Kinderverkragter gevonnis vir onopgeloste sake uit 2013
Speurderkonstabel Nikiwe Mokatsane Foto: SAPD ʼn 21-jarige man is uiteindelik gevonnis in twee sake van kinderverkragting wat nie in 2013 opgelos is nie, danksy knap speurwerk deur die polisie. Neo...
View ArticleVerdagtes steeds soek ná kluis opgeblaas is
Argieffoto Die polisie in Clarens in die Vrystaat het ʼn volskaalse soektog van stapel gestuur nadat ʼn instapkluis by die Gladstone-kantoor in Golden Gate op 5 Februarie vanjaar opgeblaas is. “ʼn...
View ArticleDrie vas oor Luckhoff-diefstal
Die goedere wat uit ‘n winkel in Luckhoff in die Vrystaat gesteel is. Die twee verdagtes staan met hul rug na die kamera. Foto: SAPD Drie mans, tussen 21 en 34 jaar oud, verskyn Vrydag in die...
View ArticleTwee beseer toe hulle uit bewegende trein val
Argieffoto Twee mans, in hul 50’s, het Donderdagmiddag ernstige beserings opgedoen toe hulle naby die Langlaagte-stasie, in die suide van Johannesburg, uit ʼn bewegende trein geval het. Die mans het...
View ArticleNuuskommentaar: In die sweet van jou ‘demands’…
Studentebetogings (Oktober 2015) (Foto: verskeie bronne, sosiale media) Dit gaan taai vir universiteite wees om na die studentebetogings met ewe veel sukses weer hul akademiese aktiwiteite op dreef te...
View ArticleKovsie-studente moet stem oor Afrikaans
Hoofgebou op die Bloemfontein-kampus van die Universiteit van die Vrystaat Foto: UV Facebook Studente van die Universiteit van die Vrystaat (UV) neem tans aan ʼn stemproses deel oor taalbeleid by dié...
View ArticleGroepe pak Lesufi ná uitlatings oor Afrikaanse skole
Panyaza Lesufi. Foto: Flickr/GovernmentZA Die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas) en die burgerregte-organisasie AfriForum het Panyaza Lesufi, LUR vir onderwys in Gauteng,...
View ArticleInwoners gemaan om water spaarsamig te gebruik
Argieffoto Rand Water het Vrydag inwoners van Gauteng weer gemaan om water spaarsamig te gebruik, aangesien watertekorte dreig weens min reën. Die maatskappy het ʼn waarskuwing uitgereik oor ʼn tekort...
View ArticleR1.4 miljard-tender toegeken om skip te bou
Rob Davies, minister van handel en nywerheid tydens die bekendstelling van ‘Aukwatowa’ as deel van die projek tussen Kaapstad en Port Nolloth Foto: Smit Amandla Marine Suid-Afrika se...
View ArticleDerde verdagte vas in Panayiotou-saak
Jayde Panayiotou. Foto: Verskaf ʼn Derde verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die moord op Jayde Panayiotou. “Sinethemba Nenembe (28) het Vrydagoggend in die Port Elizabeth-landdroshof verskyn...
View ArticleStella-boer en medebeskuldiges in hof oor aanranding, moord
Argieffoto ʼn 48-jarige boer van Stella, sy vrou en vyf ander verdagtes het Vrydag in die Vryburg-landdroshof in Noordwes verskyn op aanklag van moord, twee aanklagte van poging tot moord, aanranding en...
View ArticleStiefma gevonnis oor kleuter se dood
Linda Hope (Foto: Facebook; verskaf aan Maroela Media) Linda Hope (25) is Donderdag in die Pretoriase hooggeregshof gevonnis in verband met die moord op die tweejarige Christabelle, haar man Wynand...
View Article‘Begin van die einde vir Afrikaans op die Puk’
Die NWU se Potchefstroomkampus. Foto: NWU Pukke/Facebook Die eensydige besluit dat eerstejaarsklasse op die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroom-kampus vanaf volgende jaar deur middel van...
View ArticleVrystaat-reeksmoordenaar beken skuld
Argieffoto Nog twee liggame is Vrydag op die plaas Geduld naby Kestell in die Vrystaat uitgehaal, wat die aantal liggame op ses te bring staan. Die eerste twee liggame is op 21 Oktober gevind toe die...
View ArticleDurban-polisie fnuik rooftog
Argieffoto: SAPD / Facebook ʼn Sakeroof is Vrydagoggend in Wentworth, Durban in KwaZulu-Natal afgeweer en ses verdagtes is in hegtenis geneem toe die polisie flink reageer het. “Die polisie het...
View ArticleGesoekte verdagte in Oos-Londen gevang
Argieffoto Een van die Oos-Kaap se mees gesoekte verdagtes is Vrydagoggend in Duncan Village in Oos-Londen in hegtenis geneem. “ʼn Multidissiplinêre taakspan van plaaslike speurders,...
View Article[Foto’s] R3 miljoen dwelmvonds gemaak
Die dagga wat by Nakop-grenspos gevind is (Foto: SAID) Doeanebeamptes van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het die afgelope 48 uur in twee klopjagte beslag gelê op dagga en heroïen ter waarde van meer...
View ArticleKohler-Barnard se DA-lidmaatskap opgeskort
Dianne Kohler-Barnard Die Demokratiese Alliansie se federale uitvoerende komitee het Vrydag vergader om onder andere die bevindings van die federale regskommissie te bespreek wat verband hou met LP...
View ArticleVier vas oor liggaamsdele van diere
Foto: SAPDVier verdagtes het in die Greytown-landdroshof in KwaZulu-Natal verskyn nadat hulle glo betrap is waar hulle die liggaamsdele van bedreigde diere verkoop. Maj. Thulani Zwane, woordvoerder van...
View ArticleDrie dood in gru-botsing
Foto: ER24Drie mense is dood en vier beseer in ʼn botsing reg van voor in Paardeneiland in Kaapstad. Chitra Bodasing, woordvoerder van ER24, het gesê die botsing het vroeg Saterdagoggend in Marineweg...
View Article