Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jhb-kleuter al maande in koma weens breinvliesontsteking

Mea Meyer. Foto: Verskaf ʼn Kleuter van Boksburg aan die Oos-Rand is al meer as drie maande lank in ʼn koma in ʼn Johannesburgse hospitaal nadat sy met ʼn seldsame soort breinvliesontsteking gediagnoseer...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

TV-man breek stilte oor botsing wat motorfietsryer eis

Blomme by die ongelukstoneel. Foto: FacebookDie student wat aan die werklikheidstelevisiereeks Rich Kids deelgeneem het en daarvan beskuldig is dat hy betrokke was by ʼn botsing waarin ʼn motorfietsryer...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrou wéér beroof: ‘Daar is net te veel haat in hierdie land’

Riana Somsen. Foto: VerskafRiana Somsen, die vrou wat in Junie saam met haar gesin en ongeveer 30 vriende deur gewapende rowers in hul huis in Johannesburg aangehou is, was Dinsdag wéér die slagoffer...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oud-landdros neem strydbyl op vir mishandelde baba

Baba M. Die foto is digitaal gemanipuleer om haar identiteit te beskerm. Die verhaal van ʼn dogtertjie van 18 maande wat glo seksueel mishandel is en deur die “stelsel gefaal is”, het ʼn oud-landdros van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Steve Hofmeyr: ‘baken van omgee’, ‘kampvegter’ of ‘politikus’?

Steve Hofmeyr. Foto: Burger Meyer/Maroela MediaDie sanger Steve Hofmeyr voel gevlei om as ‘n “baken van omgee” beskryf te word maar meen hy sal nie onmiddellik die politiek wil betree waar hy “ʼn...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

TV-ster dagvaar ná bewerings oor Pta-botsing

Nape Phasha. Foto: Instagram Twee mense wat glo beweer het Nape Phasha, die student wat aan die werklikheidstelevisiereeks Rich Kids deelgeneem het, was betrokke by ʼn botsing waarin ʼn motorfietsryer...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hlaudi kry verhoging van amper R1 miljoen ondanks reuseverlies

Hlaudi Motsoeneng Foto: news.iafrica.comHlaudi Motsoeneng, omstrede bedryfshoof van die SAUK, se salaris het die afgelope jaar met nagenoeg ʼn miljoen rand gestyg. Volgens die SAUK se jaarverslag, wat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Drie ‘polisiemoordenaars’ vas

Foto: SAPD/FacebookDie polisie in KwaZulu-Natal het drie verdagtes in hegtenis geneem in verband met Dinsdag se voorval waar een polisiebeampte dood en ʼn tweede beseer is nadat hulle oorval, ontvoer en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

VW-hoof bedank te midde van skandaal oor uitlaatgasse

Martin Winterkorn. Foto: Wikimedia/VWMartin Winterkorn, hoof van Volkswagen, het sy bedanking aangekondig te midde van bewerings dat Volkswagen gekul het met gasuitlatingstoetse. “Ek is geskok oor die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Deen wat glo vroue skend ook in Lesotho vas

Die toerusting wat in die huis gevind is. Foto: VerskafDie Deen wat glo vroue geskend en hul geslagsdele in die vrieskas by sy huis in Bloemfontein gehou het, is vroeër vanjaar in Lesotho in hegtenis...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘NWU mag nie oud-Pukke se stem stilmaak nie’

‘n Skermskoot van die Pro Puk-webtuiste.Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Intellektuele Eiendomsreg (SAIIPL) het bevind dat die Pro-Puk-groep die webtuiste-domein, www.propuk.co.za, mag gebruik. Dit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] Vier Afrikaans op Erfenisdag

Skermskoot uit die video “Erfenisdag is meer as net nasionale braaidag. Dit is ook ʼn dag waarop Afrikaans as taalerfenis gevier kan word,” sê Karien Brits, bestuurder: taal by die ATKV....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Telkom-werkers wéér aan herstrukturering onderwerp

Grafika: businesstech.co.za Voormalige Telkom-werknemers wat vroeër vanjaar as deel van Telkom se artikel 197-sakeoordragproses na Barloworld Logistics oorgeplaas is, staar weereens afleggings in die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Geen beurtkrag Donderdag verwag nie

Argieffoto (Pixabay) Eskom het Donderdagoggend in ʼn verklaring bevestig die kragnetwerk is stabiel en daar sal na verwagting geen beurtkrag toegepas word nie. “Eskom vorder steeds met sy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Dis nie ʼn sonde vir swart mense om meer geld te verdien nie’ – Motsoeneng

Hlaudi Motsoeneng Foto: news.iafrica.com Hlaudi Motsoeneng, bedryfshoof van die SAUK, het oor sy salarisverhoging van nagenoeg R1 miljoen gesê die idee dat daar onreëlmatighede is wanneer swart mense...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: Erfenis word weggetransformeer

Argieffoto Foto: www.saccess-project.eu In ’n wydlopende verklaring ter herdenking van Erfenisdag sê die FW de Klerkstigting dat die visie van ’n kloppende multikulturele samelewing met ’n mosaïek van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Noordwes waarsku oor vals lughaweposte

Pilanesberg-lughawe Foto: booktravel.travel Bedrieërs in Noordwes maak geld uit niksvermoedende werksoekers deur vals poste aan te bied by Mafikeng- en Pilanesberg-lughawens. “Slagoffers het reeds R295...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Minstens 25 dood ná Jemen-selfmoordbom

Argieffoto (Foto: Science Photo Library) Minstens 25 aanbidders is Donderdag dood en talle persone beseer tydens ʼn selfmoordbomaanval in ʼn moskee in Sana’a, Jemen. Dit is die eerste dag van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

N2-ongeluk: 2 dood, 52 beseer

Argieffoto Minstens twee persone is Donderdag dood in ʼn ongeluk op die N2 naby Harding in KwaZulu-Natal. “Twee busse, ʼn vragmotor en twee koeie was in die ongeluk betrokke,” het Robert McKenzie,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die grootste golf vlugtelinge is nog oppad

Donald Tusk, raadspresident van die Europese Unie Foto: REUTERS/Francois Lenoir Donald Tusk, raadspresident van die Europese Unie, het Woensdag tydens ʼn spesiale noodvergadering gesê die grootste golf...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live