Dringende hofaansoek om UV-taalplan vir 2017 te stuit
Hoofgebou op die Bloemfontein-kampus van die Universiteit van die Vrystaat Foto: UV FacebookAfriForum, AfriForum Jeug en die vakbond Solidariteit het vandag met hul regspan gekonsulteer oor die...
View ArticleGuptas wou haar glo ook minister maak
‘n Skermskoot van die inskrywing wat op sosiale media gedeel word.Vytjie Mentor, voormalige voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor openbare werke, het onthul dat die Gupta-gesin glo vir...
View ArticleJong man doodgeskok
Argieffoto: Netcare 911. ʼn 23-jarige man is Dinsdag doodgeskok terwyl hy besig was om met ʼn hoekslyper te werk. Chris Botha, woordvoerder van Netcare 911, het gesê die voorval het omstreeks 11:30 by ʼn...
View Article14 ‘gevaarlikes’ ontsnap uit aanhouding in Modimolle
Argieffoto ʼn Grootskaalse soektog is van stapel gestuur nadat 14 verhoorafwagtendes Dinsdagmiddag uit die aanhoudingselle by die Modimolle (Nylstroom)-polisiestasie in Limpopo ontsnap het. Kol. Ronel...
View ArticleSkade aan Mafikeng-kampus beloop dermiljoene
Geboue in vlamme gehul by die Mafikeng-kampus van die Noordwes-Universiteit nadat betogers op 24 Februarie 2016 op ‘n plundertog gegaan het Foto: Twitter Die skade wat tydens die onlangse...
View ArticlePolisieman geskiet: Twee aangehou sonder mediese behandeling
Lucky Strauss Madiba en Sipho Mpho Mohlala in die hof. Foto: ANA Twee verdagtes wat daarvan beskuldig word dat hulle ʼn polisiebeampte van Pretoria tydens ʼn hoëspoedjaagtog op ʼn snelweg doodgeskiet het,...
View ArticleBetoger in Mookgophong doodgeskiet
‘n Nyala-pantservoertuig is met petrolbomme bestook tydens betogings in Mookgophong, Limpopo op 14 Maart 2016 (Maroela Media vra om verskoning vir die gehalte van die foto. Foto verskaf deur die SAPD)...
View ArticleZuma wis glo niks van Vytjie Mentor
Skermskoot van Vytjie Mentor se inskrywing op sosiale media Foto: Facebook Die presidensie het Dinsdag in ʼn verklaring gesê hy het navrae ontvang oor ʼn uitlating op sosiale media deur ʼn vorige ANC-LP,...
View ArticleDA oorweeg regstappe teen Zuma oor al-Basjir
President Jacob Zuma en president Omar al-Basjir in Soedan (31/01/2015) Foto: Departement van kommunikasie Die Demokratiese Alliansie het Dinsdag gesê hy oorweeg regstappe teen pres. Jacob Zuma en sy...
View ArticleVrou sterf in Limpopo tydens seekoei-aanval
Argieffoto (Foto: rmferreira, Pixabay) ʼn Vrou van Zimbabwe is dood en ʼn tweede ernstig beseer toe ʼn seekoei hulle in ʼn rivier naby Tzaneen in Limpopo aangeval het. “Een vrou, ongeveer 50 jaar oud, is...
View ArticleBoeties in hof oor meisie se verkragting, moord
Argieffoto Twee broers, onderskeidelik 23 en 28 jaar oud, het Dinsdag vlugtig in ʼn hof in Kaapstad verskyn op aanklag van die vermeende verkragting en moord van ʼn 19-jarige meisie in Khayelitsha. Die...
View ArticleDurban verloor miljoene liter water
Argieffoto Die minister van waterwese het Umgeni Water versoek om “dadelik in te gryp” om die stad Durban te help om sy waterlekkasies te stop. Die stad het in 2015 erken dat hy nagenoeg 240 miljoen...
View ArticleKubane moet SA dokters oplei, sê LUR
Foto: DarkoStojanovic/Pixabay.com Sibongiseni Dhlomo, LUR vir gesondheid in KwaZulu-Natal, het die nasionale regering versoek om Kubaanse dokters aan te stel om Suid-Afrikaanse mediese studente op te...
View ArticleVytjie ‘nie bang’; ANC, presidensie kap terug
Die nuutste plasing op Mentor se Facebook-blad.Vytjie Mentor, voormalige voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor openbare werke, het gesê sy gaan nóg inligting oor die invloedryke...
View ArticleBetogers takel Jhb-vulstasie; pad gesluit
Argieffotoʼn Gedeelte van Beyers Naudérylaan in Johannesburg is vir motoriste gesluit weens ʼn gewelddadige betoging wat sedert Dinsdagaand in die gebied voorkom. Lt. Kay Makhubela, woordvoerder van die...
View ArticleNóg twee aanklagte teen Breytenbach
Advokaat Glynnis Breytenbach. Foto: Werner Beukes/Sapa Bykomende aanklagte van meineed en bedrog is Woensdag teen DA-LP Glynnis Breytenbach gebring toe sy vlugtig in die Pretoriase landdroshof verskyn...
View ArticleMeisie (15) vas vir moord
Argieffoto ʼn 15-jarige meisie het Woensdag in die Springbok-landdroshof in die Noord-Kaap op aanklag van moord verskyn. Die meisie word daarvan beskuldig dat sy ʼn 17-jarige meisie met klippe...
View ArticleFifa eis miljoene vir sokkerwêreldbeker in SA
Gianni Infantino, Fifa se president. Foto: AP Foto/Michael ProbstDie Internasionale Sokkerfederasie (Fifa) het Dinsdag in hofdokumente aangevoer dat Suid-Afrika $10 miljoen se omkoopgeld betaal het om...
View ArticleSA volgens peiling minder gelukkig as in 2015
Argieffoto Suid-Afrikaners is nou 116de op die lys van gelukkigste mense ter wêreld. Dis nou volgens die jongste World Happiness Report wat saamgestel word deur die Earth Institute van die Amerikaanse...
View ArticleBekende se noue ontkoming toe plafon inval
Die gedeelte van die plafon van die News Cafe wat ineengestort het. Foto: Via Jeremy Mansfield op Facebook. Die voormalige radio-omroeper en televisie-persoonlikheid Jeremy Mansfield het Woensdag ligte...
View Article