Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Viewing all articles
Browse latest Browse all 56621

[Foto’s] 20 beseer in Jhb-botsing

$
0
0
Die ongeluk op die hoek van Beyers Nauderylaan en Judithweg in Randburg op 11 Maart 2016 (Foto: ER24)

Die ongeluk op die hoek van Beyers Nauderylaan en Judithweg in Randburg op 11 Maart 2016 (Foto: ER24)

Altesaam 20 persone is beseer toe ʼn taxi, twee motors en ʼn bakkie mekaar Vrydagmiddag in Randburg, Johannesburg, getref het.

“Drie pasiënte was in die taxi vasgekeer wat op sy dak gelê het,” het Chitra Bodasing, woordvoerder van ER24, gesê. “Beamptes van die brand- en reddingsdiens en paramedici het van meganiese toerusting gebruik gemaak om die persone uit die wrak te haal.” Die persone het ernstige beserings opgedoen.

Volgens Bodasing het ander persone, waarvan sommige op die sypaadjie gesit het, matige beserings opgedoen. “Hulle is op die toneel behandel voor hulle na verskeie hospitale geneem is.”

Die ongeluk het op die hoek van Beyers Nauderylaan en Judithweg plaasgevind.

Owerhede was op die toneel. Die oorsaak van die ongeluk word ondersoek.
Die ongeluk op die hoek van Beyers Nauderylaan en Judithweg in Randburg op 11 Maart 2016 (Foto: ER24) Die ongeluk op die hoek van Beyers Nauderylaan en Judithweg in Randburg op 11 Maart 2016 (Foto: ER24) Die ongeluk op die hoek van Beyers Nauderylaan en Judithweg in Randburg op 11 Maart 2016 (Foto: ER24) Die ongeluk op die hoek van Beyers Nauderylaan en Judithweg in Randburg op 11 Maart 2016 (Foto: ER24)


Viewing all articles
Browse latest Browse all 56621

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!