Jong Durban-man sterf in gru-ongeluk op N2
Foto: ANAʼn 18-jarige man is Woensdagaand dood nadat hy beheer oor sy motor verloor en teen die versperring op die Umgenirivier-deurpad op die N2 gebots het. Kyle van Reenen, woordvoerder van Crisis...
View ArticleMa en kind sterf in huisbrand op plaas
Argieffoto ʼn Ma en kind het Donderdag in die vroeë oggendure in ʼn huisbrand op ʼn plaas in Limpopo gesterf. Pieter Rossouw, woordvoerder van ER24, het gesê ʼn gesin van drie mense was in die huis buite...
View ArticleBetogers steek brandweerwa aan die brand
Die brandweerwa. Foto: @TrafficSA / Twitter ʼn Brandweerwa is Woensdagaand deur ʼn groep inwoners van Soweto, suid van Johannesburg, aan die brand gesteek tydens ʼn betoging oor kragonderbrekings in die...
View ArticleTwee sterf ná motor trok tref
Argieffoto: Netcare 911 Twee mense is dood en twee kritiek beseer nadat ʼn motor Woensdagaand teen ʼn swaarvoertuig gebots het. Santi Steinmann, woordvoerder van Netcare 911, het Donderdag gesê die...
View ArticleNóg ʼn polisieman sterf aan diens
Argieffoto Foto: SAPD, Facebook ʼn Polisiebeampte is Donderdagoggend vermoor terwyl hy aan diens was. Daar is vanjaar al meer as 50 polisiebeamptes vermoor. Lt.kol. Lungelo Dlamini, Gautengse...
View ArticleSiek Kovsie werf orgaanskenkers deur Facebook
Jordan Barber. Foto: Facebookʼn Onverwagse diagnose van algehele nierversaking het ʼn jong Kovsie gemotiveer om soveel moontlik mense te kry om hulself beskikbaar te stel vir orgaanskenking. Jordan...
View ArticleRusie by Roodepoort-skool: Dept. ontken betrokkenheid
Roodepoort Primary School. Foto: Google/mapsDie Gautengse departement van onderwys het ontken dat een van sy beamptes by ʼn onderonsie by Roodepoort Primary School in Johannesburg betrokke was...
View ArticleHuisbrand op Limpopo-plaas glo opsetlik
Argieffoto. Die Limpopo-polisie ondersoek twee sake van moord nadat ʼn ma en haar kind Donderdag in die vroeë oggendure in ʼn huisbrand op ʼn plaas in Limpopo dood is. Lt.kol. Moatshe Ngoepe,...
View ArticleVermeende rowers ontsnap uit polisieselle
Een van die verdagtes wat ontsnap het. Foto: SAPDDrie gevangenes het vroeg Donderdagoggend uit die selle van die Primrose-polisiestasie in die ooste van Johannesburg ontsnap. Lt.kol. Lungelo Dlamini,...
View Article[Video] Luukse begraafplaas in Gauteng ontwikkel
‘n Skermskoot uit die video.Munisipale begraafplase is dikwels onveilig en onversorg. ‘n Gautengse onderneming bied nou ‘n luukse alternatief, maar dit gaan jou ‘n hele paar rand kos. Die insetsel is...
View ArticleVermiste Pta-tiener gevind
Monica Gaus. Foto: Facebook Die 15-jarige meisie van Pretoria wat sedert Vrydag vermis was, is veilig terug by haar ouerhuis. Kapt. Coba Brits, woordvoerder van die polisie, het Donderdagmiddag gesê...
View ArticleOuers in huis geskiet toe hulle dogter (8) beskerm
Polisie en nooddienste op die toneel. Foto: Verskaf ʼn Ouerpaar van Sandton, Johannesburg, is Woensdag in hul huis geskiet toe hulle hulself en hul agtjarige dogter teen ʼn groep gewapende rowers wou...
View ArticleKleuter se familie geskok deur moordenaar se ‘belaglike vonnis’
ArgieffotoNatasha Hansen, ʼn 36-jarige vrou wat skuldig bevind is aan die moord op haar vyfjarige stiefseun, is Donderdag in die Wes-Kaapse hooggeregshof gevonnis. Regter James Yekiso het Hansen tot vyf...
View ArticleZuma sê Al-Bashir was tegnies nie in SA
Pres. Jacob Zuma Donderdag in die Nasionale Vergadering. Foto: GCISPres. Jacob Zuma het Donderdag ontken dat die regering ʼn hofbevel verontagsaam het of sy verpligtinge onder internasionale wetgewing...
View ArticleGru-vonds by Pta-verkeerskollege
Die fetus is in ‘n drein tussen twee geboue gevind. Foto: Verskaf Loodgieters wat instandhoudingswerk by die verkeerskollege in Pretoria gedoen het, het Woensdag ʼn gru-vonds gemaak toe hulle ʼn fetus in...
View ArticleRooftog by dagsorgsentrum in Port Elizabeth
Argieffoto: SAPD/FacebookDrie rowers het Donderdagoggend op ʼn dagsorgsentrum in Port Elizabeth toegeslaan. Ao. Dumile Gwavu, woordvoerder van die polisie, het gesê die drie verdagtes het omstreeks...
View ArticleMalema dreig Zuma met regsaksie tydens chaotiese sitting
Malema tydens Donderdag se sitting in die parlement.Julius Malema, leier van die EFF, het pres. Jacob Zuma Donderdag persoonlik met regsoptrede gedreig tydens ʼn chaotiese sitting van die Nasionale...
View Article‘Rower’ weer vas ná ontsnapping uit polisieselle
Een van die verdagtes wat ontsnap het. Foto: SAPDEen van die drie gevangenes wat vroeg Donderdagoggend uit die selle van die Primrose-polisiestasie in die ooste van Johannesburg ontsnap het, is weer...
View Article[Video] Studentegroepe pak mekaar
‘n Skermskoot uit die video.Die studentebeweging Open Stellenbosch se oproerige optrede by die Universiteit Stellenbosch kan nie langer geduld word nie. Dit is die mening van die burgerregtegroep...
View ArticleHou jou in op sosiale media indien jy jou werk wil behou
Wat jy op Twitter en Facebook sê kan beslis verander wat mense van jou dink, maar dit kan ook verander wat mense van die maatskappy vir wie jy werk dink … en dit kan ernstige gevolge inhou. Rosalind...
View Article