‘Kinderslagter-pa’ hoor dalk vandag oor borgtog
Argieffoto Lesiba Kekana (36), die pa van Limpopo wat daarvan beskuldig word dat hy sy vier seuns se kele afgesny het, gaan na verwagting Donderdag in die hof aansoek om borgtog doen. Kekana het met sy...
View Article‘Voorgestelde wysigings aan Deeltitelwet waarskynlik ongrondwetlik’
ArgieffotoDie voorgestelde konsepregulasies wat deeltiteleienaars finansieel ernstig kan kniehalter, sal waarskynlik nie die grondwetlike toets slaag nie. Stefan Pieterse, AfriSake se nasionale...
View ArticleLP’s verklaar: ʼn Vulstasie, ʼn begrafnisonderneming en lobola
Argieffoto: Kopano Tlape, GCISDie parlement se register vir ledebelange is Woensdag ter tafel gelê en gee insig in die rykdom en sakebelange van parlementslede. Parlementslede blyk al meer geneig te...
View ArticlePolisievrou vas oor beweerde bande met dwelmhandelaars
Argieffoto ʼn Konstabel van die Tafelsig-polisiestasie in Kaapstad is Woensdag in hegtenis geneem nadat tik en ander dwelmbybehore in haar besit gevind is. Lt.kol. André Traut, woordvoerder van die...
View ArticleVyf sterf in ambulansrit
Argieffoto Die Vrystaatse polisie ondersoek ʼn saak van strafbare manslag en bewerings van moontlike alkoholgebruik nadat ʼn staatsambulans en ʼn staatslykswa Sondag in die vroeë oggendure naby...
View ArticleMan wat renoster wou stroop kry tronkstraf
Argieffotoʼn Man van Louis Trichardt is Woensdag in die plaaslike streekhof gevonnis nadat hy en ʼn medepligtige betrap is toe hulle op pad was om ʼn renoster te stroop. Kol. Ronel Otto, woordvoerder van...
View ArticleDroogte knou wildboerdery
WAARSKUWING: Die foto in die berig kan sensitiewe kykers ontstel. Die droogte in noordelike provinsies van die land het ʼn dramatiese effek op wildboerdery. As gevolg van die voortslepende droogte het...
View Article‘Kapers’ vas ná moord op polisieman
Die vermoorde konst. Nkosiphedule Makeleni. Die inhegtenisname van twee vermeende kapers het die Kaapstadse polisie Woensdagaand gelei tot die persone wat moontlik verantwoordelik was vir die skietdood...
View ArticleGoeie nuus: Dowe swemmer red drie van verdrinking
Michael Swartz. Foto: Verskaf ʼn Dowe swemmer het die lewe van drie mense gered wat byna in die swembad by die Joan Harrison-kompleks in Oos-Londen verdrink het. Michael Swartz, ʼn Dowe Spele-swemmer,...
View ArticlekykNET kondig nuwe sepie aan
kykNET het Donderdag aangekondig watter sepie in April volgende jaar in Villa Rosa se plek vertoon sal word. “Die uiters gewilde dramareeks Getroud met rugby sal van 4 April in Villa Rosa se tydgleuf,...
View ArticleBritse-pensionaris in SA aangekeer ná hy glo met kinders lol
Argieffoto ʼn 69-jarige Britse burger, wat in sy land tereg staan op verskeie aanklagte van seksuele misdrywe met minderjariges, het Donderdag in die Randburg-landroshof verskyn waar ʼn aansoek gebring...
View ArticleVrou by werkplek doodgeskiet: ‘Sy was altyd versigtig vir hom’
Cindy Swanepoel. Foto: Verskaf“Sy het afgebuk om die boeke op te tel toe hy die geweer op haar rig. Hy het vir die ander vrou in die kamer gewys om stil te bly en toe het hy die sneller getrek. Sy het...
View ArticlePolisie soek dié man oor Limpopo-plaasmoord
Die polisie is op soek na dié man in verband met die moord op Johan Oelofse van Louis Trichardt (Foto verskaf deur SAPD Limpopo) Die polisie in Limpopo is dringend op soek na ’n man wat hulle glo hulle...
View Article[Video] Kovsies gaan standbeelde verwyder
‘n Skermskoot uit die video.Die rektor van die Universiteit van die Vrystaat, Jonathan Jansen, het ingestem om ‘n proses van stapel te stuur om die standbeelde van oudpresidente MT Steyn en CR Swart...
View Article‘Kinderslagter-pa’ in die hof
Lesiba Kekana (Foto verskaf deur SAPD Limpopo) Lesiba Kekana (36), die pa van Limpopo wat daarvan beskuldig word dat hy sy vier seuns se kele afgesny het, het Donderdag in die hof verskyn. Hy moet op...
View ArticlePetrolbomme op NWU-kampus
Prof. Dan Kgwadi, vise-kanselier van die NWU Foto: Nico Strydom, Maroela Media ʼn Groot aantal petrol en ʼn groot aantal petrolbomme is op die Mahikeng-kampus van die Noord-wes-Universiteit gevind, het...
View ArticleDepartement waarsku oor droogte; waterbeperkings ingestel
Argieffoto (Foto: dechatorn, Pixabay) Die departement van water en sanitasie het sy kommer uitgespreek oor die droë seisoen wat Suid-Afrika tans beleef. “Groot dele van die land sal na verwagting baie...
View ArticleKuierplek permanent gesluit ná sterftes tydens stormloop
Die voorval het by Osi’s Place plaasgevind. Foto: Facebook Die Wes-Kaapse dranklisensiëringstribunaal het Donderdag Osi’s Place, ʼn kuierplek in Khayelitsha, permanent gesluit ná ʼn stormloop in Junie...
View ArticleTwee sit lank oor agt familielede se moord
Argieffoto Twee mans is in die Pietermaritzburg-hooggeregshof in KwaZulu-Natal gevonnis vir die moord op agt mense. Thulani Donatus Mncwabe en Sibonelo Eric Mncwabe, is elk tot sewe keer lewenslank...
View ArticlePolitici se geskenke, aandele verklaar
Adjunkpresident Cyril Ramaphosa. Foto: Siyabulela Duda, departement van kommunikasie Adjunkpresident Cyril Ramaphosa het sy persoonlike rykdom van meer as R110 miljoen verklaar, het die Register van...
View Article