Thabazimbi-plaasaanval: Slagoffers in kluis toegesluit; vrou doodgeskiet
Argieffoto: Reint DykemaDie polisie in Limpopo is op soek na ʼn onbekende aantal verdagtes ná ʼn plaasaanval naby Thabazimbi waartydens ʼn 59-jarige vrou doodgeskiet is. Kol. Ronel Otto, woordvoerder van...
View ArticleBeurtkragvoorspelling vir Sondag
Argieffoto: GCISEskom het Sondagoggend gesê die risiko vir beurtkrag is laag. “Die kragnetwerk is stabiel en daar vind nie tans beurtkrag plaas nie,” het Eskom in ʼn verklaring gesê. Volgens die...
View ArticleDrie vas oor dwelms
Die dwelms waarop beslag gelê is. Foto: SAPDDrie buitelanders is in Bellville naby Kaapstad in hegtenis geneem vir die beweerde besit van dwelms, het die Wes-Kaapse polisie gesê. Konst. Noloyiso...
View ArticleJackie Collins sterf op 77
Jackie (links) en Joan Collins. Foto: APJackie Collins, skrywer van talle topverkopers, is Saterdag in die ouderdom van 77 jaar oorlede. Sy het borskanker gehad. “Sy het ʼn wonderlike, vol lewe gehad en...
View Article[Foto’s] Spot gedryf met Bokke ná nederlaag
Foto: TwitterSosiale media-gebruikers het nie op hulle laat wag nie ná die Springbokke se skoknederlaag van 32-34 in Saterdag se Wêreldbeker-wedstryd teen Japan. Gemanipuleerde foto’s, of meme’s soos...
View ArticleVeiling van Zimbabwiese eiendom in Kaapstad gaan voort
Willie Spies. Foto: PretoriaFMInternasionale regsgeskiedenis sal Maandag in Kaapstad gemaak word wanneer die eerste eksekusieveiling van ’n Zimbabwiese eiendom in Suid-Afrika plaasvind, as die...
View ArticleEllisras-brand: Jayden sterf ook
Jayden en Katelint Da Costa voor die brand. Foto: FacebookKlein Jayden da Costa, die eenjarige seuntjie wat erge brandwonde opgedoen het toe sy ouerhuis in Ellisras in ’n brand verwoes is, is oorlede....
View ArticleDrie op Vrystaat-plaas doodgeskiet
Argieffoto: Reint Dykemaʼn Man en twee kinders, onderskeidelik 11 en 15 jaar, is Saterdag op ʼn plaas in die Vredefort-distrik doodgeskiet. Konst. Masilela Langa, woordvoerder van die polisie, het gesê...
View ArticleSA’ners leef nou langer, sê minister
ArgieffotoJeff Radebe, minister in die presidensie, het Sondag gesê Suid-Afrikaners se lewensverwagting het oor die afgelope tien jaar toegeneem. “Suid-Afrikaners leef langer; ʼn mylpaal wat gevier mag...
View Article10 000 moet glo een kraan deel in Noordwes-dorpie
ArgieffotoDie gemeenskap van Kraaipan in Noordwes het glo net een kraan vir 10 000 mense, het die DA Sondag gesê. Volgens Leon Basson, DA-LP, het die party ʼn oorsigbesoek gebring aan die gemeenskap om...
View Article[Foto’s] Talle huise aan Vaalrivier in puin gelê
Foto’s verskaf deur Jessica Moreira Talle luukse huise op die oewer van die Vaalrivier aan die Vrystaatse kant is Sondag in puin gelê toe ’n brand ontstaan het. Lt. Livhuhani Hani, woordvoerder van die...
View Article[Video] Waarskuwing oor klimaatsverandering in Afrika
‘n Skermskoot uit die video. Afrika se gemiddelde temperatuur styg vinniger as dié van enige ander vasteland. Wetenskaplikes het onlangs op ʼn konferensie in Pretoria gewaarsku dat as uitlaatgasse nie...
View ArticlePa, babaseun sterf in botsing
Foto: ER24ʼn Pa en sy twee kinders was Sondagmiddag in ʼn trompop botsing op die R31 naby Daniëlskuil in die Noord-Kaap betrokke. Pieter Rossouw, woordvoerder van ER24, het gesê die pa het glo met sy...
View ArticleDrie vas ná moord tydens Bfn-inbraak
Die verdagtes en gesteelde goedere wat teruggevind is. Foto: SAPD Drie mans is in hegtenis geneem nadat hulle die eienaar van ʼn kroeg en drie van sy werknemers oorval en een van die werknemers...
View Article‘NGV sal billike mediese sorg vir almal verseker’
ArgieffotoDie doel van die nasionale gesondheidsorgversekering (NGV) is om te verseker dat bekostigbare en billike mediese sorg aan almal in Suid-Afrika beskikbaar is en nie net aan diegene wat dit kan...
View ArticleTrompop botsing naby Warden eis vyf
Die motor se wrak. Foto: Verskaf Vyf mense is dood nadat ʼn vragmotor en ʼn motor Maandagoggend op die N3-suid naby Warden in die Vrystaat reg van voor gebots het. Chris Botha, woordvoerder van Netcare...
View ArticleVerdagte vas 16 jaar ná gru-moord op tienermeisie
Argieffotoʼn Ma van Kaapstad kan moontlik sien dat reg geskied vir haar dogter se moord nadat een van die beweerde moordenaars in hegtenis geneem is meer as 16 jaar ná haar dood. Die 14-jarige Valencia...
View ArticleNuuskommentaar: ‘Ope brief’ aan pres. Zuma
Pres. Jacob Zuma. Foto: Ntswe Mokoena, departement van kommunikasiePres. Jacob Zuma P.a. Nkandla, Uniegebou, Parlement, China, Rusland Geagte pres. Zuma Dis met ’n gekweste hart dat ek die brief rig....
View ArticleTwee ‘renosterstropers’ aangekeer
Foto: SAPD/Facebook Twee vermeende renosterstropers is Sondagaand in Limpopo in hegtenis geneem. Kol. Ronel Otto, provinsiale polisiewoordvoerder, het gesê die verdagtes is op die R101 tussen Polokwane...
View ArticleDrie kinders beseer in fratsongeluk by laerskool
Foto: ER24Drie kinders is Maandagoggend beseer tydens ʼn fratsongeluk by ʼn laerskool in Wartburg, KwaZulu-Natal. Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het gesê die voorval het in Swayimane gebeur. Die...
View Article