Boef tydens braai doodgeskiet
Die verdagte wat geskiet is. Die foto is digitaal gemanipuleer. ʼn Vermeende rower is Vrydagaand by ʼn huis in Johannesburg doodgeskiet nadat hy glo ʼn familie tydens ʼn braai met ʼn speelgoedgeweer wou...
View ArticleMugabe kap weer na SA se wittes
Robert Mugabe. Foto: GCISZimbabwe se pres. Robert Mugabe het sy toespraak as uittredende SAOG-voorsitter gebruik om onder Suid-Afrika se wit bevolking in te klim. Mugabe het Maandag tydens die...
View ArticleTiener dae lank in kerk vasgeketting
Argieffotoʼn Tiener wie se ma glo gedink het sy word deur demone besit, is gevind waar sy in ʼn kerk aan ʼn pilaar vasgeketting was. Die 13-jarige meisie is in die St. John’s kerk in Motherwell in die...
View Article‘Minstens 45 000 poste vanjaar reeds in gedrang’
Johan Kruger. Foto: Reint DykemaTienduisende poste by honderde maatskappye word tans deur afleggingsprosesse geraak en werknemervertroue is op ʼn driejaarlaagtepunt. Dít is volgens die vakbond...
View ArticleWerker op kleinhoewe buite Pta doodgeskiet
Argieffotoʼn Saak van moord word ondersoek nadat ʼn 46-jarige man Dinsdagoggend op ʼn kleinhoewe in Wallmannsthal, noord van Pretoria, doodgeskiet is. Ao. Isaac Mangena, woordvoerder van die polisie, het...
View ArticleBekende NW-beesboer sterf ná kopskoot
Koos van der Leeuw word met ‘n helikopter na Sandton vervoer. Foto: ER24 Koos van der Leeuw, ʼn beesboer van in sy 70’s van Potchefstroom in Noordwes, is Dinsdag dood toe hy tydens ʼn saketransaksie by...
View ArticleVyf ontsnap uit polisievangwa
ArgieffotoVyf verhoorafwagtende gevangenes het Maandag uit aanhouding ontsnap op pad na die Kgosi Mampuru-gevangenis in Pretoria. Kapt. Doniah Mothutsane, woordvoerder van die polisie, het gesê die...
View Article[Foto’s] Jong man sterf voor hy wenslys voltooi
Nathan Miles (24) tydens sy besoek aan 94.7. Nathan Miles van Benoni aan die Oos-Rand het verskeie terugslae as gevolg van siekte gehad tydens sy leeftyd van 24 jaar. Nadat hy skaars drie maande gelede...
View ArticleGesin platgeslaan ná werker se dood op kleinhoewe
Argieffoto: Reint Dykema“Hy was baie meer as net ʼn werker. Hy was ʼn vertroueling en my vrou se regterhand. Hy was deel van die familie.” Só het Tiaan Combrinck Dinsdag gepraat van sy 46-jarige voorman...
View ArticleOumas vergesel kleinseuns na matriekafskeid
Van links is Bertie De Bod, Boeta Hamman, William Eybers en HP van Schoor saam met hulle oumas. Foto: Verskaf Ses oumas van Riversdal in die Wes-Kaap kon weer hul skooljare herleef toe hulle hul...
View ArticleTienermeisie van Witbank gevind
Cherise Pienaar. Foto: FacebookDie tienermeisie van Witbank wat sedert Sondag vermis was, is Dinsdagoggend opgespoor. Juliana Pienaar het gesê haar dogter, Cherise (15), is gevind nadat die familie ʼn...
View ArticlePolisie ‘verloor’ 3 026 wapens
Die statistiek soos verskaf deur die SAPD. Die Suid-Afrikaanse polisiediens het sedert Januarie 2009 tot 30 Junie 2014 altesaam 3 026 polisiewapens as verlore aangemeld. Dié syfers is deur AfriForum...
View ArticleJong man gekaap, aan boom vasgemaak
Argieffoto (Foto: SAPD, Facebook) ʼn Jong man van Glen Marais in Johannesburg is Saterdagaand aangerand en halfnaak aan ʼn boom vasgemaak nadat hy deur drie mans gekaap is. Die verdagtes het met sy...
View ArticleJoernaliste moet gereguleer word, sê SAUK-bedryfshoof
Hlaudi Motsoeneng Foto: news.iafrica.com Hlaudi Motsoeneng, bedryfshoof van die SAUK, het Dinsdag aan LP’s gesê joernaliste moet gereguleer word, aangesien ander bedrywe gereguleer word. “Die geagte...
View ArticleVerdagte ontsnap uit Kathu-selle
Irsak Schalk (Foto verskaf deur die SAPD) Die polisie in Kathu in die Noord-Kaap is op soek na Irsak Schalk (26) wat uit aanhouding ontsnap het. “Schalk het Maandag uit die hof se aanhoudingselle...
View ArticleChabane-‘sluipmoord’: Bestuurder weer in hof ná aanranding
Die wrak van die motor waarin minister Collins Chabane, sy bestuurder en sy lyfwag gery het (15 Maart 2015) Foto: @Thabiso_Dlamini, Twitter Die vragmotorbestuurder Amukelani Rikhotso, wat betrokke was...
View ArticleMan sterf self toe hy selfmoord wou verhoed
Universiteit van Hawaii (Honolulu-kampus) Foto: http://www.hawaii.edu/ ʼn 24-jarige man het na sy dood geval toe hy ʼn 19-jarige student wou verhoed om selfmoord te pleeg. Die voorval het op die 14de...
View ArticleNuuskommentaar: Aanslag op persvryheid duur voort
ArgieffotoMin van ons wou nie al by geleentheid (of drie, vier) ’n joernalis aan die keel beetkry om nie sommer te laat los nie. Of liewer, ’n verslaggewer, want van ’n joernalis word darem ’n mate van...
View ArticlePa sterf tragies in tref-en-trap
Barend Viljoen. Foto: Verskaf ʼn Gesin van Benoni aan die Oosrand is in rou nadat die pa van ʼn tienerseun Sondagaand in ʼn tref-en-trap-ongeluk dood is. Barend Viljoen (47) was op sy 125cc bromponie op...
View ArticleVier in hof oor vermiste albinovrou se moord, lykskending
Argieffoto Vier verdagtes, waaronder ʼn geloofsgeneser, het in die hof verskyn weens die moord op ʼn 20-jarige albinovrou wat sedert die begin van vandeesmaand vermis is en wie se erg geskende liggaam...
View Article