Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Betoging verby, Tuks môre weer oop

Een van Tuks se ikoniese geboue, “Die Skip” Foto: Mike Prins, Wikimediaʼn Ooreenkoms tussen betogende kontrakwerkers en verskeie rolspelers is Woensdag by die Universiteit van Pretoria (Tuks) se...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polisieman op skietbaan doodgeskiet

Argieffoto (Foto: imgkid.com)ʼn Polisiebeampte van Durban is Woensdagoggend dood nadat hy op ʼn skietbaan in Pietermaritzburg geskiet is. Brig. Jay Naicker, woordvoerder van die polisie, het gesê die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man in hof vir PE-pa se moord

Argieffotoʼn Man wat na bewering ʼn pa van Port Elizabeth vermoor en sy ma erg aangerand het, het Woensdag in die plaaslike landdroshof verskyn. Bhaven Moodley (37), die pa van twee kinders, se liggaam...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kinderhuwelike in Zimbabwe onwettig verklaar

ArgieffotoDie grondwetlike hof in Zimbabwe het Woensdag kinderhuwelike onwettig verklaar en bepaal 18 jaar is die minimum ouderdom om wettig in die land te trou. Hierdie baanbreker-uitspraak is gemaak...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Voormalige omroeper in hof oor seksklag

Argieffotoʼn Voormalige omroeper by ʼn Port Elizabethse gemeenskapsradiostasie het Woensdag in die landdroshof in dié stad verskyn op aanklag van seksuele aanranding. Die 36-jarige omroeper wat vroeër by...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sirkusbase in hof oor olifante

‘n Skermskoot uit die video wat op Carte Blanche uitgesaai is.Twee direkteurs en ʼn werknemer van die bekende Brian Boswell-sirkus het in die Port Elizabeth-landdroshof verskyn op aanklagte wat verband...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

DA, ANC kla mekaar se LP’s aan

Bongani Mkongi Die ANC het ʼn klag teen ʼn DA-LP by die parlement se etiekkomitee ingedien, kort nadat die DA ʼn klag teen ʼn ANC-LP ingedien het. Die ANC het Dianne Kohler-Barnard, die DA-LP wat gestraf...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Forplay se straf ‘belaglik’

‘n Skermskoot van die Facebook-inskrywing.Die munisipale beampte van Oudtshoorn wat verlede jaar ʼn herrie op sosiale media veroorsaak het toe hy gesê het “witmense se tonge moet met ʼn kapmes uitgesny...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee in hof oor R12 miljoen se Mandrax

Die mandraxvonds wat op 19 Januarie 2016 naby Bloemfontein gemaak is Foto: Verskaf deur die Valke Twee verdagtes wat vandeesweek op die N1 naby Bloemfontein in hegtenis geneem is omdat hulle glo...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Inbrekers’ vas ná hoëspoedjaagtog in Kaapstad

Argieffoto (Foto: SAPD, Facebook) Drie verdagtes is in aanhouding ná ʼn inbraak by ʼn sakeonderneming Woensdag in die vroeë oggendure wat tot ʼn hoëspoedjaagtog deur die strate van Kaapstad gelei het....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrou noem aanvaller se naam voor sy sterf

Argieffoto: Reint DykemaCharlotte Giddy (55), die vrou wat op 16 Januarie saam met haar vriend, Bernardus Johannes (Bernie) van Zyl (84), op hul plaas by Panbult in Mpumalanga oorval en aangerand is,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Limpopo-gru-botsing: Dodetal styg

Die bakkie se wrak. Foto: SAPD Die dodetal in Woensdagoggend se gru-botsing in Limpopo het tot 15 gestyg nadat ʼn vrouepassasier in ʼn hospitaal in Mokopane aan haar beserings beswyk het. Maroela Media...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bedelaar by verkeerslig raakgery

Argieffoto: Netcare 911 ʼn 40-jarige vrou is Donderdag ernstig beseer toe sy deur ʼn voertuig getref is terwyl sy tydens spitstyd by ʼn verkeerslig in Johannesburg gebedel het. Volgens Athlenda Mathe,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] Rower skiet verkeersbeampte langs hoofweg

‘n Skermskoot uit die video.Die Kaapstadse verkeersdepartement het Donderdag ʼn video op sosiale media gedeel waarin gewys word hoe ʼn vermeende rower ʼn verkeersbeampte trompop loop en hom skiet terwyl...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vermoorde polisieman se motor gevind

Lagois se motor wat langs die pad gevind is. Foto: VerskafLt. kol. Reinier Lagois (42), die polisiebeampte wat Maandag koelbloedig by sy huis in Pretoria doodgeskiet is, se motor is Woensdag naby sy...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Macedonië sluit grens met Griekeland

Argieffoto/Jaz O’Hara/FacebookMacedonië het stil-stil sy grens met Griekeland gesluit wat beteken dat sowat 600 vlugtelinge in winterweer van tot -15 °C gestrand is aan die Griekse kant van die grens....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Epilepsielyer glo in hospitaal verkrag

Argieffoto: http://www.jameschesley.com/ ʼn Vrou wat aan epilepsie ly is glo by die Suidrand-hospitaal in Johannesburg verkrag terwyl sy gewag het om daar opgeneem te word. Jack Bloom,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

WEF: Presidensie ontken berigte oor Zuma se kansellasie

President Jacob Zuma tydens die WEF in Davos, Switzerland. (21 Januarie 2016) Foto: Elmond Jiyane, GCIS Die presidensie het Donderdag mediaberigte veroordeel wat beweer dat pres. Jacob Zuma nie vir ʼn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vroue in Kaapstad-hof oor mensehandel

Argieffoto Twee vroue van China het Donderdag in ʼn hof in Kaapstad verskyn op aanklag van mensehandel vir seksuele doeleindes. Weens die aard van die saak mag die persone se name nie bekend gemaak word...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Goeie nuus: Minder renosters in 2015 gestroop

Argieffoto Foto: viechfisch, Pixabay Die minister van omgewingsake het Donderdag ʼn afname in die aantal renosters wat in 2015 gestroop is, aangekondig. “Teen die einde van Desember 2015 is 1 175...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live