Boksburg-man vas oor naakfoto’s van vierjarige
Argieffoto ʼn 39-jarige man van Boksburg aan die Oos-Rand is in hegtenis geneem nadat hy glo naakfoto’s van sy meisie se vierjarige dogtertjie op die internet versprei het. Brig. Vishnu Naidoo,...
View ArticleKampsbaai-moord: Beskuldigde wag steeds op bed in psigiatriese hospitaal
Gabriela Alban. Foto: FacebookDie man van Guatemala wat aangekla word van die moord op ʼn Amerikaanse vrou in ʼn hotelkamer in Kampsbaai, wag steeds op ʼn bed in die Valkenberg- psigiatriese hospitaal...
View ArticlePolisiesoektog na kapers lei tot onverwagte vonds
Die renosterhorings wat in die huis gevind is. Foto: SAPDʼn Soektog na voertuigkapers in Mpumalanga het ʼn onverwagse wending geneem toe polisiebeamptes op renosterhorings in ʼn huis in dié provinsie...
View ArticleChaos by Bloemfontein-skole ná bende-gerug
Argieffoto (Foto: thesouthafrican.com)Nadat ’n gerug dat bendes skole teiken verlede week in Bloemfontein chaos veroorsaak het, het die polisie ʼn beroep op inwoners gedoen om nié gerugte te versprei...
View ArticleGroot doelwitte vir 2020 word op Toekomsberaad bespreek
Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, verduidelik waarop die Toekomsberaad van 10 Oktober sal fokus. Foto: Esté Meyer Jansen. Die Solidariteit Beweging bied op 10 Oktober ’n...
View ArticleTemboe-koning moet tronk toe
Koning Dalindyebo (in die grys pak) tydens ‘n besoek van pres. Zuma. Foto: GovernmentZA/FlickrDie hoogste hof van appèl in Bloemfontein het koning Buyelelkhaya Dalindyebo tot effektief 12 jaar...
View ArticleDA soek dokumente oor kernkragprogram
Aktiviste van Greenpeace betoog teen kernkrag. Foto: Twitter.Die DA het ʼn brief aan Nhlanhla Nene, minister van finansies, gerig waarin hul afskrifte eis van die beplanningsdokumente waarin die...
View ArticlePa wat glo kinders keelaf sny vandag in hof
ArgieffotoDie pa van Limpopo wat na bewering al vier sy kinders se kele afgesny het, sal Vrydag in die Magatle-landdroshof om borgtog aansoek doen. Maroela Media het vroeër berig die 36-jarige man het...
View ArticleBoksburgman in hof oor naakfoto’s van vriendin se vierjarige
Argieffoto ʼn 39-jarige man van Boksburg aan die Oos-Rand wat in hegtenis geneem is nadat hy glo naakfoto’s van sy vriendin se vierjarige dogtertjie op die internet versprei het, verskyn Vrydag in die...
View ArticlePolisie blameer stelsel vir foute met misdaadstatistieke
Riah Phiyega. Foto: GCISDie polisie het Donderdag gesê die foute wat by die jaarlikse misdaadstatistieksyfers ingesluip het, was bloot ʼn stelselfout. Lt.genl. Solomon Makgale, woordvoerder van die...
View ArticleNuuskommentaar: ‘Vertrou regering’– Jeff
Jeff Radebe. Foto: GCIS Suid-Afrikaners moet die (ANC)-regering vertrou, want belangrike aspekte van die Nasionale Groei- en Ontwikkelingsplan berus hierop, meen minister Jeff Radebe, wat in wese as...
View ArticleNege dood ná skietery op kampus
Omstanders vertroos mekaar by die kampus. Foto: AP Ten minste nege mense is dood en talle gewond, nadat ʼn 26-jarige man Donderdag op ʼn groep studente op ʼn kollege-kampus in Oregon in die VSA losgebrand...
View Article[Video] Landwye patrollies dié naweek gereël
Argieffoto AfriForum beplan om die naweek meer as 3 000 mense landwyd in te span om patrollies in hul woonbuurte te doen as deel van sy veldtog genaamd Operasie Misdaadvry. Die veldtog volg op die...
View ArticleMotoriste op pad na Krugerwildtuin gewaarsku
‘n Gedeelte van die pad wat versper is. Foto: @EdwardthembaSA / Twitter Die Mpumalanga-polisie het Vrydag ʼn beroep op motoriste gedoen om versigtig te wees op die pad tussen Hazyview en die...
View ArticlePta-bestuurders woedend ná bloulig-brigade glo ongeluk veroorsaak
Die kruising waar die ongeluk plaasgevind het. Foto: Verskaf Die polisie sal ʼn voorval ondersoek nadat twee Pretorianers in ʼn motorongeluk betrokke was, wat na bewering deur ʼn bloulig-brigade...
View ArticleNege vas vir boendoegeweld
Argieffoto Nege mans is in KwaZulu-Natal in hegtenis geneem nadat hulle glo die reg in eie hande geneem en ʼn vermeende inbreker doodgeslaan en nog twee glo erg aangerand het. Maj. Thulani Zwane,...
View ArticleVrystaters ervaar ligte aardbewing
Argieffoto.Inwoners in gedeeltes van die Noord-Kaap en die Vrystaat het Donderdagnag glo ʼn ligte aardbewing ervaar. Die meeste berigte van die aardbewing het uit Koffiefontein gekom, met mense in...
View ArticleVyf beseer toe man op inkopiegangers skiet
Argieffoto (Foto: imgkid.com)Vyf mense is ernstig beseer nadat ʼn gewapende man op inkopiegangers in ʼn winkelsentrum in Johannesburg losgebrand het. Ao. Moses Mapakela, woordvoerder van die polisie, het...
View ArticleBloem weer kalm ná bendegeweld
Argieffoto (Foto: thesouthafrican.com) Die situasie in Bloemfontein was Vrydag weer kalm ná die stad vandeesweek onder bendegeweld deurgeloop het waarin minstens drie mense dood is. Kol. Thandi Mbambo,...
View ArticleNóg ʼn man vas vir kinderpornografie
ArgieffotoIn nog ʼn skokkende voorval van beweerde kinderpornografie is ʼn 19-jarige man Donderdag in Pretoria in hegtenis geneem. Brig. Vishnu Naidoo, woordvoerder van die polisie, het gesê die man word...
View Article