Gasbottel ontplof in man se gesig
Faan Schutte. Foto: Facebookʼn Man van Vanderbijlpark is in ʼn ernstige toestand in die waakeenheid van die Mediclinic Emfuleni-hospitaal nadat ʼn gasbottel in sy gesig ontplof het. Faan Schutte (63) het...
View ArticleVrou sterf op sypaadjie omdat verpleegsters glo wil huis toe gaan
Argieffoto: http://www.jameschesley.com/ʼn Vrou is Maandag buite ʼn kliniek in Oos-Londen dood nadat verpleegsters aan diens haar glo ontslaan het omdat hulle die kliniek wou sluit. Ntombizabantu Mbalo...
View ArticleR8 miljoen se dwelms by lughawe gekry
Argieffoto Kristal-metamfetamien met ʼn straatwaarde van sowat R8 miljoen is Dinsdag in die voering van ʼn passasier se bagasie by die OR Tambo-lughawe in Johannesburg gevind. Luther Lebelo, woordvoerder...
View ArticleVrou op Vrystaat-plaas met hamer aangerand; drie vas
Argieffoto (Pixabay)Drie verdagtes is vasgetrek nadat ʼn vrou tydens ʼn rooftog met ʼn hamer aangerand is op ʼn plaas in die Steynsrus-omgewing in die Vrystaat. Konst. Peter Kareli, woordvoerder van die...
View ArticleElsenburg-studente ruk op vir Afrikaans
Foto: AfriForum JeugHonderde studente van die Elsenburg Landbou-opleidingsinstituut het ʼn optog gehou waartydens ʼn memorandum aan die instituut se bestuur oorhandig is. Volgens AfriForum Jeug het die...
View ArticleVrou oorval, verkrag op Tzaneen-plaas
Argieffoto: Nico StrydomDie polisie is warm op die spoor van twee gewapende rowers wat Woensdagoggend op ʼn plaas buite Tzaneen ingebreek en die huishulp oorval en verkrag het. Marius Jacobs van...
View ArticleParamedici in hof ná vuisgeveg oor pasiënt
‘n Skermskoot uit die video. Die video volg onderaan die berig. Twee mans van mededingende private ambulansdienste in Rustenburg in Noordwes het Dinsdag in die hof verskyn nadat ʼn video van ʼn...
View ArticleMoontlike oorsaak van ongeluk met Prasa-lokomotief bekend
Foto: ER24Die moontlike oorsaak vir die ontsporing van die Shosholoza Meyl-passasierstrein, wat deur een van die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) se veelbesproke nuwe...
View ArticleMiljoene mense met ‘skelmpies’ se inligting glo gepubliseer
‘n Skermskoot van die webtuiste.Persoonlike inligting wat gesteel is van ʼn webwerf waar getroudes ʼn ‘skelmpie’ kan soek, is volgens berigte op die internet gepubliseer. Die BBC berig die inligting wat...
View ArticlePolisiehoof se omstrede SMS ‘daar gelaat’
Riah Phiyega. Foto: GCISDaar gaan nie stappe gedoen word teen Riah Phiyega, nasionale polisiekommissaris, oor die omstrede SMS wat sy aan ʼn DA-LP gestuur het nie. Maroela Media het vroeër berig LP’s...
View ArticlePUK-skêraanval: Verdagte bly agter tralies
Lerato Phoofolo in die hof. Foto: Met vergunning van Susan Cilliers/BEELDLerato Phoofolo (24), die derdejaarstudent aan die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom-kampus wat daarvan verdink word dat hy...
View ArticleOscar Pistorius nie meer Vrydag vrygelaat
Oscar Pistorius op 21 Oktober 2014 in die Pretoriase hooggeregshof tydens vonnisverrigtinge Foto: Themba Hadebe/AP/Pool Die departement van korrektiewe dienste het Woensdag gesê die Paralimpiese atleet...
View ArticleRand Water soek interdik teen vakbond
Argieffoto Rand Water sal Donderdag die arbeidshof in Johannesburg nader om ʼn interdik te bekom om die vakbond Samwu sal verhoed om te staak. “Die aansoek word Donderdag in die arbeidshof in...
View ArticleDA begin met regstappe teen Nhleko se Nkandla-verslag
Pres. Jacob Zuma se privaat woning in Nkandla, KwaZulu-Natal Foto: @power987news, Twitter Die Demokratiese Alliansie het Woensdag begin om polisieminister Nathi Nhleko se verslag oor...
View ArticleKerndigtheidstoetsmasjien gesteel
Foto ter illustrasie van die vermiste kerndigtheidstoetsmasjien ʼn Kerndigtheidstoetsmasjien is Dinsdag tydens ʼn rooftog by ʼn sakeonderneming in Inchanga, KwaZulu-Natal, gesteel. “Ses gewapende mans het...
View ArticleKamer van Mynwese trek aanbod terug
Argieffoto Die Kamer van Mynwese het vandag in reaksie op Solidariteit se aanvaarding van die finale aanbod in vanjaar se goud-loononderhandelinge ’n geskil teen Solidariteit verklaar en sy finale...
View ArticleKrugerwildtuin-helikopter land veilig ná enjinprobleme
Argieffoto van ‘n SanParke-helikopter Foto: The Amandzing Way Een van die Krugerwildtuin se helikopters het ʼn noodlanding gedoen nadat die enjin probleme gegee het. “Drie beamptes van die wildtuin was...
View ArticlePolokwane-hoës geskors oor onwettige tenders
Argieffoto: www.rabobank.comSes direkteurs van die Polokwane-stadsraad is geskors nadat hulle glo multimiljoenrandse tenders toegeken het sonder om die regte prosedures te volg. Thembi Nkadimeng,...
View ArticleTutu ontvang ‘intensiewe’ behandeling in hospitaal
Emeritus aartsbiskop Desmond Tutu en Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid. Foto: ANA Emeritus aartsbiskop Desmond Tutu sal ten minste nog twee weke in die hospitaal wees waar hy “intensiewe...
View ArticleAfgedankte Rustenburg-mynwerkers krepeer, eet katte en rotte
Tapiwa Marima van Gift of the Givers en Neo Nong hou ‘n wilde dier, wat deur die inwoners geëet is, se vel vas. Foto: Verskaf. Talle voormalige mynwerkers van Kroondal buite Rustenburg in Noordwes leef...
View Article