Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Luister] 50-jarige vrou vertel van angsnag in selle

Sandra* ʼn 50-jarige ma en ouma het Donderdagnag vreesbevange “die langste nag van haar lewe” in ʼn donker, nat, koue tronksel deurgebring nadat sy in hegtenis geneem is omdat sy glo geld by haar...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Egpaar wreed aangerand, gebrand op Mpumalanga-plaas

Estelle (middel) en Alan Bullen saam met hul vriendin, Elmarie Janse van Rensburg. Foto: Facebookʼn Egpaar is Vrydag op ʼn plaas in die Badfontein-omgewing buite Lydenburg, Mpumalanga, oorval, wreed...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polisieman wat glo vrou, dogter doodskiet, vra vir borgtog

Argieffotoʼn Polisiebeampte wat verbonde is aan die presidensiële beskermingsdienste en van moord aangekla word, het Maandag versoek om op borgtog vrygelaat te word. Sy regsverteenwoordiger het die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Drie op Vredefort-plaas vermoor: ‘Sy vertroue het hom sy lewe gekos’

Hansie Raath (54) en sy hondjie, Rakker. Foto: Verskaf Hansie Raath (54), die man wat oor die naweek saam met twee kinders op sy familieplaas naby Vredefort in die Vrystaat met sy eie vuurwapen...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Geskiedenis gemaak toe Zimbabwiese eiendom onder hamer kom

Dié eiendom, wat in Kenilworth, Kaapstad geleë is, is aan ’n private bieër vir R3.7 miljoen verkoop.Internasionale regsgeskiedenis is Maandag in Kaapstad gemaak toe die eerste eksekusieveiling van ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skolier vas ná mesaanval op medeleerling

Argieffotoʼn Gr. 10-leerling van ʼn Vrystaatse hoërskool is in hegtenis geneem nadat hy ʼn medeskolier glo agt keer met ʼn mes gesteek het. Konst. Joy Xaba, woordvoerder van die polisie, het gesê die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] Anika se ma hoop om antwoorde te kry

Die man wat glo die vermoorde Anika Smit op skool geteister het, se identiteit mag nou bekend gemaak word. Dít nadat ‘n lid van die publiek Damian Treeby se naam op ‘n sosiale netwerk gepubliseer het....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vermiste man se oorskot dalk gevind

Johann C Claassen Foto: http://www.missingpersons.gov.au/ ʼn Menslike skedel en beendere is in die Magaliesbergreeks in die Hartbeespoortdam-gebied naby Brits in Noordwes gevind. “Daar was klein...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Geslagsdele in vrieskas: Bfn-man bly in aanhouding

Die toerusting wat in die huis gevind is. Foto: Verskaf ‘n Man wat verlede week by sy huis in Bloemfontein in hegtenis geneem is nadat vroue se geslagsdele in sy vrieskas gevind is, bly in aanhouding....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Grabouw-verkragtingslagoffer wil nie praat nie, sê haar ma

Argieffoto ʼn 14-jarige meisie wat in Julie in Grabouw in die Wes-Kaap wreed aangerand en verkrag is, se ma sê sy sukkel om met haar te praat. “Ek probeer om met haar te praat, ek probeer om by haar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bylmoordenaar was mal, hoor hof

Phindile Joseph Ntshongwana Phindile Joseph Ntshongwana, voormalige Blou Bul-speler en veroordeelde bylmoordenaar, se vreemde optrede terwyl hy ʼn vrou drie dae lank aangehou en herhaaldelik verkrag...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrou spring uit motor oor spinnekop

Foto: Kosciusko County Sheriffs Department ʼn Vrou van Indiana in die VSA het Vrydag uit ʼn bewegende motor gespring toe ʼn spinnekop oor haar skouer gekruip het. Angela Kipp (35) het agteruit uit haar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Openbare vervoer tot stilstand geruk nadat polisie 300 taxi’s skut

Argieffoto: ANA Openbare vervoer in Durban is erg geraak nadat die eThekwini-metropolisie oor die naweek meer as 300 voertuie geskut het. Eugene Msomi, eThekwini-metropolisie se woordvoerder, het gesê...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Cecil-agent deur polisie ‘ontvoer’

Cecil die leeu Foto: Zimparks, Facebook Theo Bronkhorst, die professionele jagter wat daarvan beskuldig word dat hy die jag op Cecil die leeu gereël het, is glo Maandag deur polisie uit sy huis in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Seereddingspan ontbied vir ‘onbekende voorwerp’ in water

Argieffoto: NSRI, FacebookDie Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) in Oos-Londen is Maandag na die kus by Gonubie, noord van Oos-Londen, ontbied nadat ʼn onbekende voorwerp gesien is waar dit in die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Swanger matrikulant tydens huisroof ontvoer en vermoor

Die Mpumalanga-polisie het ʼn soektog van stapel gestuur na vyf mans wat oor die naweek ʼn swanger matrikulant glo tydens ʼn huisbraak ontvoer en vermoor het. Kol. Leonard Hlathi, provinsiale...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: Brand, brand! Maar die brandweer is stukkend

Argieffoto ’n Baie ou grappie word nou net te dikwels ’n ernstige storie. Die huiseienaar bel die brandweer in groot nood omdat sy huis in vlamme is. “Goed, meneer,” sê die diensbeampte, “maar hoe kom...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Da Costa-kinders finaal gegroet: ‘Hierdie verlange is vir ewig’

Sibreena da Costa en haar verloofde, Johan Nel, by Jayden kort na sy dood. Foto: Facebook Jayden en Katelint da Costa, die boetie en sussie van Ellisras wat oorlede is nadat hulle erge brandwonde...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrou doodgery toe sy glo wou vlug

Argieffoto: Netcare 911 ʼn Vrou in haar 30’s is Maandagaand op die N2-snelweg naby die Tongaat-tolplaza in KwaZulu-Natal doodgery toe sy glo van ʼn groep mans probeer vlug het. Chris Botha, woordvoerder...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] ‘Finale rusplek’ ná pa en seun van Pta in vliegongeluk sterf

Foto: Facebook Die video volg onderaan die berig. Pretorianer Anouka Petr (39) het onlangs ʼn unieke en pragtige laaste rusplek vir haar man, Hans (38), en hul sesjarige seuntjie Alexander geskep nadat...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live