Asblikgrouer kom op fetus af
Argieffoto. Die Vrystaatse polisie ondersoek ʼn saak van die verberging van geboorte nadat ʼn fetus Maandagoggend in ʼn vullisdrom in die buitewyke van Bloemfontein gevind is. Kapt. Chaka Marope,...
View ArticleDogter kom op ma se lyk af
Argieffoto: SAPD/FacebookDie liggaam van ʼn bejaarde vrou van Vanderbijlpark is Maandagoggend deur haar dogter in haar huis aangetref. Lt. Teboho Lephoto, woordvoerder van die polisie, het gesê die...
View ArticleNóg ʼn FlySafair-vlug verloor lugdruk
Foto: Justin de Reuck via FlySafair, Facebook ʼn Tweede vlug van FlySafair moes oor die naweek omdraai, kort nadat dit by OR Tambo Internasionale Lughawe opgestyg het, toe die lugdruk in die kajuit...
View ArticlePta-leerder kritiek beseer in voorval by skoolkamp
Carmen Botha. Foto: Verskafʼn Dertienjarige meisie van Centurion veg om haar lewe in die waakeenheid van ʼn Johannesburgse hospitaal nadat sy 15 meter ver tydens ʼn skoolkamp geval het. Carmen Botha, ʼn...
View ArticleMan gee hom oor ná moord
Foto: SAPD/FacebookDie man wat na bewering Pietermaritzburg se hoofverkeersbeampte doodgeskiet het, het hom Maandag aan die polisie oorgegee. Sers. Mthokozisi Ngobese, woordvoerder van die polisie, het...
View ArticlePolisielede vas oor omkoopgeld
ArgieffotoDie polisie in Brits, Noordwes, het twee beamptes in hegtenis geneem nadat hulle glo omkoopgeld aanvaar het vir beweerde afpersing. Leonard Hlathi, woordvoerder van die polisie, het gesê die...
View ArticleMan kom op vrou se liggaam aan dakbalk af
Argieffoto Die Vrystaatse polisie ondersoek ʼn saak van moord nadat ʼn vrou van Botshabelo, oos van Bloemfontein, wreed in haar huis vermoor en opgehang is. Volgens konst. Peter Kareli,...
View ArticleJong man verongeluk op motorfiets
Argieffoto (Foto: AlexVan, Pixabay) ʼn Jong man is dood toe hy Dinsdagoggend tydens ʼn botsing in Roodepoort, Johannesburg, van sy motorfiets afgeslinger is. Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het...
View ArticleNWU-studenteraad verwerp ‘onwettige’ verkiesing van registrasiepersoneel
Argieffoto.Die studenteraad van die Noordwes Universiteit (NWU) se Mafikeng-kampus het Maandag sy misnoeë teenoor die bestuur van dié kampus uitgespreek rakende die “onwettige aanstelling” van 31 mense...
View ArticleNuuskommentaar: Oom Paul en die kriminalisering van Afrikanergeskiedenis
Die foto van Anchen Dreyer, DA-LP, wat by die Solidariteit Beweging se Toekomsberaad geneem is. Foto: Phillip Bruwer Die ANC se verbale diarree oor ’n foto van die DA-LP, Anchen Dreyer, by ’n...
View ArticleDe Lille weer DA se Kaapstad-burgemeesterskandidaat
Patricia de Lille, burgemeester van Kaapstad, tydens die Staatsrede in 2012 Foto: Departement van kommunikasieDie Demokratiese Alliansie (DA) het Maandag aangekondig dat Patricia de Lille in 2016 weer...
View ArticlePasiënt met ingewandskoors uit Jhb-hospitaal ontslaan
Argieffoto Een van die vier pasiënte wat vir ingewandskoors in Johannesburg behandel is, is Maandag uit die Edenvale-streekshospitaal ontslaan. Steve Mabona, woordvoerder van die Gautengse departement...
View ArticleGareth Cliff veg vir sy pos in hof
Gareth Cliff. Foto: FacebookGareth Cliff, die voormalige Idols-beoordelaar, veg Dinsdag in die Suid-Gautengse hooggeregshof in Johannesburg om weer deur M-Net in sy pos aangestel te word. M-Net het...
View ArticleMisdaadbekamping: ‘Terug na die grondbeginsels’
Argieffoto Foto: SAPD, Facebook Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het Maandag gesê die polisie gaan hom daarop toespits om terug te keer na grondbeginsels om misdaad te bekamp en die land ʼn...
View Article20-jarige neem 13 paaltjies in toets
Kagiso Rabada. Foto: cricbuzz.com Die 20-jarige snelbouler van die Proteas, Kagiso Rabada, het in die vierde en laaste toets teen Engeland altesaam 13 paaltjies ingeoes. Suid-Afrika het die toets...
View ArticlePolisie se regstelplan onwettig
Argieffoto: SAPD, Facebook Die arbeidshof in Johannesburg het Dinsdag in die vakbond Solidariteit se guns beslis dat die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se diensbillikheidplan onwettig is. Die hof...
View Article935 aanklagte teen ‘Sasolburg-pedofiel’
ArgieffotoDie middeljarige man van Sasolburg in die Vrystaat wat in 2014 in hegtenis geneem is vir die maak, besit en verspreiding van kinderpornografie, staan tans tereg op 935 aanklagte, wat...
View ArticleAffies-seun deur bus getref: ‘Kritieke 72 uur verby’
Schalk Viljoen. Foto: Affies Schalk Viljoen, die gr. 11-leerling aan die Afrikaans Hoër Seunskool (Affies) in Pretoria wat Vrydagoggend op pad skool toe deur ʼn bus raakgery is, se toestand is stabiel....
View ArticleANC-beampte terug by die werk na skorsing
ArgieffotoFaiez Jacobs, die ANC se Wes-Kaapse provinsiale sekretaris, is terug by die werk nadat sy skorsing vir die beweerde aanranding van ʼn personeellid omgekeer is. Yonela Diko, die ANC se...
View ArticleGareth Cliff-saak: Regspan voer aan kontrak is onwettig beëindig
Gareth Cliff en adv. Dali Mpofu, Cliff se regsverteenwoordiger. Foto: ANA Gareth Cliff se regspan het Dinsdag in die Suid-Gautengse hooggeregshof aangevoer dat M-Net Cliff se kontrak as beoordelaar vir...
View Article