$ 0 0 Foto: TwitterSosiale media-gebruikers het nie op hulle laat wag nie ná die Springbokke se skoknederlaag van 32-34 in Saterdag se Wêreldbeker-wedstryd teen Japan. Gemanipuleerde foto’s, of meme’s soos dit bekend staan, het kort na die wedstryd op sosiale media begin opduik.