Gebrande liggaam in Oos-Kaap gevind
Argieffoto (Foto: Alexas_Fotos, Pixabay)Die Oos-Kaapse polisie ondersoek ʼn saak van moord nadat die erg gebrande liggaam van ʼn man Donderdag naby King William’s Town gevind is. Lt. Nkosikho Mzuku,...
View ArticleRasseherrie oor Paul Kruger-foto
Die foto van Anchen Dreyer, DA-LP, wat by die Solidariteit Beweging se Toekomsberaad geneem is. Foto: Phillip BruwerNog ʼn herrie oor beweerde rassisme het Vrydag op sosiale media losgebars nadat ʼn foto...
View ArticleHuisarres ná hoofseun se dood
Jake Wootton Foto: Facebook ʼn Man is Vrydag gevonnis nadat hy nagenoeg drie jaar gelede in ʼn groep voetgangers in Hermanus vasgery het. ʼn Voormalige hoofseun van Milnerton High School, Jake Wootton,...
View ArticleSA’ners gewaarsku oor voedseltekorte
Foto: Riaan Roux Die minister van landbou het Vrydag gesê Suid-Afrika het sy oesverwagtinge hersien weens die huidige droogtetoestande wat een van Afrika se grootste ekonomieë raak. “Voedselsekuriteit...
View ArticleMTN skik buite die hof oor Nigerië-boete
Argieffoto MTN het Vrydag gesê die maatskappy is ʼn lewenslyn aangebied toe Nigeriese owerhede bepaal het dat ʼn boete van $3,9 miljard buite die hof geskik mag word. Die saak tussen MTN en die Nigeriese...
View ArticleOliebolle vir SA se soettande
Foto: Dunkin’ Donuts, Facebook Suid-Afrikaners kan hul tande slyp vir meer as 250 Dunkin’ Donuts-restaurante en 70 Baskin-Robbins-winkels wat binne die volgende paar jaar in die land gaan oopmaak....
View Article‘Droogte nie nasionale ramp nie’
Minister Senzeni Zokwana Die minister van landbou het gesê ondanks reuseverliese van lewende hawe in dele van Suid-Afrika kan die vlak van ondergang nog nie as ʼn nasionale ramp gekategoriseer word nie....
View Article‘Skade aan Cliff se reputasie sy eie toedoen’
Gareth Cliff. Foto: FacebookM-Net gaan Gareth Cliff se dringende aansoek teenstaan en het ʼn beëdigde verklaring ingedien oor hoekom daar besluit is om hom die trekpas te gee as Idols-beoordelaar....
View ArticleValke: Booysen-sage nog nie verby
Johan BooysenDie Valke gaan die appèlhof nader nadat die hooggeregshof in Durban beslis het daar mag nie teen sy besluit om die skorsing van genl.maj. Johan Booysen om te keer, geappelleer word nie....
View ArticleKongres teen rassisme kom
Minister Nathi Mthethwa. Foto: GCIS/Flickr/GovernmentZAʼn Breë nasionale nasiebou-, maatskaplike samehorigheid- en teenrassismekongres word vir 1 Februarie in Johannesburg beplan. Nathi Mthethwa,...
View ArticleAbaThembu-koning ontvang steeds salaris
AbaThembu koning Buyelekhaya Dalindyebo (2009) Foto: Gallo via http://africajournalismtheworld.com/Die Oos-Kaapse departement van plaaslike regering en tradisionele sake het bevestig hy is in die...
View ArticleAffies-seun deur bus getref: ‘Daar is hoop’
Schalk Viljoen. Foto: AffiesSchalk Viljoen, die gr. 11-leerling aan die Afrikaans Hoër Seunskool (Affies) in Pretoria wat Vrydagoggend op pad skool toe deur ʼn bus raakgery is, is Vrydagaand geopereer....
View ArticlePolisie skiet drie dood
Foto: SAPD Die polisie in KwaZulu-Natal het drie vermeende motordiewe in Malvern doodgeskiet. Brig. Jay Naicker, woordvoerder van die polisie, het gesê polisiebeamptes het Vrydagmiddag ʼn wenk ontvang...
View ArticleMeisie (9) glo verkrag
ArgieffotoDie polisie in Brits in Noordwes het ʼn man in hegtenis geneem vir die beweerde verkragting van ʼn negejarige meisie. Maj. Pelonomi Makau, woordvoerder van die polisie, het gesê die 25-jarige...
View ArticleStappers op Tuinroete met panga aangeval
WAARSKUWING: Die foto in die berig is grafies van aard en kan sensitiewe lesers ontstel.Foto ter illustrasieʼn Man en sy vriendin wat aangeval is terwyl hulle tussen Wildernis en Victoriabaai aan die...
View Article[Video] Chaos ná verdagte in polisiemotor sterf
Foto: CICA/FacebookChaos het voor die Arwyp-hospitaal in Kempton Park uitgebreek toe ʼn verdagte in polisie-aanhouding dood is. Robbie Raburabu, woordvoerder van die onafhanklike...
View ArticlePolisieman by begrafnis doodgeskiet
Argieffoto: SAPDʼn Polisiebeampte wat vir ʼn vermeende moordenaar aangesien is, is Saterdagoggend in Limpopo doodgeskiet. Kol. Ronel Otto, woordvoerder van die polisie, het gesê die 57-jarige...
View ArticleVriende red vlieërplankryer se lewe
Argieffoto: NSRIʼn Duitse vlieërplankryer is gered terwyl lede van die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) besig was met die soektog na ʼn vermiste branderplankryer. Volgens die NSRI is hul lede...
View ArticleKragtoevoer na Benoni herstel
Brand by die Rynfield-substasie in Benoni aan die Oos-Rand (22 Januarie 2016) Foto: Twitter via @crimeairnetwork Elektrisiteitstoevoer is na alle gebiede in Benoni herstel ná ʼn brand Vrydagoggend by ʼn...
View ArticleIkeys waarsku oor verkragtings by Rhodes-gedenkteken
Rhodes-gedenkteken in Kaapstad Foto: Pixabay Die Universiteit van Kaapstad (UK) het personeellede en studente gewaarsku om die Rhodes-gedenkteken te vermy ná twee verkragtings en ʼn kaping in dié...
View Article