Chabane-ongeluk: Trokdrywer skuldig bevind
Amukelani Rikhotso. Foto: ANADie vragmotorbestuurder wat betrokke was in die botsing waarin Collins Chabane, minister van staatsdiens en administrasie, sy bestuurder en lyfwag dood is, is op verskeie...
View ArticleWalus nie nou vrygelaat
Foto: ANAJanusz Walus, die moordenaar van SAKP-leier Chris Hani, gaan nie nou op parool vrygelaat word nie, al het die hooggeregshof in Pretoria Donderdag die minister van justisie en korrektiewe...
View ArticleNotas by lyke in myn gevind
ArgieffotoDie liggame van nog twee mans is by die Elandskag van die Harmony-myn in Welkom in die Vrystaat gevind. Kapt. Stephen Thakeng, woordvoerder van die polisie, het gesê vier liggame is vroeër...
View ArticleZika-virus lei wel tot geboortedefekte
Aedes aegypti-muskiet soos gesien deur ‘n mikroskoop by die Fiocruz-instituut in Recife, Brasilië. Foto: AP Photo/Felipe Dana, FileAmerikaanse navorsers het bevind die Zika-virus veroorsaak wel...
View Article[Video] Biblioteek, sopkombuis in agterplaas
‘n Skermskoot uit die video.‘n Inwoner van die Kaapse Vlakte bedryf ‘n biblioteek uit ‘n motorhuis in sy agterplaas. Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en...
View ArticleFedusa ondersteun Comair-staking
Argieffoto: cyberairlines.netDie vakverbond Fedusa het Donderdag sy volle steun toegesê aan die staking deur lede van Uasa, nadat salarisonderhandelinge vasgeval het. Bedrywighede by die plaaslike en...
View ArticleSaak word hervat teen Parys-boere
Die Parys-landdroshof. Foto: Nico StrydomDie saak teen die sewe boere van Parys wat aangekla word van die moord op twee vermeende plaasaanvallers wat in Januarie deur ʼn groep boere op ʼn plaas in die...
View ArticleParys-boere: Beskuldigde se familielid ook vas
Boeta van der Westhuizen (links), Johan Cilliers sr., Johan Cilliers jr. en Anton Loggenberg tydens ‘n vorige hofverskyning. Foto: Mariné Jacobs’n Familielid van een van die sewe boere van Parys wat...
View ArticleNuuskommentaar: Mbalula se Shapiro-rasbenepenheid
‘n Skermskoot van die minister van sport, Fikile Mbalula, se twiet.’n Spotprent van Shapiro het die minister van sport, Fikile Mbalula, warm onder die kraag. In die spotprent word uitgebeeld hoe die...
View ArticleVerpleegster in Limpopo-hospitaal verwurg
Argieffoto: http://www.jameschesley.com/ ʼn Verpleegster en ma van vyf kinders is na bewering Donderdag deur ʼn geestesversteurde pasiënt by ʼn hospitaal in Limpopo verwurg. Derick Kganyago, woordvoerder...
View ArticleBoer borgtog geweier oor ‘Facebook-dreigemente’
Leon du Plessis. Foto: FacebookLeon du Plessis, die boer van Bronkhorstspruit wat in hegtenis geneem is nadat hy na bewering geweld teenoor swart mense op Facebook aangehits het, is Donderdag borgtog...
View ArticleAardbewings naby Nagasaki eis lewens, talle beseer
‘n Foto van Donderdag se aardbewing in Mashiki. Foto: Koji Harada/Kyodo News via AP Altesaam 18 aardbewings sterker as 4,5 op die momentmagnitudeskaal geregistreer het die afgelope 24 uur naby die...
View ArticleAanklagte teen twee Parys-boere teruggetrek
Van links is Boeta van der Westhuizen, Anton Loggenberg, kapt. Henk Prinsloo, Wian van der Westhuizen en Fanie Oosthuizen Vrydag in die Parys-landdroshof. Foto: Nico StrydomDie staat het Vrydagoggend...
View ArticleSAPD se regstellendeaksieplan nekhou toegedien
Argieffoto Foto: SAPD, Facebook Die Arbeidshof in Johannesburg het ʼn dringende aansoek deur Solidariteit, om die nuwe regstellendeaksieplan van die SAPD tydelik op te skort, toegestaan. Ingevolge die...
View ArticleGeliefde omroeper in huis oorval
Dianne Broodryk. Foto: Facebook Dianne Broodryk, omroeper, joernalis en liefdadigheidswerker van Jacaranda FM, is Donderdagmiddag in haar huis in Pretoria oorval en aangehou. Broodryk, omroeper en...
View ArticleParys-boere: Nuutste verdagte hoor oor borgtog
Muller van der Westhuizen Vrydag in die Parys-landdroshof. Foto: Nico Strydom Muller van der Westhuizen (19), die nuutste verdagte in die saak teen die boere van Parys wat aangekla word van die moord...
View ArticleSR-verkiesing gaan voort op UJ-kampus
Argieffoto van die Universiteit van JohannesburgDie verkiesing van die Studenteraad (SR) van die Universiteit van Johannesburg (UJ) het Vrydag voortgegaan ongeag ontwrigting deur betogers op die...
View ArticlePresidensie bevestig opening van wapenfabriek
ʼn Foto wat Mmusi Maimane op Twitter gedeel het van pres. Jacob Zuma by die amptelike opening van die wapenfabriek. Foto: TwitterDie presidensie het Vrydag bevestig dat Suid-Afrika se wapenvervaardiger...
View ArticleDuisende DA-lede eis Zuma se kop
‘n See van blou in Johannesburg. Foto: DA via Twitter Duisende DA-ondersteuners het Vrydag Johannesburg se strate ingevaar om weer aan te dring dat pres. Jacob Zuma uit sy amp bedank. Soos ʼn see van...
View ArticlePikitup hoof glo met ‘spesiale verlof’
Pikitup (Argieffoto)Pikitup het Vrydag bevestig dat Amanda Nair, die maatskappy se omstrede besturende direkteur, met “spesiale verlof” is, maar het ontken dat die verlof iets te doen het met die...
View Article