Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: Afrikanerkeuses – studente-opstande en plaasmoorde

Argieffoto: AfriForum JeugDie nuus word steeds oorheers deur die studente-opstande, die verloop en implikasies daarvan en die Seunse Weenkoor se refrein oor gebrekkige Afrikanerdeelname. Hierdie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Brande op Wits-kampus gestig ure voor universiteit heropen

Studente betoog by Wits (Oktober 2015) Foto: Wits, FacebookDie Universiteit van die Witwatersrand (Wits) moes Woensdag veiligheid by sy Braamfontein-kampus opskerp nadat eiendom op die kampus deur...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

NWU se Mafikeng-kampus gesluit

Die situasie by die NWU se Mafikeng-kampus. Foto: @seahludis/Twitter Die Noordwes-Universiteit het sy Mafikeng-kampus onmiddellik gesluit omdat betogende studente eiendom beskadig het. Louis Jacobs,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Groep rowers blaas ses kitsbanke op, skiet polisieman

‘n Foto van die toneel: Foto: SAPD ʼn Polisiebeampte is Woensdag in die vroeë oggendure in die maag geskiet, nadat ʼn groep van nagenoeg 20 “goed georganiseerde” rowers ses kitsbanke in Durban opgeblaas...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

SA kry vroulike president (vir ʼn dag)

Susan Shabangu. Foto: Flickr/GovernmentZASuid-Afrika gaan vir ʼn kort periode ʼn vroulike president hê.  Susan Shabangu, minister in die presidensie verantwoordelik vir vroue, sal as waarnemende...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nasionale maand van protes teen plaasmoorde aangekondig

Ernst Roets. Argieffoto: Reint Dykema. AfriForum het Woensdag amptelik die maand November as ’n nasionale maand van protes teen plaasmoorde verklaar. Gedurende dié maand sal verskeie aksies van stapel...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Arbeidsdepartement sê oor ineenstorting van M1-brug

Foto: Netcare 911Die departement van arbeid het Woensdag ʼn mediakonferensie gehou om “voorlopige bevindinge” in die ondersoek na die M1-brug ineenstorting bekend te maak. Tibor Szana, hoofinspekteur...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bejaarde op verjaardag in aftree-oord vermoor

Die Duncan Ferguson-aftreeoord. Foto: Google Mapsʼn Inwoner van ʼn aftree-oord in Somerstrand, Port Elizabeth, se liggaam is Woensdag op sy 85ste verjaardag in sy kothuis aangetref. Ao. Alwin Labans,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man skuldig ná hy hond in slagyster laat ly

Die slagyster waarin die hond getrap het. Foto: Verskaf Mvula Isaac Mini(48), ʼn inwoner van Verkeerdevlei in die Vrystaat, is skuldig bevind aan dieremishandeling nadat hy verlede jaar ʼn hond in ʼn...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vermiste ma en seun opgespoor

Jaydon en Nadia Venter. Die ma en haar tweejarige seuntjie van Germiston aan die Oos-Rand wat op 14 Oktober spoorloos verdwyn het, is spoedig opgespoor nadat inligting oor hul verdwyning bekend gemaak...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polisieman wat glo polisiekantoor wou beroof in hof

Konst. Mpho Matsoso. Foto: SAPDDie polisiekonstabel wat in hegtenis geneem is vir sameswering om die Dunnottar-polisiekantoor, net buite Springs in Gauteng, van vuurwapens te beroof, het Woensdag in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] Onnie glo vermoor oor verdagte dwelmhandelaar skuld

Lindie Bosch-Jansen en haar vriend, Howard Holtzhausen. Foto: FacebookDie man wat teregstaan vir die moord op die onderwyseres Lindie Bosch-Jansen wou haar glo beroof omdat hy na bewering ‘n Nigeriese...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Valke fnuik ‘sluipmoordplan’ oor R34 miljoen

Argieffoto Die Valke het ʼn sakeman van Durban in hegtenis geneem wat glo sy sakevennoot wou laat vermoor om by ’n polis van R34 miljoen te baat. Brig. Hangwani Mulaudzi, woordvoerder van die Valke, het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kollega skiet glo vrou dood ná verhoor

Argieffoto: SAPD/Facebookʼn Vrou in haar 30s in Woensdagoggend by haar werksplek in Belfast, Mpumalanga doodgeskiet. Brig. Selvy Mohlala, woordvoerder van die polisie, het gesê die voorval het by ʼn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boer, vrou en nog 8 vas ná man se dood

Foto: SAPD/Facebookʼn Boer van Noordwes, sy vrou en nog agt mense is in hegtenis geneem nadat hulle glo drie mans erg aangerand het, waarna een van die mans oorlede is. Kapt. Paul Ramaloko, ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man in hof oor lyke in vlak grafte

Argieffotoʼn Man van Lesotho het Woensdag in die Kestell-landdroshof in die Vrystaat verskyn na die gru-ontdekking van twee lyke in vlak grafte op ʼn plaas in die omgewing. Lt.kol. Thandi Mbambo, ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man gevonnis nadat hy vier kinders verkrag

Argieffotoʼn 57-jarige man is Woensdag in die Hopetown-landdroshof in die Noord-Kaap gevonnis nadat hy skuldig bevind is aan die verkragting van vier kinders. Lt. Sergio Kock, ’n woordvoerder van die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Veiligheidsbeampte skiet kollega, pleeg selfmoord

Argieffotoʼn 22-jarige veiligheidsbeampte by ʼn myn in Noordwes het glo sy kollega doodgeskiet voor hy selfmoord gepleeg het. Maj. Pelonomi Makau, ’n woordvoerder van die polisie, het gesê die polisie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Poskantoorwerkers vaar strate in oor salarisse

Argieffoto Duisende poskantoorwerkers sal na verwagting Donderdag in Johannesburg opruk om vir hul volle salarisse te betoog. Die poskantoor het vandeesweek bekend gemaak dat slegs 70% van werkers se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kleuter sterf, tweede kritiek toe hek op hulle val

Die hek wat op die kleuters geval het. Foto: Yusuf Abramjee/Twitter ʼn Vierjarige kleuter is dood en ʼn driejarige kritiek beseer nadat ʼn staalhek Woensdag by ʼn huis in Erasmia in Pretoria op hulle geval...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live