Nuuskommentaar: Zuma se Lalaland – sien jou in die hof
Pres. Zuma. Foto: Flickr/GovernmentZA“Knyp jouself en besluit in watter Suid-Afrika jy wil wakker word.” So skryf ’n vrou op die internet in reaksie op ’n ander se bydrae dat daar mense is, ook...
View ArticleAl drie ontsnapte verdagtes weer agter tralies
Die drie verdagtes wat weer vasgetrek is. Foto: SAPDDie twee verdagtes wat steeds op vrye voet was nadat hulle Donderdagoggend uit die selle van die Primrose-polisiestasie in die ooste van Johannesburg...
View ArticleVrouemaand: Maroela Media is op soek na die koelste ouma!
Argieffoto Ter viering van Vrouemaand in Augustus 2015 is Maroela Media op soek na die koelste ouma. Maroela Media is op soek na al die oumas wat nog op en wakker, lewenslustig, hups en flink is. Vyf...
View ArticleAgt ‘stropers’ binne 24uur vasgetrek
Argieffoto Foto: wwf.panda.org Edna Molewa, minister van omgewingsake, het wildbewaarders van die Krugerwildtuin geloof nadat agt vermeende renosterstropers vandeesweek binne 24 uur aangekeer is....
View ArticleTwee sterf ná trok knipmes, omslaan
Nooddieste op die toneel. Foto’s: Verskaf Twee mense is dood en twee beseer nadat ʼn swaarvoertuig wat ʼn graafmasjien vervoer het, Donderdagaand in Mpumalanga omgeslaan het. Chitra Bodasing,...
View ArticleHonderde in KZN vas oor seksuele misdade
Argieffoto: SAPDMeer as 300 verdagtes is in Julie in KwaZulu-Natal in hegtenis geneem in verband met misdade wat met seksuele oortredings en gesinsgeweld verband hou. Kol. Jay Naicker, woordvoerder van...
View ArticleVrou, twee kinders sterf in brand
Foto: SAPD ʼn Vrou en twee kinders is dood nadat die plakkershut waarin hul geslaap het, Vrydag in die vroeë oggendure in Durban afgebrand het. Robert McKenzie, woordvoerder van die provinsiale...
View ArticlePolisie trek slinkse ‘dwelmhandelaar’ vas
Foto: SAPDʼn Vermeende dwelmhandelaar se slinkse plan om dwelms te versteek, is Vrydagoggend gefnuik toe die polisie se honde-eenheid ingeroep is. Die man is in Randfontein, wes van Johannesburg, in...
View ArticleANC-helkampe: ‘Niemand weet hoeveel mense is vermoor nie’
Argieffoto As daar een stukkie van Umkhonto we Sizwe (MK) se geskiedenis is waaroor hulle liefs nie wil praat nie, is dit die wreedhede van die “vryheidsvegters” se eie gevreesde veiligheidspolisie,...
View ArticleGemeenskap staan saam ná gesin als in brand verloor
ʼn Gesin van Centurion het Donderdag al hul besittings in ʼn huisbrand verloor. Foto’s: Ursula Oberholzer Die Centurion-gemeenskap samel klere en huishoudelike items in vir ʼn gesin van The Reeds wat...
View ArticleVullisverwyderaar sterf op Pta-golflandgoed
Argieffoto: Netcare 911. ʼn Vullisverwyderaar is Vrydag in ʼn beweerde fratsongeluk op ʼn spog-golflandgoed in die ooste van Pretoria dood. Chris Botha, woordvoerder van Netcare 911, het gesê die voorval...
View ArticleVrou sluit haarself in bloedige warm motor toe
Chelsea Pieterse na meer as ‘n uur in die motor. Foto: Twitter/@Chelspieterse ʼn Vrou en paramedici van Pietermaritzburg het Donderdag saamgespan om te bewys hoe gevaarlik dit vir kinders en diere kan...
View ArticleBaba se liggaam in vullissak gevind
ArgieffotoDie liggaam van ʼn babadogtertjie, tussen agt en tien maande oud, is in ʼn vullissak in Potchefstroom gevind. Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het gesê paramedici en die polisie is na die...
View ArticleLucky Montana gooi joernalis glo met baksteen
Die skade aan die motor waar die baksteen dit getref het. Foto: Twitterʼn Saak van opsetlike saakbeskadiging is teen Lucky Montana, voormalige uitvoerende hoof van die Passasierspooragentskap van...
View ArticleKleutermoordenaar gevonnis
Cuburne van Wyk. Die man wat skuldig bevind is aan die ontvoering van en moord op Cuburne van Wyk (3) van Reigerpark aan die Oos-Rand is Vrydag gevonnis. Regter George Maluleke het Nathaniel “Chicken”...
View ArticlePolisiebeamptes buit glo verdagtes se dagga
Argieffoto Foto: weedmexico.comTwee polisiebeamptes het Vrydag in die hof verskyn nadat hulle glo omkoopgeld van ʼn verdagte aanvaar het en boonop die dagga gesteel het waarop hulle beslag gelê het....
View ArticleTwee werkers in mynongelukke dood
ArgieffotoTwee werkers van Harmony Gold is vandeesweek by twee verskillende myne dood. Die Harmony Gold-mynmaatskappy het in ʼn verklaring gesê een van sy werkers is Donderdagaand by die Joel-myn in die...
View ArticleVerdagtes vas vir KwaMashu-moorde
Die KwaMashu-wooneenhede noord van Durban. Foto: http://ulwazi.org/Vyf verdagtes is Vrydag in die vroeë oggendure in hegtenis geneem vir die moord op twee mans by die berugte KwaMashu-wooneenhede noord...
View ArticleLimpopo-betogings woed voort; paaie gesluit en dienste opgeskort
Foto: SAPDDaar is steeds geen einde aan die gewelddadige betogings wat al die afgelope week in Limpopo woed nie. Alle dienste by Vuwani is Vrydagoggend opgeskort weens betogings in die gebied. Kol....
View ArticleVisserman se liggaam spoel uit; vriend steeds vermis
Argieffoto: NSRIʼn Visserman van Houtbaai in die Wes-Kaap word steeds vermis nadat sy vriend se liggaam Vrydag op die strand uitgespoel het. Lyall Pringle, bevelvoerder van die Nasionale...
View Article