Quantcast
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man gevonnis ná hy kind se kop teen die grond slaan

Argieffotoʼn Man wat sy vriendin se driejarige dogtertjie doodgemaak het toe hy haar aan haar voete gevat en haar kop teen die grond geslaan het, is in die hooggeregshof in Bloemfontein gevonnis. Die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ma vermoor seuns ‘om dogter te help’

Argieffotoʼn Vrou van Ohio in die VSA het glo erken dat sy haar drie klein seuntjies vermoor het omdat haar man meer aandag aan hulle gegee het as aan hul dogter. CBS News berig Brittany Pilkington (23)...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Oscar het voorkeurbehandeling ontvang’

Pistorius het begin huil terwyl Masipa haar uitspraak op 11 September 2014 gelees het. Foto: Kim Ludbrook/EPA/PoolDie Progressive Women’s Movement of South Africa (PWMSA) het die besluit om Oscar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Diewe steel motor wat geld moes insamel

Die 1972 Oldsmobile Cutlass wat in Caledonia, Minnesota gesteel is ʼn Gerestoureerde 1972 Oldsmobile Cutlass, wat ʼn prys sou wees om geld in te samel vir ʼn voormalige brandweerhoof wat met MNS...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gr. 2-seuns geskors ná beweerde verkragting

ArgieffotoSes gr. 2-seuns van ʼn laerskool in Vosloorus, suid van Boksburg, is geskors nadat hulle glo twee sewejarige meisies by die skool verkrag het. Phumla Sekhonyane, woordvoerder van die Gautengse...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Parate inwoners help ‘skotteldiewe’ vastrek ná wilde jaagtog

Die verdagtes by die bakkie wat gerol het. Foto’s: Verskaf. Te danke aan die optrede van parate inwoners en ʼn plaaslike veiligheidsmaatskappy is vier verdagtes Woensdagaand vasgetrek ná ʼn wilde jaagtog...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man laat sy ma vir dood agter, hoor hof

Argieffotoʼn Man wat daarvan beskuldig word dat hy sy ma oor uitstaande skuld vermoor het, het haar vir dood agtergelaat terwyl hy met sy lewe aangegaan het, het die Johannesburgse landdroshof Donderdag...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Standbeeld-vandale gevonnis

Foto: SAPDDie twee vroue wat in Junie die oorloggedenkstandbeeld op Uitenhage se markplein met verf besmeer het, is Woensdag gevonnis. Ao. Gerda Swart het gesê Vuyokazi Voxeka (29) en Nombulelo Mkwena...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bejaarde vrou se geraamte in huis gevind

Argieffoto Die geraamte van ʼn 77-jarige vrou is Donderdag in ʼn huis in Edenvale, Johannesburg, gevind. Daar word vermoed dat die vrou twee jaar gelede dood is, hoewel dit nog nie bevestig kan word nie....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Soldaat beseer tydens weermagoefening

Tentoonstelling van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag tydens Weermagdag op 21 Februarie 2015 in Potchefstroom, Noordwes (Foto: Potchefstroom Armed Forces Day, Facebook)ʼn Soldaat is Donderdag beseer...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

MRK se verslag oor plaasmoorde bekend

Argieffoto: AfriForum JeugDie Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) het Donderdag ’n verslag oor aanvalle en moorde in landelike gebiede bekend gestel. Die verslag kom ná afloop van die openbare...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Arbeidshof staan verlof tot appèl in SAPD-saak toe

Argieffoto Die Arbeidshof het ’n onlangse aansoek om verlof tot appèl van die vakbond Solidariteit toegestaan. Dit volg nadat dié hof op 2 April 2015 in die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se guns...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Groot teenkanting oor Kovsies-taalbeleid

Universiteit van die Vrystaat Foto: UV, Facebook Meer as 3 000 Solidariteit-lede het in ʼn aanlyn peiling aangedui dat hulle teen die beoogde hersiening van die Universiteit van die Vrystaat (UV) se...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man gevonnis ná hy tiener voor groep vriende verkrag

Argieffoto ʼn 20-jarige man is tot 15 jaar tronkstraf in KwaZulu-Natal gevonnis nadat hy ʼn 15-jarige meisie voor haar groep vriende verkrag het. “Die meisie het op 4 Desember 2014 saam met ander meisies...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Herrie oor vrou wat op vliegtuig wil borsvoed

Argieffoto Aaron Motsoaledi, die minister van gesondheid, het Donderdag die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) as “primitief” beskryf nadat hulle ʼn passasier gedwing het om haar baba in die toilethokkie te...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oscar Pistorius onseker hoe om oor besluit te reageer

Oscar Pistorius tydens sy moordverhoor in die hof. Foto: Daniel Born/The Times/ SAPA Die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius het nog nie besluit hoe om te reageer ná die besluit dat sy beplande...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Nuwe lug-swembad beplan

Foto: Homes and Property ‘n Lug-swembad word in Londen beplan wat in sy geheel uit glas gebou gaan word en 10 verdiepings bo die grond sal hang. Die 25 m x 5 m groot swembad sal drie meter diep wees en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vyf sterf in Vrystaat-botsings

Die ongeluk naby Bloemfontein: Foto: Verskaf Vyf mense is sedert Donderdag dood in twee afsonderlike botsings in die Vrystaat. In die jongste voorval is drie mense dood en twee ernstig beseer toe twee...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] Weerlig tref vliegtuig

Skermskoot uit die video ʼn Video van ʼn weerligstraal wat ʼn vliegtuig tref word wyd op sosiale media gedeel. Die vliegtuig van Delta-lugredery was by Hartsfield-Jackson Atlanta Internasionale Lughawe...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Montecasino-moord: Moordenaars swaar gevonnis

Maruschka Robinson en kêrel Jean-Pierre Malan. Foto: Werner Beukes / SAPAMaruschka Robinson, die voormalige Lollipop Lounge-ontkleedanser, en haar kêrel JP Malan is Donderdag in die Johannesburgse...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live