Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sakeman skiet homself glo in pa se spreekkamer

Henk Cronjé. Foto: Facebookʼn Bekende sakeman van Bloemfontein het homself glo in sy pa se spreekkamer by die Mediclinic Bloemfontein geskiet. Amanda Appelgryn, hospitaalwoordvoerder, het aan Maroela...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Interimbevel teen grondbesettings in Bronkhorstspruit

ArgieffotoDie Noord-Gautengse hooggeregshof het ʼn tydelike interdik toegestaan om onwettige grondbesetters in Bronkhorstspruit van die betrokke eiendom te verwyder. Dit het gevolg nadat AfriSake deur...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Aanlynaansoekplatform ‘teen die wet en wanfunksioneel’

‘n Skermskoot van die aanlynregistrasiestelsel.Fedsas het sterk uitgevaar teen die elektroniese platform wat deur die Gautengse onderwysdepartement beskikbaar gemaak is om leerders te registreer. Paul...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tesourie waarsku oor moontlike slenter

Pravin Gordhan, die minister van finansies, met sy adjunk-minister, Mcebisi Jonas. Foto: GCISʼn E-posadres vir die minister van finansies en ʼn Facebook-blad vir die minister se adjunk is vals, het die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sesjarige uit motor geslinger

Foto: Netcare 911ʼn Sesjarige seun is in ʼn kritieke toestand nadat hy tydens ʼn botsing in Roodepoort uit ʼn motor geslinger is. Athlenda Mathe, woordvoerder van Netcare 911, het gesê die kind is glo...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee vas ná reusedwelmvonds

Foto: SAPDTwee mans is in hegtenis geneem nadat daar op dwelms met ʼn straatwaarde van nagenoeg R80 miljoen beslag gelê is by die Kopfontein-grenspos naby Zeerust in Noordwes. Volgens die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ecuador-aardbewing: Dodetal styg skerp

Foto: AP Photo/Dolores OchoaDie dodetal ná Saterdag se verwoestende aardbewing in Ecuador in Suid-Amerika het skerp gestyg. Rafael Correa, Ecuador se president, het gesê die dodetal het tot 233 gestyg...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skok oor Vrystaat-busongeluk

Foto: Departement van gesondheid.Die minister van vervoer, politieke partye en verskeie ander organisasies het hul skok en medelye uitgespreek ná Sondag se busongeluk in die Vrystaat waarin 11 mense...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man dood ná bakkie op plaas omslaan

Foto: Netcare 911ʼn Man is dood nadat die bakkie waarin hy ’n insittende was op ʼn plaas by Bronkhorstspruit omgeslaan het. Athlenda Mathe, woordvoerder van Netcare 911, het gesê die man, vermoedelik ʼn...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrou van Paarlberg gered

Skymed-helikopter. Foto: @SafetyMountain/Twitterʼn Vrou, vermoedelik in haar 30’s, is Sondag van Paarlberg in die Wes-Kaap gered. Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het gesê die vrou het geval en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oscar Pistorius weer in hof

Oscar Pistorius. Foto: Werner Beukes/SAPAOscar Pistorius sal na verwagting Maandag vlugtig in die hooggeregshof in Pretoria verskyn. Die verskyning is vir die amptelike uitstel van sy vonnisverhoor...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dogter tydens kapingspoging met baksteen geslaan

Die slagoffers se bakkie. Foto: Crisis Medical ʼn 19-jarige vrou is Sondagaand met ʼn baksteen voor haar pa aangerand tydens ʼn beweerde mislukte kapingspoging in die noorde van Durban. Volgens Neil...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: Leë sitplekke maak harte vol hoop

Pres. Jacob Zuma en adjunkpresident Cyril Ramaphosa kom by die stadion aan. Foto: ANC/TwitterDie baie leë sitplekke by die ANC se bekendstelling van sy verkiesingsmanifes in die Nelson...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuwe borgtogvoorwaardes vir Oscar Pistorius

Oscar Pistorius op 21 Oktober 2014 in die Pretoriase hooggeregshof tydens vonnisverrigtinge Foto: Themba Hadebe/AP/Pool Oscar Pistorius het Maandag vlugtig in die hooggeregshof in Pretoria verskyn....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wonderwerk-baba: ‘Ek het nie geweet ek kan so sterk wees nie’

Nicole en Hayley Meyer. Foto: VerskafTwee weke nadat ʼn Alberton-egpaar se “wonderwerk”-eersteling op 25 weke gebore is, vertel haar pa dat elke dag ʼn wipplank van emosies is waarin hulle net vasklou...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

13 departementshoofde aangekla vir ‘vermorsing van miljarde’

Monique Taute en Ernst Roets van AfriForum. Foto: Phillip Bruwer Altesaam 13 departementshoofde van agt provinsies in die land gaan strafregtelik aangekla word vir wanbesteding van R11,63 miljard...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nene nou direkteur by finansiële maatskappy

Nhlanhla Nene, voormalige minister van finansies, tydens sy mediumtermynbegroting in Oktober 2015. Foto: Elmond JiyaneNhlanhla Nene, die voormalige minister van finansies, het Maandag as ʼn...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polisieman voor sy huis doodgeskiet

Argieffoto: SAPD/Facebook ʼn 39-jarige polisiebeampte is Maandagoggend op pad werk toe voor sy huis in Kaapstad doodgeskiet. Konst. Noloyiso Rwexana, provinsiale polisiewoordvoerder van die Wes-Kaap,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Panayiotou: Staat vermaan beskuldigde oor uitstel

Jayde Panayiotou se familie verlaat die PE-landdroshof op 18 April 2016. Foto: ANADie saak teen Christopher Panayiotou, die sakeman van Port Elizabeth wat tereg staan vir die moord op sy vrou, Jayde,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrystaat-busramp: Voorlopige verslag dan uitgereik

Foto: Halo Aviation Die Ekurhuleni-metro het Maandag gesê ʼn gesamentlike operasionele sentrum is op die been gebring om alle inligting rondom Sondag se dodelike busongeluk, waarin 11 ANC-ondersteuners...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live