Glykabel-val: ‘Nog lank nie die einde nie’
Carmen Botha. Foto: Verskaf Enkele dae nadat Carmen Botha, die tiener van Centurion wat 15 meter ver van ʼn glykabel af geval het, na ʼn rehabilitasiehospitaal oorgeplaas is, is sy weer terug in die...
View ArticleSchalk terug by skool ná bus hom tref
Schalk Viljoen terug by die skool. Foto: Verskaf. Presies 74 dae nadat ʼn snelbus Schalk Viljoen (16) voor sy skool in Pretoria raakgery het en hy by die dood omgedraai het, kon hy Dinsdag sy...
View ArticleOVK maan kiesers
Argieffoto Die onafhanklike verkiesingskommissie (OVK) het Woensdag lede van die publiek gemaan om nie die naweek se landwye kieserregistrasie te belemmer nie. Mosotho Moepya, hoofverkiesingsbeampte,...
View ArticleFNB sluit Gupta-maatskappy se bankrekeninge
ʼn Maatskappy wat aan die Gupta-familie behoort, het bevestig FNB het die maatskappy se bankrekeninge gesluit, kort nadat ʼn ander bank vroeër vandeesweek dieselfde gedoen het. Oakbay Resources and...
View ArticleVerkiesingsdatum bekend
Foto: Maroela Media Pres. Jacob Zuma het Woensdag die datum vir vanjaar se munisipale verkiesing bekend gemaak. Zuma het in ʼn verklaring bevestig die verkiesing sal op 3 Augustus plaasvind. Hy het gesê...
View Article‘Rowers’ glo by JHB-afrit geskiet
Foto: Facebook via Emer-G-Med (Pty) LtdSkote het Woensdagmiddag by die M1-Noord Grayston-afrit in Johannesburg geklap toe die polisie en vermeende rowers glo in ʼn skietgeveg betrokke geraak het....
View ArticleMan op Mpumalanga-plaas met mes gesteek
ArgieffotoDie polisie ondersoek ʼn saak van poging tot moord nadat ʼn 30-jarige man van Wakkerstroom in Mpumalanga Dinsdag op ʼn plaas in die omgewing met ʼn mes gesteek is. Brig. Selvy Mohlahla,...
View ArticleJong renjaer sterf: Lewe só gevier
Anthony Shelley. Foto: VerskafMotorfietsentoesiaste van heinde en verre gaan na verwagting Donderdag by die Redstar Raceway naby Delmas saamtrek om die lewe te vier van ʼn jong belowende renjaer,...
View ArticleANC-veterane: ‘Zuma moet waai’
Ronnie Kasrils (tweede van regs) en Zak Yacoob (regs) en verteenwoordigers van verskeie ander organisasies wat almal eis dat pres. Jacob Zuma bedank. Foto: Getrude Makhafola/ANATalle ANC-veterane, wat...
View ArticlePrioritisering van plaasmoorde: AfriForum gaan polisiehoof ontmoet
ArgieffotoDie burgerregte-organisasie, AfriForum, gaan volgende maand met die waarnemende nasionale polisiekommissaris vergader, om die wyse waarop plaasmoorde geprioritiseer kan word, te bespreek. Dít...
View Article‘Moordverdagte’ geskiet toe hy losbrand
Argieffoto: Nico Strydomʼn 20-jarige verdagte is deur die polisie geskiet nadat hy in Orkney, Noordwes, op twee polisiebeamptes losgebrand het. Brig. Leonard Hlathi, woordvoerder van die polisie, het...
View Article‘Ontvoerde’ studente-aktivis in hof
Vusi Oldman Mahlangu Foto: TwitterVusi Mahlangu, die studente-aktivis wat beweer het hy is ontvoer, het Woensdag in die Mthatha-landdroshof verskyn, nadat hy vroeër die week in hegtenis geneem is....
View ArticleMotief vir Pretoria-man se skietdood ondersoek
Die toneel Donderdagaand (7 April 2016) in Ermastraat. Foto: Best Care-ambulansdiensteDie polisie ondersoek die motief vir die moord op ʼn man van Pretoria wat Donderdagaand ten aanskoue van sy seun...
View ArticleLeerder kritiek, talle gesteek in bye-aanval by skool
Foto: FacebookVerskeie hoërskoolleerders is gehospitaliseer nadat hulle deur ʼn swerm bye aangeval is by Hoërskool Gerrit Maritz in Pretoria-Noord. Volgens ʼn woordvoerder van Emer-G-Med is ʼn groep van...
View Article[Video] Hommeltuig bars deur Kaapse kantoorvenster
Skermskoot uit videoʼn Digitale ontwerper van Kaapstad het Donderdag ʼn reuse-skok gekry toe ʼn vlieënde voorwerp deur die venster van sy kantoor op die vyfde verdieping gebars en hom teen die kop getref...
View ArticleGupta-broers, Zuma se seun bedank by Oakbay
Duduzane Zuma Foto: africa.widmi.comAtul Gupta, Vuran Gupta en Duduzane Zuma het met onmiddellike effek by Oakbay Resources bedank. Atul Gupta het as voorsitter bedank, Varun Gupta as uitvoerende hoof...
View ArticleOoggetuie byna by hof aangeval
Buite streekshof 10 in Port Elizabeth op 8 April 2016 (Foto: ANA) Die polisie in Port Elizabeth het Vrydagoggend vinnig opgetree en voorkom dat ʼn ooggetuie by ʼn hof aangeval is. “Drie ooggetuies in ʼn...
View Article[Foto’s] Kaapstad-egpaar vas oor daggalaboratorium
Die egpaar wat in hegtenis geneem is in verband met ‘n daggalaboratorium in Vredehoek, Kaapstad (8 April 2016) Foto verskaf deur die SAPD ʼn 42-jarige man en sy 51-jarige vrou is Vrydagoggend in...
View ArticleLesse hervat ná skoliere betoog
Argieffoto Lesse sal volgende week weer in Bloemhof, Noordwes, hervat nadat leerlinge by twee skole betoog het. “Skoliere by Thuto Lore Secondary School en Gaopalelewe Secondary School sal na...
View ArticleWes-Kaap waarsku oor waterskaarste
Argieffoto: Wikimedia Die Wes-Kaapse regering het Vrydag gesê waterbeperkings in dié provinsie kan voortduur en bygevoeg die verwagte laer as gemiddelde reënval vir die komende winter is kommerwekkend....
View Article