Die departement van waterwese het tien sluise van die Hartbeespoortdam oopgetrek ná swaar reën in dele van Gauteng.
Maroela Media het vroeër berig Leon Strydom (40) se liggaam is gevind nadat sy motor Donderdag deur vloedwater op die R101 by Honingnestkrans in die noorde van Pretoria deur die Apiesrivier meegesleur is.
Kormorant.co.za het die volgende video op YouTube gedeel: