AfriForum: ‘44 plaasmoorde vanjaar’
Argieffoto: Reint Dykema Daar is al 44 mense op plase vermoor sedert die begin van die jaar, het AfriForum Dinsdag gesê. Ernst Roets, adjunkhoof van die burgerregte-organisasie, het gesê sedert die...
View ArticleMan in hof ná moorde op Vredefort-plaas
Hansie Raath (54) en sy hondjie, Rakker. Foto: Verskaf Die man wat verdink word van die moord op Hansie Raath (54) en twee kinders Saterdagaand op Raath se familieplaas naby Vredefort in die Vrystaat,...
View Article‘Ons land se smake en geure word geplunder’
ArgieffotoDie smaak in koeldrank en die reuk in parfuum is internasionaal miljarde werd in ’n bedryf waar daar voortdurend gesoek word na nuwe geure en nuwe smake. Die mens soek immer na iets nuuts om...
View Article[Foto’s] Heilbron loop wéér onder brandstigters deur
Foto: Dawie Fourie Nege voertuie is Maandagaand op verskeie plekke op Heilbron in die Vrystaat aan die brand gesteek. Ao. Zweli Mohobeleli, woordvoerder van die polisie, het gesê die polisie het...
View ArticleTwee ‘renosterstropers’ in hof
Andries Mathebula toe hy in hegtenis geneem is. Twee vermeende renosterstropers het Dinsdag, op Internasionale Renosterdag, in die hof verskyn nadat hulle Sondag in Limpopo in hegtenis geneem is. Kol....
View ArticleDatum vas vir Oscar-appèlsaak
Oscar Pistorius tydens sy moordverhoor in die hof. Foto: Daniel Born/The Times/ SAPA Die staat se appèl teen Oscar Pistorius se skuldigbevinding aan strafbare manslag gaan op 3 November in die appèlhof...
View ArticleTe veel swart mense op OVK-kortlys, sê Zuma
President Jacob Zuma. Foto: Ntswe Mokoena, departement van kommunikasiePresident Jacob Zuma het Dinsdag gesê die kortlys vir kandidate om ʼn vakante pos by die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) te...
View ArticleGrafsteen-raaisel spoedig opgelos
Die grafsteen wat gevind is. Die raaisel van die grafsteen van ʼn 58-jarige man wat verlede jaar dood is, wat op ʼn vreemde plek in ʼn woonbuurt in die noorde van Pretoria gevind is, is vinnig opgelos....
View ArticleLandelike veiligheid van strategiese belang
Argieffoto (Foto: markus53, Pixabay) Agri SA het gesê die land benodig doeltreffende misdaadintelligensie wat kan lei tot voorkomende optrede in die bekamping van plaasaanvalle. “Te midde van...
View ArticleKorrupsiekrisis in SA groter as Nkandla
Argieffoto Korrupsie in Suid-Afrika het krisisafmetings bereik en strek veel wyer as die berugte Nkandla-debakel. Dít is volgens ʼn nuwe verslag wat vandag deur die vakbond Solidariteit vrygestel is....
View ArticleTUT-studente betoog oor ‘ou kos’, misdaad op kampus
Uitsig oor die stad vanaf TUT se kampus in Pretoria-Wes (Argieffoto) Die polisie is Dinsdag na die Tshwane Universiteit van Tegnologie se kampus in Pretoria-Wes ontbied toe betogende studente bande aan...
View ArticleKommissie sal Phiyega se optrede ondersoek
Riah Phiyega. Foto: GCIS President Jacob Zuma het Dinsdag aangekondig ʼn raad van ondersoek is aangestel om die nasionale polisiekommissaris, Riah Phiyega, se geskiktheid om in haar pos te dien, te...
View ArticleBondeltjie vreugde vir Nicholis Louw
Nicholis Louw en sy vrou Denise (Foto: Facebook) Die sanger Nicholis Louw het Dinsdagaand op sosiale media groot nuus met sy aanhangers gedeel. “Ons is uiteindelik gereed om die fantastiese nuus met...
View ArticlePolisiebeamptes in lokval gelei
Argieffoto Foto: SAPD, Facebook Een polisiebeampte is Dinsdag in Inanda, KwaZulu-Natal dood en ʼn tweede beseer nadat hulle oorval, hul klere uitgetrek, ontvoer en geskiet is. “Die polisiebeamptes is...
View ArticleDieretuin-tier verskeur ma van twee
Samantha Kudeweh (Foto: Facebook) Hamilton-dieretuin in Nieu-Seeland het besluit om nie die Sumatraanse tier van kant te maak wat ʼn dieretuinbewaarder aangeval en verskeur het nie. Samantha Kudeweh...
View ArticleVerrassende skuif in Zuma se kabinet
President Jacob Zuma (Februarie 2015) Foto: Siyasanga Mbambani, departement van kommunikasiePres. Jacob Zuma het laat Dinsdagaand ʼn verrassende skuif in sy kabinet aangekondig. Ngoako Ramatlhodi,...
View ArticleNuuskommentaar: Friesiese lesse vir die Afrikaanssprekende voor Erfenisdag
ArgieffotoVan 21 September neem talle Friese deel aan ’n proses om die Friesiese taal ook as taal op Google Translate te vestig. Hulle moet Engelse woorde en sinsnedes in Fries vertaal wat dan opgeneem...
View ArticleBoendoegeweld ná moord op swanger matrikulant
Argieffoto Twee jong mans wat van die ontvoering van en moord op ʼn swanger matrikulant van Mpumalanga verdink is, is Dinsdag deur ʼn groep mense wat die reg in eie hande geneem het, vermoor. Brig. Selvy...
View ArticleMan dood toe trok deur ongelukstoneel ploeg
Foto: ER24 ʼn Man is dood en nog een ernstig beseer tydens ʼn grusame trompop-botsing Woensdagoggend in Vanderbijlpark. Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het gesê dit wil voorkom asof die twee...
View ArticleJugomaro-katte weer in visier
‘n Onlangse foto van Rosa Fernandes. Foto: Facebook Rosa Fernandes, een van die eienaars van Jugomaro Predator Park in Limpopo, is Woensdagoggend glo met pepersproei in die gesig gespuit toe daar weer...
View Article