Reisende oues in Thailand vas oor ‘dobbelary’
Die polisie in Thailand slaan op die brugspelers toe Foto: Pattaya One ʼn Groep Westerlinge, waaronder ʼn 84-jarige vrou van Nederland, is in Thailand in hegtenis geneem terwyl hulle brug gespeel het....
View ArticleMatt LeBlanc sluit by Top Gear-span aan
Matt LeBlanc, Chris Evans en die Stig Foto: BBC Die BBC het gesê die voormalige “Friends”-ster, Matt LeBlanc, gaan by die uitsaaier se gewilde “Top Gear”-program aansluit. LeBlanc, wat Joey Tribbiani...
View ArticleMeisie (9) getuig oor moord op ma
Argieffotoʼn Negejarige meisie het in trane getuig hoe sy by haar pa gepleit het om nie haar ma met ʼn mes te steek nie. Die meisie het via ʼn videoverbinding in die hooggeregshof in Port Elizabeth...
View ArticleNkandla: ‘R10,6 m nie genoeg nie’
Pres. Jacob Zuma se woning in Nkandla, KwaZulu-NatalDie R10,6 miljoen wat volgens pres. Jacob Zuma in ag geneem moet word rakende ʼn skikking in die Nkandla-saak is “verouderd en neem nie die luukshede...
View ArticleSA sal wyd oorleg pleeg oor onttrekking aan strafhof
Omar al-Basjir, president van SoedanDie Suid-Afrikaanse regering sal wyd oorleg pleeg voordat ʼn finale besluit geneem word oor onttrekking aan die internasionale strafhof. Maite Nkoana-Mashabane,...
View ArticleNuuskommentaar: Zuma vs die boere / Boere
Pres. Jacob Zuma. Foto: Ntswe Mokoena, departement van kommunikasieGaan Zuma in sy staatsrede die lug tussen hom, die boeregemeenskap en die Afrikaner probeer suiwer? Dis beslis iets wat dringend nodig...
View ArticleTwee vas oor lyke by taxistaanplek
Foto: SAPD/FacebookDie polisie in KwaZulu-Natal het twee verdagtes in hegtenis geneem in verband met ʼn voorval die naweek waar twee lyke by ʼn taxistaanplek in Umlazi naby Durban gevind is. Volgens die...
View ArticleUJ registreer duisende ondanks betogings
Universiteit van Johannesburg Foto: Aurobindo Ogra – Eie werk. via Wikimedia CommonsDie Universiteit van Johannesburg (UJ) het Donderdag gesê hy kon daarin slaag om duisende studente te registreer...
View ArticleFoto van ‘roof en ontvoering’ in Pta op Facebook geplaas
JONGSTE: Die eienaar van die bakkie is intussen opgespoor. Lees gerus die opvolgberig. Die foto van die bakkie wat Keegan Holms op Facebook geplaas het.Daar word tans wyd gesoek na ʼn man wat...
View Article[Video en foto’s] Tornado in Belfast
Foto: Verskaf ʼn Tornado in Belfast, Mpumalanga, het Donderdag groot skade aangerig. Jan de Wet (45) bly al 25 jaar lank in Belfast en het aan Maroela Media gesê hy het Donderdag net ná 17:00 ʼn vreemde...
View ArticleMynwerkers glo vasgekeer ná ineenstorting
Foto: http://www.vantagegoldfields.com/Reddingspogings is tans aan die gang by die Lily-myn in Barberton in Mpumalanga nadat ʼn gedeelte van ʼn ondergrondse skag glo ineengestort het. Russel Meiring,...
View ArticleFacebook-foto: Pta-man gevind
Die foto van die bakkie wat Keegan Holms op Facebook geplaas het.Die man wat Donderdagaand oënskynlik by ʼn kitsbank in Pretoria beroof en toe ontvoer is, is gevind. Maroela Media het vroeër berig dat ʼn...
View Article[Video] Myn-ineenstorting: Talle steeds vasgekeer
Foto: http://www.vantagegoldfields.com/Talle mynwerkers is steeds ondergronds vasgekeer ná ʼn grondstorting by die Lily-myn in Barberton, Mpumalanga, omstreeks 08:00. Brig. Selvy Mohlahla, woordvoerder...
View ArticleVier skuldig vir Parys-pypmoord
Craig Marx. Foto: Pink Ladies/FacebookVier mans van Parys in die Vrystaat is Donderdag skuldig bevind aan die moord op Craig Marx, ʼn sakeman van die dorp wie se liggaam in Desember 2014 in ʼn...
View Article[Foto’s] Myn-ineenstorting: ‘Dit was ʼn fratsongeluk’
‘n Lugfoto van die ineenstorting. Foto: JacarandaFM via Mpumalanga EMS Al 87 mynwerkers wat ondergronds gewerk het by die Lily-myn in Barberton, Mpumalanga, is veilig na die oppervlak gebring ná...
View ArticleNog ʼn ‘swartgesig’-herrie by Maties
Foto: Twitterʼn Foto van Maties-studente wat met swart gesmeerde gesigte vir ʼn foto poseer, het Vrydag weer eens opslae veroorsaak. Die foto van twee vrouestudente van die Universiteit Stellenbosch...
View ArticleBrits-polisie op soek na dié ‘gevaarlike’ ontsnaptes
Argieffoto Die polisie in Brits, Noordwes, is op soek na vier “gevaarlike” verhoorafwagtendes wat Vrydag in ʼn polisievoertuig ontsnap het. “Chris Sithole (24), Alfonso Mpofu (25), Gibson Msimango (25),...
View ArticleDominee verdrink in Stilbaai
Ds. Teyo Smit Foto: Facebook Die afgetrede ds. Teyo Smit (68), het Donderdag by Lappiesbaai in Stilbaai verdrink. “Omstanders was reeds besig met KPR toe paramedici van die NSRI by die toneel opgedaag...
View ArticleTwee in hof oor BTW-bedrog van R8 miljoen
Argieffoto Twee mans het Vrydag in die Johannesburgse landdroshof verskyn op aanklag dat hulle die Suid-Afrikaanse Inkomstediens met byna R8 miljoen bedrieg het. “Die twee mans is Woensdag deur die...
View ArticleWikiLeaks: ‘Julian Assange moet bevry word’
‘n Betoger met ‘n banier buite die Ecuadoriaanse ambassade in Londen waar Julian Assange bly (4 Februarie 2016) Foto: AP Photo/Kirsty Wigglesworth ʼn Menseregtepaneel van die Verenigde Nasies het hom...
View Article