Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Spioene’ in die parlement

Speaker Baleka Mbete in die parlement (Argieffoto) Baleka Mbethe Foto: GCIS Die parlement het glo ʼn aggressiewe aanslag teen sy eie personeel van stapel gestuur om spioene en fluitjieblasers ‘uit te...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrou verkrag, mans vermoor by Rhodespark

Rhodespark in Kensington, Johannesburg (Foto: ttruluck, panoramio.com) Die Cleveland-polisie is op soek na 12 verdagtes wat Saterdagaand by Rhodespark in Kensington, Johannesburg, twee mans vermoor en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Voertuie tydens taxibetoging aan die brand gesteek

Die voertuie wat aan die brand gesteek is Foto: SAPD Vyf voertuie is Saterdag by Boitekong-winkelsentrum in Rustenburg, Noordwes, aan die brand gesteek. “Taxibestuurders het glo onwettige...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pa hang homself glo ná baba se moord

Argieffoto Foto: HeikeIr, Pixabay Die polisie ondersoek ʼn saak van moord, poging tot moord en selfmoord, het die Vrystaat-polisie Sondag gesê. “ʼn 38-jarige vrou van Rosettenville in Johannesburg is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jhb-‘ontvoerders’ vas, slagoffer gered

Johannesburg-polisie het twee vermeende ontvoerders by ʼn huis in Fordsburg in hegtenis geneem ná ʼn wenk van die gemeenskap Foto: SAPD Die polisie in Johannesburg het Sondagmiddag omstreeks 14:00 twee...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

City Power-staking afgelas

Stad Johannesburg soos gesien van die dak van die Oribi-hotel in Troyeville Foto: Chris Kirchhoff, MediaClubSouthAfrica.com (http://www.mediaclubsouthafrica.com) Die munisipalewerkersvakbond (Samwu)...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man sterf in Fochville-botsing

Die bakkie se wrak. Foto: ER24 ʼn Man is dood en twee mense is beseer nadat ʼn bakkie en ʼn motor Sondagaand trompop buite Fochville in Gauteng gebots het. Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het gesê...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nóg ʼn universiteit gesluit weens betogings

Rhodes-UniversiteitAlle akademiese aktiwiteite by die Rhodes Universiteit is Maandag opgeskort nadat meer as 100 betogende studente die kampus tot stilstand gedwing het. Die studente, sommige met...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Drie ‘beroepsmisdadigers’ sterf, nog drie vas ná mislukte rooftog

Argieffoto (StevePB, Pixabay)Drie vermeende rowers is doodgeskiet nadat ʼn skietgeveg tussen polisiebeamptes en ses verdagtes ontstaan het tydens ʼn mislukte rooftog in Epping, Kaapstad. Brig. Hangwani...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man op PE-kleinhoewe vermoor

Johan van der Berg. Foto: Facebook Johan van der Berg (54), ʼn afgetrede tegnikus en sakeman, is vermoedelik deur die loop van Vrydagaand op sy kleinhoewe in die Groenbossie-omgewing in Port-Elizabeth...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Een dood ná boer en ‘aanvallers’ op mekaar skiet

Foto verskaf aan AT Inkmedia. ʼn Vermeende plaasaanvaller is dood en nog een gewond in ʼn skietgeveg met ʼn boer van die Amersfoort-omgewing in Mpumalanga. Brig. Selvy Mohlala, woordvoerder van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: Ongelyke debat oor Plan A versus Plan B en die BBB

Opmerking: Onlangs het ’n Maroela Media-leser in ’n leserskommentaar gekla oor die skakels in die nuuskommentaar na berigte en rubrieke op Netwerk 24. Sulke skakels word so spaarsamig moontlik...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man vas ná inbraak by Pta-kerk

Argieffoto ʼn 27-jarige man is in hegtenis geneem nadat hy glo oor die naweek by ʼn kerk in Pretoria ingebreek en dit besteel het. Kapt. Bonginkosi Msimanga, polisiewoordvoerder, het gesê die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bela-Bela-onnie sterf: Ma vertel van trauma ná ‘spogkind’ se dood

Lindie Bosch-Jansen en haar vriend, Howard Holtzhausen. Foto: Facebook“Dis asof jy droom; asof jy enige oomblik gaan wakker word. Nooit weer gaan ek haar stem hoor nie, haar raad kan vra of met haar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nog ʼn kampus sluit weens betogings; minister gaan media toespreek

Foto: Twitterʼn Derde universiteit is Maandag weens betogende studente gesluit. Die Universiteit van Kaapstad (UK) het Maandag gesê alle bedrywighede en akademiese aktiwiteite op die kampus is tot...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jong vlieënier se lyk gevind: ‘Hy het ʼn hart van goud gehad’

Jannes Scheepers. Foto: Facebookʼn Jong vlieënier wat Vrydag vermis geraak het se liggaam is Sondagmiddag laat gevind waar die vliegtuig in ʼn bergagtige gebied naby Graskop in Mpumalanga neergestort...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tradisionele geneser vas vir verkragting van tienerseuns

Argieffoto ʼn Tradisionele geneser van KwaZulu-Natal word daarvan beskuldig dat hy vier tienerseuns glo verkrag het om hulle van “siektes” te genees. Maj. Thulani Zwane, provinsiale polisiewoordvoerder,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zuma wil media-regulering bespoedig

Pres. Jacob Zuma. Foto: Elmond Jiyane, GCISPres. Jacob Zuma het Sondagaand op die vooraand van Persvryheiddag bevestig dat die regering steeds nie afgesien het van sy plan om die media strenger te...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Inwoners eis aksie ná gru-voorval by Rhodespark

Rhodespark in Kensington, Johannesburg (Foto: ttruluck, panoramio.com)Inwoners van Kensington in Johannesburg eis dat daar opgetree word ná Saterdagaand se gru-voorval in Rhodespark waartydens twee...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

12-jarige vas oor vuurwapen

Foto: SAPD/FacebookDie polisie in KwaZulu-Natal het ʼn 12-jarige seun in hegtenis geneem nadat ʼn vuurwapen in sy besit gevind is. Maj. Thulani Zwane, woordvoerder van die polisie, het gesê die seun en...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live