Nóg ʼn Jacaranda FM-omroeper oorval
Thabiso Mack Rapapali Foto: Facebook Skaars vier dae nadat Dianne Broodryk, omroeper van Jacaranda FM, in haar huis in Pretoria oorval en aangehou is, is een van haar kollegas ook in dieselfde buurt in...
View ArticleVaardige werkers baat ook by Amcu-vredesooreenkoms
Argieffoto Solidariteit se eis dat die vredesooreenkoms wat Sibanye Gold onlangs met Amcu gesluit het ook na vaardige werkers uitgebrei moet word, is vandag deur die bestuur van die myn toegestaan. Dit...
View ArticleEcuador-aardbewing: Dodetal staan reeds op 350
Aardbewing in Ecuador op 16 April 2016 (Foto: Skermskoot uit CNN-video) Die dodetal ná Saterdag se verwoestende aardbewing in Ecuador in Suid-Amerika staan reeds op 350 en dié getal sal na verwagting...
View ArticleEskom kry R2,6 miljard-lening vir skoon energie
Argieffoto: GCIS Die Brics-lande se Nuwe Ontwikkelingsbank het die eerste fase lenings ter waarde van $811 miljoen goedgekeur vir hernubare energieprojekte. Die Brics-bank het oor die naweek bevestig...
View ArticleHospitaal-fondsinsamelaar in hof oor bedrog
Victoria-hospitaal (Foto: SA Doctors at your fingertips) Leon Engels (67) van Table View in Kaapstad, wat tereg staan op verskeie aanklagte van bedrog, se saak is tot September uitgestel. Engels het...
View ArticleTwee vas vir miljoene se onwettige perlemoen
Foto: SAPD Wes-Kaapse polisiebeamptes het Maandag tydens ʼn klopjag op ʼn kleinhoewe in Langebaan twee verdagtes in hegtenis geneem en op perlemoen ter waarde van miljoene rande beslag gelê. Konst....
View ArticleMetrobeampte twee keer in kop geskiet
Die voertuig waarin die beampte geskiet is. Foto: Via Twitter ʼn 36-jarige beampte van die Johannesburgse metropolisie (JMPD) is in ʼn kritieke toestand in die Millpark-hospitaal nadat hy Maandag tydens...
View ArticleAanlynregistrasieproses dop tweede toets
Die boodskap op die registrasiewebwerf. Ouers wat verplig word om hul kinders aanlyn te registreer vir toelating in 2017 tot Gautengse skole, moes Dinsdagoggend weer eens voor dooiemansdeur te staan...
View ArticlePolisie se opleidingsprogram aansienlik verkort
Foto: SAPD, FacebookDie Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het aangekondig dat hy sy huidige 24-maande lange opleidingsprogram vir rekrute met meer as helfte verkort het. Brig. Hangwani Mulaudzi,...
View ArticleNuuskommentaar: Wat as daar nié aardbewings was?
ArgieffotoTwee wêrelddele is pas deur sterk aardbewings getref, en dadelik was daar die gebruiklike lesersreaksies dat dit tekens van die eindtye is. Dit is egter nodig dat aardbewings teen die groter...
View Article40 sterf in Kaboel-bomaanval
Rook wat trek ná die bomaanval in Kaboel. Foto: Rahmat Gul / AP Sowat 40 mense is dood en meer as 200 beseer in ʼn bomaanval Dinsdag in Kaboel, die hoofstad van Afganistan. DPA berig Taliban-militante...
View ArticleRoodepoort-kaping: Verdagtes toe nié in hof
Een van die vermeende kapers op die ongelukstoneel. Foto: FacebookDie drie verdagtes wat op die toneel van ʼn mislukte kapingspoging in Roodepoort in hegtenis geneem is, het nie Maandag soos verwag in...
View ArticlePa vas ná kinders se grusame moord
Argieffoto: enca.comʼn Pa van Middelburg in Mpumalanga sal Dinsdag in die plaaslike landdroshof verskyn nadat hy Saterdag glo sy twee kinders grusaam vermoor en saam met die liggame in sy huis gebly...
View ArticleSanger se pa oorlede
David Fourie en sy gesin. Foto: Facebook via David Fourie Die sanger David Fourie se pa is Maandag oorlede. Fourie het dié aankondiging vanoggend in ʼn hartroerende Facebook-plasing gemaak. “God het my...
View ArticleAanlynregistrasieproses: LUR gaan belangrike aankondiging maak
Die jongste boodskap op die registrasiewebwerf. Panyaza Lesufi, Gautengse LUR van onderwys, sal na verwagting Dinsdagmiddag ʼn “belangrike aankondiging” maak oor die sukkelende aanlynregistrasieproses...
View ArticleStryery oor kos eindig dodelik
Argieffoto ʼn 49-jarige vrou is in hegtenis geneem nadat sy glo haar jonger kêrel tydens ʼn rusie oor kos in die Oos-Kaap vermoor het. Die polisie het Dinsdag in ʼn verklaring gesê die beskuldigde, Sizeka...
View ArticleAanlynregistrasie ‘werk uiteindelik’
‘n Skermskoot van die webwerf wat om 15:00 geneem is. Panyaza Lesufi, Gautengse LUR van onderwys, het Dinsdagmiddag aangekondig haakplekke, wat die departement van onderwys met die...
View ArticleANC-veterane se seun nou DA-burgemeesterskandidaat
Ghaleb Cachalia, seun van die ANC-strugglehelde, Yusuf en Amina Cachalia, is Dinsdag as die DA se burgemeesterskandidaat vir die Ekurhuleni-munisipaliteit aangewys. Cachalia het Dinsdag tydens ʼn...
View ArticleRugby-bakleiery: Studente aangekla
Tydens die wedstryd op Shimla-park op 22 Februarie 2016. Foto: Twitter via @UFS_SRC Verskeie studente aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) het Dinsdagmiddag ʼn brief van die universiteit ontvang...
View ArticleTot 565 kan hul werk by Exxaro verloor
Argieffoto Die vakbond Solidariteit het vandag bevestig dat hy Maandag ʼn skriftelike afleggingskennisgewing van Exxaro Resources ontvang het. Ingevolge die kennisgewing wil Exxaro 565 ondersteunings-...
View Article