Minstens 220 dood tydens Mekka-stormloop
Argieffoto van pelgrims rondom die Kabaa in die Grand Mosque Foto: AP Minstens 220 persone is dood en 450 beseer in ʼn stormloop tydens een van die laaste rituele van die Hajj-seisoen. CNN berig die...
View ArticleSuid-Afrikaner van die jaar aangewys
Die Suid-Afrikaner van die jaar, soos aangewys deur die publiek, is Donderdag deur die bekende persoonlikheid Jan Braai bekend gemaak. Die komediant Trevor Noah het met die louere weggestap as die...
View ArticleRegering grootste besoedelaar van water in SA
Julius Kleynhans by een van die mangate wat oorstroom Foto: AfriForum Die burgerregte-organisasie AfriForum sê volgens die 2013 Groendruppelverslag (2013 GD) is die regering die grootste besoedelaar...
View ArticleUniversiteitsbestuurder vas oor valse matrieksertifikaat net voor aftrede
Lesiba Lazarus Lebelo (Foto aan Maroela Media verskaf deur die SAPD) Lesiba Lazarus Lebelo (59), bestuurder van arbeidsverhoudinge aan die Universiteit van Limpopo se Turfloop-kampus, het Woensdag in...
View ArticleSpanning in Rusland oor VSA-atoomwapens
Argieffoto (Foto: pravda.ru) Dmitri Pesko, woordvoerder van die Russiese president, beskuldig die VSA van onnodige ekstra spanning in Europa, aangesien dié land glo nuwe taktiese atoomwapens in...
View ArticleSANW bevestig dissiplinêre stappe teen DRK-soldate
Argieffoto Tot 50 lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) kan moontlik huis toe gestuur word nadat hulle glo die aanklokreël verbreek het. Die SANW het Donderdag ʼn verklaring uitgereik en...
View ArticleEFF soek gratis tersiêre opleiding teen Januarie 2016
Foto: Argief Die Ekonomiese Vryheidsvegters se studentekorps, EFFSC, het gesê gratis opvoeding moet aan alle Suid-Afrikaners gebied word van graad 1 tot hul eerste graad. Die EFFSC het gesê Blade...
View ArticleTaxistaking in Durban opgeskort
Argieffoto Die taxibedryf en die munisipaliteit het ʼn ooreenkoms in Durban bereik en ʼn vier dag lange staking is opgeskort. Thembisa Duma, woordvoerder van die Nasionale Taxivereniging in eThekwini,...
View ArticleANC maan SAUK-raad oor Motsoeneng-salaris
SAUK-gebou in Kaapstad Foto: Maroela Media Die ANC het gesê die ekonomiese klimaat moet in ag geneem word voordat staatsamptenare se salarisse bepaal word, in reaksie op die jongste salarisverhoging...
View ArticleSA’ner vertel van Hajj-stormloop; dodetal styg skerp
Pelgrims rondom die Kaaba in die Grand Mosque, Mekka Foto: AP/Mosa’ab Elshamy ʼn Suid-Afrikaner het verduidelik hoe daar vir elke Hajj-pelgrim wat hy tydens Donderdag se stormloop in Mekka wou help, ʼn...
View Article16 vas wat glo verpleegskool aan die brand steek
Foto: SAPDDie polisie in Limpopo het 16 mense in hegtenis geneem nadat ʼn verpleegskool in Glen Cowie verlede week tydens gewelddadige betogings aan die brand gesteek is. Kol. Ronel Otto, woordvoerder...
View ArticleBekende sportfotograaf sterf
Duif du Toit. Foto: @Gallo_Sport / Twitter. Huldeblyke stroom in vir die sportfotograaf Duif du Toit wat Donderdag in die ouderdom van 57 dood is ná ʼn kort siekbed. Du Toit het vermoedelik gesterf het...
View ArticleNuuskommentaar: Kremlin-Afrikaners
Argieffoto. Die bestaan van ʼn instelling wat ontleders lankal geweet het moet bestaan is onlangs bevestig – die Agentskap vir Internetstudies wat vanuit St. Petersburg bedryf word. Die agentskap het...
View ArticleDrie ‘polisiemoordenaars’ in hof
Argieffoto: SAPD Die drie verdagtes wat in hegtenis geneem is in verband met Dinsdag se voorval waarin een polisiebeampte dood en ʼn tweede beseer is nadat hulle oorval, ontvoer en geskiet is, verskyn...
View ArticleJong man dood ná onderonsie by Pta-nagklub
Shane Boruchowitz. Foto: Facebookʼn Jong man van Johannesburg is Donderdag in die vroeë oggendure dood nadat hy na bewering met ʼn mes gesteek is by ʼn bekende nagklub in Pretoria. Shane Boruchowitz (23)...
View ArticleParamedikus sterf op pad na noodgeval
Argieffotoʼn Paramedikus van KwaZulu-Natal wat op pad was na ʼn noodgeval, is Vrydagoggend dood toe die ambulans reg van voor teen ‘n vragmotor gebots het. Robert McKenzie, woordvoerder van die...
View ArticleHawelose red Limpopo-man uit see
Thembinkosi Gqotso (regs) gee sy verklaring aan Maxwell van Wyk. Foto: Shane Fascio, ER24. ʼn Hawelose man het Vrydagoggend die lewe van ʼn 38-jarige man van Limpopo gered nadat hy byna in die see by...
View Article‘Rower’ ontsnap kort na Jhb-polisie hom vastrek
Foto: Facebook/Crime Reports SADrie vermeende rowers het Donderdag uit die Mondeor-polisiestasie in Johannesburg ontsnap kort nadat hulle in hegtenis geneem is. Ao. Lorraine van Emmerik, woordvoerder...
View ArticleMan vas ná bomdreigemente aan banke
Argieffoto: SAPDʼn Man wat in Augustus talle bomdreigemente aan twee van die land se grootste bankgroepe gemaak het, is vandeesweek deur die Valke vasgetrek. Brig. Hangwani Mulaudzi, woordvoerder van...
View ArticleVakansiegangers in beboste gebied opgespoor ná kaping
ArgieffotoSes mense van Mpumalanga wat op pad was na Mosambiek met vakansie is Donderdag in ʼn afgeleë, beboste gebied in die noorde van KwaZulu-Natal gevind nadat hul twee voertuie gekaap is. Maj....
View Article