Foto: GrootFM/TwitterBetogende studente by die Universiteit van Pretoria (UP) het Woensdag aangedui dat geen onderrig of assessering aan dié universiteit sal plaasvind nie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

KZN-man glo deur werkgewer doodgeskiet

Argieffoto (Foto: imgkid.com)ʼn Veiligheidsbeampte van KwaZulu-Natal is dood nadat hy glo twee keer deur sy werkgewer geskiet is. Maj. Thulani Zwane, woordvoerder van die polisie, het gesê die voorval...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dubbelmoord ruk Vrystaatse dorp

Van links is Eric Oosthuizen, Thea du Plooy en Viv en Charlotte Viviers. Die foto is in 2008 geneem. Foto: Verskaf Twee bejaardes van Memel in die Vrystaat is Dinsdagaand wreed in hul huis vermoor....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Betogers onderbreek geheime eksamen by UK

Argieffoto Betogers het ʼn geheime eksamen wat vanoggend deur rekeningkunde-studente van die Universiteit van Kaapstad (UK) by die Newlands krieketstadion geskryf is, vinnig onderbreek nadat hulle...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

KZN-massamoord: Twee vas

Foto: SAPD/FacebookTwee mense is in hegtenis geneem in verband met die gru-moorde op agt lede van ʼn familie in KwaZulu-Natal. Brig. Hangwani Mulaudzi, woordvoerder van die Valke, het gesê die verdagtes...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] Minister se mediumtermynbegroting ontwrig

‘n Skermskoot uit die video.Die minister van finansies se mediumtermynbegroting is Woensdag in die parlement vertraag nadat die EFF daarop aangedring het dat dit uitgestel word vir ʼn dringende debat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

PE-man steek glo vrou met mes: ‘Ek wou haar nie seermaak nie’

Martin en Anne-Marie Stevens. Foto: FacebookDie man van Port Elizabeth wat hom Maandag aan die polisie oorgegee het nadat hy na bewering sy vrou met ʼn mes gesteek het, sal Woensdag weer in die hof...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] Studente veroorsaak chaos by parlement

Studente buite die parlement. Foto: TwitterChaos het Woensdagmiddag voor die parlement uitgebreek toe betogende studente hul weg tot in die binnehof voor die parlement ingedwing het. Polisiebeamptes...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Limpopo-universiteit loop ook onder betogende studente deur

Foto: TwitterDie studente-onluste wat regoor die land woed, het Woensdagmiddag ook na die Universiteit van Limpopo se Turfloop-kampus oorgespoel. Kol. Ronel Otto, woordvoerder van die polisie, het gesê...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Studente en polisie pak mekaar vandag in hof

Studente buite die parlement. Foto: Twitterʼn Aansoek deur betogende studente om ʼn hofinterdik teen die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) te bekom om polisiebeamptes te verhoed om inbreuk te maak op...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Drie gevonnis wat man in padwoedevoorval doodslaan

ArgieffotoDrie mans van KwaZulu-Natal is vandeesweek gevonnis nadat hulle ʼn man in ʼn padwoedevoorval doodgeslaan het. Maj. Thulani Zwane, woordvoerder van die polisie, het gesê Bradley Pillay (32),...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live