Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Parlement bespreek transformasie in universiteite

Blade Nzimande. Foto: Flickr/GovernmentZA Lede van die parlement sal Dinsdagmiddag transformasie in die land se hoëronderwysinstellings bespreek. “Studenteleiers van verskeie studentestrukture sal na...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Brug stort ineen: Voorlopige verslag verwag

Foto: Netcare 911 Die departement van arbeid sal na verwagting Woensdag sy voorlopige verslag oor die ineenstorting van ʼn brug oor die M1 tussen Sandton en Wynberg in Gauteng vrystel. Twee mense is...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Limpopo-studente maak amok

Skade aan ‘n restaurant op die kampus. Foto: Twitter Studente aan die Universiteit van Limpopo se Turfloop-kampus het Maandagaand op ʼn verwoestingstog gegaan oor studieskuld. Kol. Ronel Otto,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

UWK wéér gesluit; betogers dra glo balaklawas en het koevoete

Betogende studente by die Universiteit van Wes-Kaapland. Foto: TwitterDie Universiteit van Wes-Kaapland (UWK) sal tot verdere kennisgewing gesluit wees, het die instansie Maandag aangekondig. Die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

PE-polisie maak groot daggavonds

Polisiebeamptes by een van die vragmotors. Foto: Verskaf. Vinnige optrede deur die Port Elizabeth-polisie het daartoe gelei dat twee vragmotors, wat talle sakke dagga vervoer het, in hul spore gestuit...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Goeie nuus: Tien vissermanne van verdrinking gered

Argieffoto: NSRI, FacebookTien vissermanne is Maandagmiddag gered nadat hulle in die moeilikheid beland het in die see by Die Poort, tussen Struisbaai en Witsand, in die Wes-Kaap. Die Nasionale...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man gevonnis ná hy kêrel op Kersdag vermoor

Die Wes-Kaapse hooggeregshof. Argieffotoʼn Jong dwelmverslaafde is Maandag in die Wes-Kaapse hooggeregshof gevonnis vir die moord op sy 62-jarige kêrel. Gerhardus Joshua Albrecht (25) het in sy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrou helder oordag op Limpopo-plaas oorval

Foto: Die Spoorsnyersʼn Vrou is Maandagoggend helder oordag op ʼn plaas buite Lephalale in Limpopo deur vier gewapende rowers oorval. Kol. Ronel Otto, woordvoerder van die polisie, het gesê vier...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man boet met lewe om geliefdes tydens ‘oorlog’ op kleinhoewe te beskerm

Johan Oelofse en Miempie Du Toit. Foto: Verskaf Johan Oelofse, ʼn 42-jarige bouer van Louis Trichardt in Limpopo, het Sondagaand manalleen ses aanvallers afgeweer wat uit die bloute lukraak losgebrand...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Verlammend dronk’ motoris vasgetrek

Argieffotoʼn Motoris wat Sondag vir dronkbestuur in hegtenis geneem is, was glo só erg onder die invloed dat polisiebeamptes gedink het hul blaastoestel is foutief. Die man wat in ʼn padblokkade in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ma en seun bykans twee weke lank vermis

Jaydon en Nadia Venter. Die Alberton-polisie ondersoek twee sake van vermiste persone nadat ʼn ma van Germiston aan die Oos-Rand en haar tweejarige seuntjie op 14 Oktober spoorloos verdwyn het. Dessie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

AfriForum loods grootste veldtog nóg teen plaasmoorde

Argieffoto: AfriForum JeugDie burgerregte-organisasie AfriForum sal in November sy grootste internasionale veldtog nóg teen plaasmoorde van stapel stuur. Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mynwerker sterf in modderstorting

Argieffoto: Leandro Neumann Ciuffo van Rio de Janeiro, Brasilië (Mina da passagem) via Markos90, Wikimedia Commonsʼn Lokomotiefdrywer is Maandag tydens ʼn modderstorting by die Lonmin-myn buite...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

2016-studiegeld: Regering sê dán waar geld vandaan gaan kom

Blade Nzimande. Foto: Flickr/GovernmentZA Blade Nzimande, minister van hoër onderwys, het gesê ʼn aankondiging sal Donderdag gemaak word oor waar die regering die R2,6 miljard gaan kry om op te maak vir...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Matrikulante moet R20 opdok vir eksamenrooster

Argieffoto Die Demokratiese Alliansie in Noordwes eis ʼn dringende ondersoek na bewerings dat matrikulante van Setumo High School in Mafikeng R20 moet betaal voordat hul die eksamenrooster ontvang. Tutu...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Nóg Limpopo-studente vas oor plundery

Foto: Konst. Maluleke (SAPD Mankweng) Nog drie studente van die Universiteit van Limpopo is in hegtenis geneem in verband met brandstigting en plundery op die kampus. Kol Ronel Otto, woordvoerder van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Strafhof tref voorsorg as Basjir weer SA besoek

Omar al-Basjir, president van Soedan Fatou Bensouda, staatsaanklaer van die Internasionale Strafhof, het voorsorgmaatreëls getref om seker te maak dat Suid-Afrika die Soedannese president Omar...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Werkloosheid neem toe, sê Stats SA

Argieffoto (Pixabay) Die aantal persone wat werkloos is, het toegeneem, het Statistiek Suid-Afrika Dinsdag gesê. Volgens die kwartaallikse arbeidsmagopname vir die derde kwartaal van die jaar, het die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polisieman vas oor ‘beplande roof’ op polisiestasie

Foto: SAPD, Facebook Die Valke het Dinsdag ʼn polisiekonstabel in hegtenis geneem vir sameswering om die Dunnottar-polisiestasie, net buite Springs in Gauteng, van vuurwapens te beroof. Die 30-jarige...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polisieman by laerskool doodgeskiet

Argieffoto Foto: SAPD, Facebook ʼn Polisiebeampte, wat nie aan diens was nie, is Dinsdagaand in sy eie motor by ʼn laerskool in Kaapstad doodgeskiet. Lt.kol. André Traut, polisiewoordvoerder van die...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live