Quantcast
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lugsoektog na vermiste DA-lid opgeskort

Petro Nel. Foto: FacebookDie lugsoektog na Petro Nel, die adjunkleier van die DA in Noordwes wat langer as ʼn week terug in Nepal vermis geraak het, is opgeskort. “Die grondsoektog gaan egter voort en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man opgehang ná gru-moord op driejarige

ArgieffotoWoedende lede van ’n gemeenskap in Limpopo het ʼn man opgehang ná die gru-moord op ʼn driejarige seuntjie in dié provinsie. Kol. Ronel Otto, woordvoerder van die polisie, het gesê die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oscar stil-stil Maandagaand vrygelaat

Oscar Pistorius Foto: Kim Ludbrook/EPA/Pool/SapaOscar Pistorius het Maandagaand sy eerste aand by die huis deurgebring nadat hy ʼn dag vroeër as verwag onder korrektiewe toesig vrygelaat is. Manelisi...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Universiteit kry hofinterdik teen betogers

Studente betoog by Wits (Oktober 2015) Foto: Wits, FacebookDie Universiteit van Kaapstad (UK) het Maandag ʼn dringende hofinterdik teen betogende studente gekry om hulle te verhoed om met die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Trokbestuurder sterf toe hy uit bewegende voertuig spring

Foto: ER24Die bestuurder van ʼn vragmotor is Maandag dood nadat hy desperaat na veiligheid probeer spring het toe die voertuig teen ʼn wal afgerol het. Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het gesê...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kleuter se erg ontbinde lyk gevind

Argieffoto Die erg ontbinde liggaam van ʼn kleuter is onlangs by ʼn reservoir in Pretoria opgespoor. Kapt. Rheineth Motlana, polisiewoordvoerder, het Dinsdag gesê konstruksiewerkers het op 8 Oktober...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Joernaliste drom saam voor Oscar se oom se huis

Joernaliste Dinsdagoggend buite Arnold Pistorius se huis in Pretoria. Foto: ANAMeer as 100 plaaslike en internasionale joernaliste het Dinsdagoggend buite die huis van Oscar Pistorius se oom, Arnold,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vermiste Amerikaner vinnig opgespoor

Chloé Sehati (20). ʼn Kort soektog na Chloé Sehati, ʼn 20-jarige student van Amerika wat in Kaapstad as vermis aangemeld is, het ʼn gelukkige einde. Dessie Rechner, stigter en direkteur van Pink Ladies, ʼn...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: Het regering of studente mal geword?

Betogende studente by Wits. Foto: Wits/FacebookWits, Rhodes, Ikeys en ’n (Engels) lawaaierige faksie by Maties wat die kampusse op horings neem, saakbeskadiging, menseroof en vandalisme pleeg … Die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ondersoek na M1-brugineenstorting steeds aan die gang

Foto: Netcare 911Byna ʼn week nadat twee mense dood en nog 20 beseer is toe ʼn voetgangerbrug wat nog in aanbou was op die M1-snelweg geval het, is daar nog geen duidelikheid oor die redes vir die brug...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oscar Pistorius se vrylating: ‘Hy sal weer suksesvol kan wees’

Oscar Pistorius. Argiefforo: Siphiwe Sibeko/Reuters/PoolOscar Pistorius is Maandagaand onder korrektiewe toesig vrygelaat. Volgens ʼn kenner beteken dit egter nie dat die beroemde Paralimpiese atleet...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pta-pa sterf ná skietvoorval by dam

Eugene Smit. Foto: FacebookDie pa van Pretoria wat twee weke gelede tydens ʼn gesinsnaweek by die Roodeplaatdam geskiet is, is Maandagmiddag dood. Eugene Smit (51) het om sy lewe in ʼn Pretoriase...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man gee hom oor ná hy glo vrou met mes steek

Martin en Anne-Marie Stevens. Foto: Facebookʼn Man van Port Elizabeth het hom Maandag aan die polisie oorgegee nadat hy na bewering sy vrou met ʼn mes gesteek het. Kapt. Sandra Janse van Rensburg,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bussie jaag weg ná jong fietsryer erg seerkry, ooggetuies gesoek

Matthew Thompson. Foto: Verskaf “My seun is ʼn vegter. As hy val staan hy op, maar ná gister se ongeluk het hy nie opgestaan nie.” Só beskryf Magda Thompson haar seun, Matthew (18), wat Maandagmiddag...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polisielede na Wits-kampus ontplooi

Die betogende Wits-studente. Foto: ANAPolisiebeamptes is Dinsdag na die kampus van die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) se mediese skool ontplooi nadat betogende studente die paaie afgesper en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gemeenskap soek saam na Charlie

Charlie Duvenhage en een van sy susters. Foto: Verskaf Die Kameeldrift-polisie, noordoos van Pretoria, het die naweek hande gevat met die gemeenskap in ʼn grootskaalse soektog na Charles Nicolaas...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man skuldig ná hy meisie met suur gooi

Jan Pieterse op 11 Februarie 2015 in die hof Foto: Werner Beukes/SAPAInes Antonio (23), die vrou wat ernstige brandwonde opgedoen het nadat haar voormalige kêrel, Jan Pieterse (29), suur oor haar...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Padwoedeskieter kry tronkstraf

Argieffoto Mohammed Sathar (50), wat Richard Duxbury (35) in 2012 tydens ʼn padwoedevoorval op die M4-snelweg in Clairwood, Durban, doodgeskiet het, is Maandag gevangenisstraf opgelê nadat hy vroeër aan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Treinwaens verwoes in ‘brandstigtingaanval’

Argieffoto van ‘n gebrande Metrorail-trein (Augustus 2014) Foto: @kevinjohnbrandt, Twitter Vier waens en ses sleepwaens van Metrorail is Dinsdag in ʼn beweerde brandstigtingsaanval by Kaapstad-stasie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Medeskoliere vermoor glo 17-jarige

Argieffoto ʼn 17-jarige is vermoedelik deur medeskoliere vermoor by ʼn hoërskool in KwaMashu, Durban. Willies Mchunu, KwaZulu-Natalse LUR vir gemeenskapsveiligheid, het gesê hy veroordeel ten sterkste...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live