Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man se gebrande lyk in polisiesel aangetref

Argieffotoʼn 44-jarige man wat in hegtenis geneem is vir drink in die openbaar, is later dood in ʼn polisiesel aangetref. Grace Langa, woordvoerder van die onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

UK-student se liggaam vermoedelik gevind

Argieffoto: Ernesta Swanepoel/NSRIʼn Liggaam, vermoedelik dié van ʼn student van die Universiteit van Kaapstad wat Sondagaand in die see by Koffiebaai in die Oos-Kaap verdwyn het, is Vrydag opgemerk. Lt....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Minderjarige gevonnis vir verkragting, poging tot moord

Argieffotoʼn Minderjarige seun is Donderdag in die Springbok-streekhof gevonnis vir die verkragting van en poging tot moord op ʼn 47-jarige vrou. Maj. Dimakatso Mooi, woordvoerder van die Noord-Kaapse...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taxi’s sper strate in Centurion af

Foto: FacebookMinibustaxi’s het Vrydagmiddag strate in Centurion versper nadat ʼn dispuut oor roetes tussen die onderskeie taxi-eienaars glo ontstaan het. Kapt. Colette Weilbach, woordvoerder van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Beurtkrag dié week moontlik weens instandhoudingskedule

Argieffoto (Foto: baptisteh, Pixabay)Ná 25 dae sonder enige beurtkrag sal Eskom die komende week waarskynlik weer beurtkrag moet toepas aangesien die kragvoorsiener groot instandhoudingwerk moet...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Moontlikheid van rampgebied in Lichtenburg ondersoek

Foto: Verskaf Die DA het Vrydag gesê die omvang van die hael- en reënskade in Lichtenburg, Noordwes, moet ondersoek word om te bepaal of die dorp nie tot ʼn rampgebied verklaar moet word nie. Jacqueline...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Werker sterf in ongeluk by Orkney-myn

Argieffotoʼn Werker is by AngloGold Ashanti se Moab Khotsong-myn naby Orkney in Noordwes dood. Volgens die maatskappy is die werker Donderdag noodlottig beseer tydens ʼn grondstorting. Die departement...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘ANC sal nie deur howe beheer word nie’

Ramaphosa by die verkiesingskongres. Foto: TwitterDie ANC sal nie deur die land se howe beheer word nie, het adjunkpresident Cyril Ramaphosa by die ANC-jeugliga se nasionale verkiesingskongres in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee kinders sterf in botsing

Die ongelukstoneel. Foto: ER24Twee seuntjies, vermoedelik twee en drie jaar oud, is dood in ʼn botsing tussen ʼn bakkie en ʼn vragmotor op die N12 net voor Ogies. Chitra Bodasing, woordvoerder van ER24,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Beurtkrag onwaarskynlik Saterdag

ArgieffotoEskom het Vrydag gewaarsku dat beurtkrag binnekort weer geïmplementeer kan word weens instandhoudingswerk wat volgende week moet plaasvind. Die kragvoorsiener het op 8 Augustus die laas...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gesin beseer in huisbrand

ArgieffotoTwee jong kinders het ernstige brandwonde opgedoen in ʼn huisbrand in Lephalale (Ellisras) in Limpopo. Chitra Bodasing, woordvoerder van ER24, het gesê die brand het laat Vrydagaand ontstaan,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuwe dilemma vir SA oor al-Basjir?

Omar al-Basjir, president van SoedanSuid-Afrika sal dalk nog ʼn dilemma oor ʼn moontlike besoek van pres. Omar al-Basjir van Soedan moet hanteer. Die Chinese ambassade in Pretoria het Vrydag aangekondig...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Fietsryer deur trok doodgery

Argieffoto: ER24ʼn Fietsryer is dood nadat ʼn vragmotor wat sand vervoer het, hom raakgery het naby Shaka’s Kraal, noord van Durban. Chris Botha, woordvoerder van Netcare911, het gesê ‘n groep fietsryers...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

SA-student eerste vroue-kwadrupleeg op Kilimanjaro

Mycroft en haar spanmaats na hulle Kilimanjaro uitgeklim het. Foto: Facebookʼn Student aan die Universiteit Kaapstad (UK) het die eerste vroue-kwadrupleeg geword om berg Kilimanjaro uit te klim. Chaeli...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man sterf ná girokopter neerstort

Argieffotoʼn 23-jarige man is Saterdag in ʼn hospitaal in Port Elizabeth dood nadat hy die vorige dag ernstig in ʼn girokopter-ongeluk beseer is. Ao. Gerda Swart, woordvoerder van die polisie, het gesê...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wêreld se kortste man sterf

Chandra Bahadur Dangi. Foto: Guinness World RecordsChandra Bahadur Dangi van Nepal, die wêreld se korste man, is in die ouderdom van 75 oorlede. Dangi is Donderdagaand aan ʼn onbekende siekte in ʼn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

DA se Pta-burgemeesterskandidaat aangekondig

Solly Msimanga (links) is as die DA se burgemeesterskandidaat in Pretoria aangewys.Daar kan geen twyfel wees dat daar vordering gemaak is sedert apartheid nie, maar die vordering het tot stilstand...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pta-fotograaf se versoek aan Charlize Theron

Albert Bredenhann met sy versoek aan Charlize Theron. Foto: Facebookʼn Fotograaf van Pretoria se versoek aan die aktrise Charlize Theron word wyd op sosiale media gedeel. Dit is nie die eerste keer dat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee sterf, 16 beseer toe taxi en motor bots

Foto: ER24Twee mense is dood en minstens 16 ander beseer tydens ʼn botsing tussen ʼn motor en minibus-taxi op William Nicol-rylaan in Johannesburg Saterdagoggend. Chitra Bodasing, woordvoerder van ER24,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pa en dogter van Noordwes doodgeskiet

Argieffoto: SAPD/Facebookʼn Pa en dogter van Noordwes is Vrydagaand koelbloedig in hul huis doodgeskiet. Maj. Pelonomi Makau, woordvoerder van die polisie, het gesê die 64-jarige man, sy 24-jarige...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live