Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Onwettige e-tolrekeninge’ word ondersoek

Argieffoto Die klag wat die VF Plus in November verlede jaar by die Verbruikerskommissie ingedien het oor Sanral se toerusting en wat daarop neerkom dat alle e-tolrekeninge onwettig is, word ondersoek...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘SA is oop vir besigheid’ sê Zuma by WEF

President Jacob Zuma spreek die Suid-Afrikaanse afvaardiging toe by WEF in Davos, Switserland (21/01/2016) Foto: Elmond Jiyane, GCIS Pres. Jacob Zuma het tydens die jaarlikse Wêreld- Ekonomiese Forum...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Moordbeskuldigde weer in hof oor PE-pa se moord

Bhaven Moodley Foto: Facebook ʼn 25-jarige man wat tereg staan op aanklag van die moord en verkragting van die 37-jarige Bhaven Moodley, het Donderdag weer in die landdroshof in Port Elizabeth verskyn....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

SA’ners sonder internet toe Seacom-kabel breek

Grafika: Seacom, Facebook Talle Suid-Afrikaners kon Donderdag nie plaaslike of internasionale webwerwe besoek nie, weens ʼn fout op die Seacom-kabel. Seacom het bevestig die kabel het vanmiddag...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ANC wil vier strafregtelik vervolg vir ‘rassisme’

Gwede Mantashe. Argieffoto: Werner Beukes/SAPA Die ANC het hofaansoeke teen vier Suid-Afrikaners ingedien waarin versoek word dat hulle vervolg en beboet moet word vir hul beweerde rassisme. Gwede...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Eskom kla DA aan

Argieffoto: GCISEskom het strafregtelike klagte teen die DA aanhangig gemaak. Die kragvoorsiener beweer DA-LP’s Natasha Mazzone en Kevin Mileham sowel as talle van die party se ondersteuners het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man bel glo eksvriendin ná moord op haar ma

Argieffoto: SAPD/Facebookʼn 34-jarige man sal na verwagting Vrydag in die Lydenburg-landdroshof in Mpumalanga verskyn in verband met die moord op sy voormalige vriendin se ma. Brig. Selvy Mohlala,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kampsbaai-moordbeskuldigde nie in hof

Gabriela Alban. Foto: FacebookDie verhoor van Guatemalaanse moordbeskuldigde Diego Novella het Donderdag in die Kaapstad-landdroshof voortgegaan hoewel hy nie in die hof teenwoordig was nie. Novella...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Vishoek-brand onder beheer

Die brand wat Donderdag in Vishoek gewoed het. Foto via Fish Hoek Beach op Facebook. Die groot veldbrand wat in Vishoek naby Kaapstad gewoed het, is Donderdagaand onder beheer gekry. Verskeie inwoners...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: Sal die regte Zuma nou opstaan?

President Jacob Zuma addressing Team SA on the margins of the WEF 2016 Annual Meeting in Davos, Switzerland. 21/01/2016, Elmond Jiyane, GCIS Tot kort voor die vertrek van die afvaardiging van 80 onder...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitgebreide kragonderbrekings aan Oos-Rand ná brand

Foto: Twitter via @crimeairnetworkʼn Brand Vrydagoggend by ʼn kragsubstasie in Benoni het grootskaalse kragonderbrekings aan die Oos-Rand veroorsaak. Themba Gadebe, woordvoerder van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bus tref Affie-seun by skool

Argieffoto Foto: Netcare911 Schalk Viljoen, ʼn graad 11-leerder aan Afrikaans Hoër Seunskool (Affies) in Pretoria, is in die Muelmed-hospitaal opgeneem nadat hy Vrydagoggend op pad skool toe deur ʼn bus...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Growwe ongehoorsaamheid’ lei tot kommissaris se skorsing

Zach Modise, nasionale kommissaris van die departement van korrektiewe dienste. Die KwaZulu-Natalse streekskommissaris van korrektiewe dienste, Mnikelwa Nxele, is summier geskors, het die departement...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

VSA-sneeustorm: SAL-vlugte gekanselleer

ArgieffotoSAL het Vrydag al sy vlugte na Washington DC in die VSA gekanselleer nadat ʼn noodtoestand in vyf Amerikaanse state aangekondig is weens ʼn hewige sneeustorm wat op pad is. Tlali Tlali,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ses sterf in afsonderlike ongelukke

Die botsing in Pietermaritzburg. Foto: ER24 Paramedici van verskeie nooddienste het Donderdagmiddag en Vrydagoggend hul hande vol gehad met minstens vier noodlottige ongelukke waarin ses mense dood is....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Limpopo-dwelmsindikaat oopgevlek

Die dwelmbaas word in hegtenis geneem. Foto: Valkeʼn Jaar lange ondersoek deur die Valke het gelei tot die inhegtenisneming van ʼn bekende dwelmbaas en sewe van sy werkers in Groblersdal, Limpopo,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bejaarde deur hond verskeur

Argieffoto: Pixabay.com ʼn Bejaarde man is Donderdagmiddag gedurende sy middagstappie op ʼn pad tussen kleinhoewes in die Carletonville-omgewing in Gauteng deur ʼn hond verskeur. Chitra Bodasing,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Stakings beplan teen nuwe Pensioenwet

Numsa-lede tydens ‘n vorige betoging. Foto: numsa.org.zaDie metaalwerkersvakbond Numsa het Vrydag gesê sy werkers beplan ʼn twee dag lange staking teen die nuwe pensioenwet wat werknemers verhoed om hul...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Sit ons asseblief in die ry om hulp te kry’

Foto: Reint Dykema Solidariteit het vier fotograwe opdrag gegee om die effek van die landwye droogte af te neem. Die foto’s word op 28 Januarie in die Atterbury-teater in Pretoria vertoon en opgeveil....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Droogtehulp-groepe groei vinnigste ter wêreld

Meer as 7 000 voerbale is aan die Vrystaat geskenk. Foto: Facebook via Boere in Nood Groep Suid-Afrikaners het behoorlik hande gevat in die droogtetoestande met die Facebook-groepe “Boere in nood” en...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live