Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Beloning aangebied in Vrystaat-moordsaak

Argieffoto Die polisie in die Vrystaat het Maandag ʼn beloning van R50 000 aangebied vir enige inligting wat mag lei tot die suksesvolle vervolging van die moordenaars van ʼn taxibestuurder in Virginia....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rhodes Must Fall-veldtog verloor steun

Foto: Twitter Die ANC-jeugliga in die Wes-Kaap het Maandag sy ontevredenheid uitgespreek oor uitlatings deur die studente-beweging, “Rhodes Must Fall” (RMF), wat Marikana en die land se leiers betref....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vyf wou landuit met R70 miljoen kontant

Argieffoto Doeanebeamptes by OR Tambo Internasionale Lughawe het vyf persone voorgekeer wat R23 miljoen en US$3.775 miljoen in kontant by hulle gedra het. “Die persone was op pad na Dubai,” het Luther...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ruiters afgegooi toe perde vir leeu skrik

Foto: SA Horseback Safaris, Facebook Twee persone is Maandag beseer toe hulle van hul perde afgeval het nadat ʼn leeu hulle glo by ʼn wildtuin in Krugersdorp bestorm het. SA Horseback Safaris, wat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Studentedialoog op NWU-kampusse van stapel gestuur

Die NWU se Potchefstroomkampus. Foto: NWU Pukke/Facebook Prof. Dan Kgwadi, visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU), het vanmiddag aangekondig dat hy studentebelangegroepe om ʼn tafel byeen wil...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Potch-hoërskool se koshuis in brand verwoes

Foto: FacebookDie koshuis van die Hoër Volkskool Potchefstroom is Maandagaand geheel en al in ʼn brand verwoes. Verskeie nooddienste het op sosiale media foto’s gedeel van die Jack Paauw-seunskoshuis...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dodelikste naweek nog op SA paaie

ArgieffotoDie afgelope naweek was een van die dodelikste vanjaar op Suid-Afrika se paaie met altesaam 141 mense wat in motorongelukke dood is, het die Padverkeerbestuurskorporasie (RTMC) Maandag gesê....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

UK-student verdwyn in see by Koffiebaai

Argieffoto: NSRI, Facebookʼn Buitelandse student van die Universiteit van Kaapstad (UK) het Sondagaand vermoedelik in die see by Koffiebaai in die Oos-Kaap verdrink. Die Nasionale Seereddingsinstituut...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man sterf in Bloem-botsing

Die bakkie se wrak. Foto: ER24 ʼn Man is dood en ʼn ander beseer nadat ʼn bakkie Dinsdag in die vroeë oggendure in Bloemfontein gerol het. Chitra Bodasing, woordvoerder van ER24, het gesê die ongeluk het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toegang tot Vuwani versper terwyl betogings woed

ArgieffotoPaaie in Vuwani, Limpopo, was Dinsdagoggend steeds afgesper nadat besighede oornag geplunder is terwyl inwoners steeds betoog teen die beplande insluiting in die nuut afgebakende...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee ‘rowers’ dood ná skietgeveg by winkelsentrum

Foto: TwitterTwee vermeende rowers is Dinsdagoggend in ʼn parkeerterrein by die Clearwater Mall in Roodepoort doodgeskiet. Cecile Braun, bemarkingsbestuurder van die sentrum, het aan Maroela Media gesê...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kortsluiting dalk rede vir brand by Potch-skool

Foto: Mooirivier Beskerming Die brand wat Maandagaand die grootste gedeelte van die Hoër Volkskool Potchefstroom se seunskoshuis verwoes het, is vermoedelik deur ʼn elektriese kortsluiting veroorsaak....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bejaarde vrou van Noordwes koelbloedig vermoor

Argieffoto: SAPD/Facebookʼn Bejaarde vrou van Schweizer-Reneke in Noordwes is Maandag in raaiselagtige omstandighede in haar huis vermoor. Maj. Pelonomi Makau, woordvoerder van die polisie, het aan...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Veiligheidswag buite Kroonstad-winkelsentrum doodgeskiet

Argieffoto (Foto: imgkid.com)ʼn Veiligheidsbeampte is Maandagaand by ʼn inkopiesentrum in Kroonstad in die Vrystaat doodgeskiet. Chris Botha, woordvoerder van Netcare 911, het gesê die voorval het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] ‘Bekkige’ boetebessie het land aan gons

‘n Skermskoot uit die video. Die video volg onderaan die berig. ʼn Video van ʼn Johannesburgse verkeersbeampte wat wys hoe sy glo parmantig voor ʼn motoris se selfoonkamera rondloop terwyl sy die gek...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] Tienermeisie durf ‘plaasaanvallers’ met haelgeweer aan

‘n Skermskoot uit die video.Beeldmateriaal van veiligheidskameras wys hoe ʼn gesin van Limpopo Sondagaand amper die slagoffers van ʼn plaasaanval was. Op die beeldmateriaal kan gesien word hoe die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boer voor vrou en seuns doodgeskiet

Argieffoto: SAPD/Facebook ʼn 50-jarige boer van Camperdown in KwaZulu-Natal is Dinsdag in die vroeë oggendure tydens in aanval op sy plaas voor sy vrou en seuns doodgeskiet. Shaheen Suleiman, direkteur...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Familielid van Panayiotou-‘huurmoordenaar’ glo vas vir moord

Sizwezakhe Vumazonke in die hof. Foto: Twitterʼn Familielid van die man wat na bewering gehuur is om Jayde Panayiotou te vermoor, is in hegtenis geneem vir moord. Thando Xolo Vumazonke (23), ʼn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tieners beseer ná steierwerk by skool ineenstort

Argieffoto Vyf mense, waaronder vier tieners, is beseer nadat steierwerk Dinsdag by ʼn hoërskool in Randburg, Johannesburg, ineengestort het. Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het gesê die voorval...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] EFF-lede slaan landboustudente glo met swepe

‘n Skermskoot uit die video.Beeldmateriaal van mense in EFF-oorpakke wat glo studente van die Elsenburg-landboukollege met swepe en sambokke slaan, het Dinsdag aan die lig gekom. AfriForum Jeug het ʼn...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live