[Video] 31ste kolhou vir legende Gary Player
Gary Player (Foto: @garyplayer, Twitter) Gary Player (80) het vandeesweek bewys waarom hy as ʼn golflegende beskou word toe hy Woensdag sy 31ste kolhou in sy loopbaan aangeteken het. Player het tydens...
View ArticlePikitup-onderhandelings val weer vas
Pikitup-werknemers wat deel is van die vakbond Samwu op 8 April 2016 buite Samwu House in Johannesburg se middestad (Foto: ANA) Die staking deur Pikitup-werknemers duur voort ondanks die stad...
View ArticleVyf vas oor diefstal van Eskom-toerusting
Argieffoto (Foto: SnapwireSnaps, Pixabay) Vyf persone is vandeesweek in hegtenis geneem in verband met die diefstal en onwettige verkope van toerusting wat aan Eskom behoort in Randfontein in Gauteng....
View ArticleOud-skoolhoof in hof oor bedrog
Glenwood High School (Foto: GlenwoodHighSchool.co.za) Trevor Kershaw, die voormalige skoolhoof van een van Durban se top-skole, het Vrydag vlugtig in die Durbanse kommersiële handelsmisdaadhof verskyn...
View ArticleHelp Zuma bedank, vra kerkleiers
Biskop Malusi Mpumlwana, algemene sekretaris van die SARK (Foto: Skermskoot uit ‘n video, SACC.org.za) Suid-Afrikaanse kerkleiers het Vrydag die ANC versoek om pres. Jacob Zuma te dwing om te bedank ná...
View ArticleOVK stuur SMS’e aan kiesers sonder adresse
Argieffoto Die Onafhanklike Verkiesingskommissie het Vrydag begin om SMS’e aan ongeveer 5,3 miljoen geregistreerde kiesers te stuur vir wie daar nie enige adresse op die kiesersrol beskikbaar is nie....
View ArticleBus tref vyf motors op N1
Die toneel Vrydagaand 8 April 2016 op die N1 noord tussen die Zambesi-afrit en N4-snelweg na Rustenburg (Foto: Netcare 911) Twee persone is dood en talle beseer toe ʼn bus Vrydagaand net voor 22:00 op...
View ArticleTau het nie Zuma se bedanking geëis nie, sê Jhb-ANC
Johannesburgse burgemeester Parks Tau (Foto: joburg.org.za) Die ANC in Johannesburg het ontken dat burgemeester Parks Tau versoek het dat pres. Jacob Zuma moet bedank. Die ANC Johannesburg-streek het...
View ArticleDrie beseer tydens skietery op plaas in Somerset-Wes
Argieffoto Drie persone is Saterdagoggend beseer tydens ʼn beweerde rooftog op ʼn plaas in Somerset-Wes, oos van Kaapstad. “Paramedici het omstreeks 09:20 na die toneel op Sandvleiplaas gehaas,” het...
View ArticleEFF-betogers beset MyCiTi-busse
Foto: http://myciti.org.za/ Betogers wat Vrydag aan ʼn EFF-optog in Kaapstad deelgeneem het, het vier 18 meter lange MyCiTi-busse by die Burgersentrum oorgeneem en die bestuurders gedwing om hulle na...
View ArticleDie duurste strate in SA
Oceana Villa, Nettletonweg 3, Clifton (Foto: ComeToCapeTown.com) Alhoewel slegs ʼn handjievol huise vyf jaar gelede vir meer as R20 miljoen verkoop is, is daar vandag 22 strate waar die gemiddelde...
View Article[Video] Suksesvolle seelanding vir SpaceX-vuurpyl
Skermskoot uit die video Die private ruimtemaatskappy SpaceX het Vrydag suksesvol sy Falcon 9-vuurpyl op ʼn platform in die see geland, ná die suksesvolle lansering van die Dragon-vragtuig na die...
View ArticleStempunt sluit vroeg in Noordwes
Argieffoto Die stempunt in Lethabong naby Rustenburg in Noordwes het Saterdag onverwags vroeg gesluit en kiesers in die gebied moedeloos gelaat. Kiesers het gehaas om hul registrasie- en...
View Article100 sterf in vuurwerkbrand by tempel
Brand by Kerala-tempel op 10 April 2016 (Foto: @thenewsminute, Twitter) Minstens 100 persone is Sondag dood en 200 beseer toe ʼn groot brand tydens ʼn vuurwerkvertoning by ʼn tempel in die suide van Indië...
View ArticleGuptas het glo SA verlaat
Atul Gupta (Argieffoto) Volgens mediaberigte het twee van die Gupta-broers Suid-Afrika verlaat. Die City Press het Sondagoggend berig Ajay en Atul Gupta, een van hul vroue en vyf assistente het...
View ArticlePasgebore baba by verkeerslig gelaat
Argieffoto ʼn Pasgebore baba is Saterdagaand dood aangetref by ʼn verkeerslig in Durban se middestad. Volgens Chitra Bodasing, woordvoerder van ER24, het ʼn lid van die publiek op die babaseuntjie afgekom...
View ArticleANC veroordeel satirerekening op Twitter
‘n Skermskoot van die satire-rekening op Twitter Die regerende party het die persone, wat verantwoordelik is vir ʼn satiriese ANC-Twitter-rekening, skerp gekritiseer. “Dit het onder ons aandag gekom dat...
View ArticleUitgerekte Pikitup-staking uiteindelik verby
Pikitup (Argieffoto) Die maandlange staking deur Pikitup-werkers het uiteindelik Saterdagaand tot ʼn einde gekom toe die stad en die South African Municipal Workers Union (Samwu) ʼn ooreenkoms bereik...
View ArticleWitrenoster met skietwond aangetref
Argieffoto ter illustrasie (Foto: Coralie – eie werk, CC BY-SA 3.0 via Wikicommons) ʼn Witrenosterkoei is dood aangetref in Kimberley in die Noord-Kaap. “Die provinsiale tak van die Valke het reageer op...
View ArticleBrussel-aanval: ‘Man met hoed’ aangekeer
Mohamed Abrini (31), wat op 8 April 2016 in Brussel aangekeer is, het erken dat hy die “man met die hoed” is wat op die lughawe se kringtelevisiebeeldmateriaal te sien is voor die selfmoordbomaanvalle...
View Article