Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee kinders verdwyn in see by Richardsbaai

Argieffoto (Foto: Piper60, Pixabay) Twee kinders het Saterdag in die see by Richardsbaai in KwaZulu-Natal verdwyn en het vermoedelik verdrink. “Die NSRI Richardsbaai was besig met see-oefeninge toe...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Verkeersbeampte vas oor R100-omkoopgeld

Argieffoto ʼn Verkeersbeampte van Randfontein in Gauteng is in hegtenis geneem nadat hy glo omkoopgeld wou eis. “Die verkeersbeampte het ʼn spoedlokval beman toe hy ʼn lid voorgekeer het van die nasionale...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Politiek glo agter toename in Kaapstad-grondbesetting

‘n Informele huis word vernietig (Foto: Adam Armstrong via UrbanAfrica.net) Die stad Kaapstad het Saterdag gesê politiek lê agter die onlangse skerp toename in grondbesetting in dié stad. |ʼn Beduidende...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vyf verkool in Indonesië-tronk

Die brand het by die Malabero-gevangenis in Bengkulu, Indonesië uitgebreek (Foto: Liputan6) Vyf gevangenes is dood toe ʼn brand ontstaan het tydens oproerigheid in ʼn tronk in die weste van Indonesië....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Brussel-ontploffings: Dokters gaan traumaberading benodig

Die twee mans links op die foto is vermoedelik dood in die bomaanval op Brussel se lughawe op 22 Maart 2016. (Foto: Belgian Federal Police via AP) Staatsaanklaers in België het aangekondig dat nog drie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zuma bepleit samewerking tussen SA, Saoedi-Arabië

President Jacob Zuma en Salman bin Abdulaziz Al Saud, koning van Saoedi-Arabië (26 Maart 2016) Foto: @PresidencyZA, Twitter Pres. Jacob Zuma het Sondag gesê alhoewel Suid-Afrika se politieke...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] N2 gesluit ná petroltenkwa brand

‘n Petroltenkwa het op 27 Maart by die Umvoti Shell Ultra City op die N2 in KwaZulu-Natal aan die brand geslaan Foto: Netcare 911 Die N2 is by Salt Rock in KwaZulu-Natal gesluit en verkeer word na die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dwelmeenheid dringend nodig ná ‘Mercedes’-konkoksie

Argieffoto Die Demokratiese Alliansie het Sondag gesê die jongste dwelmverwante sterfgevalle in KwaZulu-Natal is ‘n bewys dat die polisie se voorgestelde gespesialiseerde eenheid teen dwelmmiddels...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Matroosberg spog met eerste sneeu

Die Facebook-blad Snow Report SA het Sondag foto’s van die eerste sneeu by die Matroosberg-natuurreservaat in die Wes-Kaap gepubliseer. Snow Report SA gee aan Nigel Stanley krediet vir die plasing.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kontant-vir-poste-skandaal: Angie moenie skrik vir Sadou nie, sê DA

Argieffoto Die Demokratiese Alliansie het die minister van basiese onderwys gemaan om nie deur die onderwysersvakbond Sadou geïntimideer te word nie en om die sogenaamde kontant-vir-poste-verslag vry...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die kat kom weer… in die pos!

Julie Baggot en haar kat, Cupcake, is weer herenig (Foto: SWNS.com) ʼn Siamese kat genaamd Cupcake het agt dae lank in ʼn boks oorleef nadat haar Britse eienaars haar per ongeluk gepos het. Cupcake was...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

30 sterf ná selfmoordbom in Pakistan

Pakistan Minstens 30 persone is dood na ʼn selfmoordbomplanter homself Sondag tussen ʼn groep mense in ʼn openbare park in Pakistan opgeblaas het. Haider Ashraf, woordvoerder van die polisie, het gesê...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Verkeersbeampte sterf toe spoedvraat hom tref

Argieffoto (Foto: geralt, Pixabay) Die polisie in Limpopo het ʼn soektog van stapel gestuur na ʼn motoris wat Sondagmiddag ʼn verkeersbeampte op die R36 buite Tzaneen in ʼn tref-en-trap-ongeluk doodgery...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tydelike Pikitup-werkers aangeval

Pikitup (Argieffoto) Tydelike werkers van die vullisverwyderingsmaatskappy Pikitup is in Alexandra, noord van Johannesburg, aangeval terwyl ʼn gewelddadige staking voortduur. Hope vullis het tydens die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Drie vas oor vuurwapen, gesteelde kar

Drie mans is in Nyanga in hegtenis geneem in verband met ‘n vermoedelik gesteelde motor en die onwettige besit van ‘n vuurwapen en ammunisie (Foto: SAPD) Drie mans is in Kaapstad in hegtenis geneem en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dodetal styg steeds ná Pakistan-selfmoordbom

‘n Man dra ‘n beseerde kind weg ná die aanval Foto: CNN Inwoners van Pakistan treur Maandag oor die slagoffers nadat ʼn Taliban-selfmoordbomplanter homself Sondag tussen ʼn skare in ʼn openbare park...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: Wat laat ʼn selfmoordterroris ‘tik’?

Die twee mans links op die foto is vermoedelik dood in die bomaanval op Brussel se lughawe op 22 Maart 2016. (Foto: Belgian Federal Police via AP)Kort na die selfmoordbomaanslae in Brussel, kom die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vermiste Kuilsrivier-vrou dood aangetref

Zarah Hector Zarah Hector (33) van Kuilsrivier, wat vroeër vandeesmaand verdwyn het, is dood aangetref. Konstabel Noloyiso Rwexana, woordvoerder van die polisie, het aan Maroela Media bevestig die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man gee homself oor ná verkeersbeampte sterf

Argieffoto ʼn Motoris van Limpopo wat Sondag in Tzaneen glo betrokke was in ʼn tref-en-trap-ongeluk waartydens ʼn verkeersbeampte gesterf het, is in hegtenis geneem. Maroela Media het vroeër berig die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zuma het parlement mislei oor Nkandla, sê Maimane

President Jacob Zuma reageer op 18 Februarie 2016 op die debat ná sy staatsrede Foto: @PresidencyZA, Twitter Mmusi Maimane, leier van die Demokratiese Alliansie, het Sondag gesê pres. Jacob Zuma het...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live