Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Viewing all articles
Browse latest Browse all 56621

Vrouemaand: Maroela Media is op soek na die koelste ouma!

$
0
0
Argieffoto

Argieffoto

Ter viering van Vrouemaand in Augustus 2015 is Maroela Media op soek na die koelste ouma.

Maroela Media is op soek na al die oumas wat nog op en wakker, lewenslustig, hups en flink is. Vyf van dié koelste oumas wen elk ʼn geskenkbewys van R250 by haar naaste skoonheidsalon.

Hoe skryf mens in?

Plak ʼn foto van jou ouma op ons Facebook-blad of skryf vir ons in 150 woorde of minder waarom jóú ouma die koelste ouma ooit is. Jy kan ook jou inskrywing stuur aan kompetisies@maroelamedia.co.za met “koelste ouma” in die onderwerpveld.

Klik hier om die bepalings en voorwaardes te sien.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 56621

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!