Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man kritiek ná hy van winkel se dak val

Argieffoto: ER24 ʼn Man is in ʼn kritieke toestand in ʼn hospitaal nadat hy Woensdag van ʼn supermark in Fochville, Gauteng, se dak geval het. Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het gesê die man het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nóg ʼn aanval in Pta-natuurreservaat

Foto: ER24ʼn Man en vrou is Woensdagmiddag ernstig beseer toe hulle in ʼn natuurreservaat in die suide van Pretoria met pikke aangeval is. Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het gesê paramedici is na...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pizza-afleweraar-video: Klagtes gelê

‘n Skermskoot uit die video.Famous Brands, die maatskappy wat onder meer Debonairs Pizza besit, het gesê strafregtelike aanklagte is aanhangig gemaak teen die motoris wat glo een van Debonairs se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vakansieganger sterf in fratsongeluk

Argieffoto: Netcare 911Paramedici is Woensdag na ʼn huis in die Illovo-area naby Amanzimtoti ontbied ná berigte van ʼn strukturele ineenstorting. Chris Botha, woordvoerder van Netcare 911, het gesê met...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Adjunkminister erken Guptas-aanbod

Mcebisi Jonas (middel). Foto: GCISMcebisi Jonas, adjunkminister van finansies, het in ʼn verklaring erken dat die Gupta-familie vir hom die pos van minister van finansies aangebied het. Volgens Jonas...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee Ikeys-studente sterf

Die Universiteit van Kaapstad. Foto: UCT/FacebookDie Universiteit van Kaapstad (UK) het sy medelye met die families betuig van twee van sy studente wat die afgelope ruk dood is. Gerda Kruger,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gupta-familie antwoord op bewerings

Atul Gupta (Argieffoto)Die Gupta-familie het ʼn verklaring uitgereik in reaksie op Mcebisi Jonas, adjunkminister van finansies, se bewering dat hulle vir hom die pos van minister van finansies aangebied...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man ernstig beseer in kaping

Foto: Netcare 911ʼn Man het ernstige beserings opgedoen toe hy erg aangerand is tydens ʼn kaping in Midrand. Athlenda Mathe, woordvoerder van Netcare 911, het gesê die man is glo in Midrand gekaap waarna...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skok oor Guptas-aanbod: ‘Jonas was nie die enigste een nie’

Pravin Gordhan, die minister van finansies, met sy adjunk-minister, Mcebisi Jonas. Foto: GCISPolitieke partye het Woensdagaand met skok gereageer oor Mcebisi Jonas, adjunkminister van finansies, se...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Durban-kleuter verdrink

Argieffotoʼn Tweejarige kleuter het Woensdagaand in ʼn swembad by ʼn huis in Durban-Noord verdrink. Chris Botha, woordvoerder van Netcare 911, het gesê volgens mense op die toneel het die seuntjie vermis...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Enkele seksklagtes teen modelbaas laat vaar

Dawie de Villiers in die hof. Foto: ANADawie de Villiers, die Johannesburgse modelagentskapbaas wat tereg staan op verskeie seksuele aanklagte, het Woensdag die regter versoek om die aanklagte teen hom...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man sterf toe trein kar tref

Die motor wat in die botsing betrokke was. Foto: ER24 ʼn 33-jarige man is dood toe ʼn trein Woensdagaand naby Lephalale (Ellisras) in Limpopo teen sy motor gebots het. Russel Meiring, woordvoerder van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hofaansoek om Valke-baas te stuit

ArgieffotoDie Helen Suzman-stigting (HSF) en die organisasie Freedom Under Law (FUL) gaan ʼn aansoek bring om ʼn hofinterdik te bekom om die hoof van die Valke te verhoed om sy pligte uit te voer. Die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Geheim’ van Bermuda-driehoek toe nié opgelos

Grafika: Flipboard.com Navorsers het berigte in The Times en Daily Mail ontken dat die “geheim” van die Bermuda-driehoek ontrafel is. Die twee mediahuise het die gevolgtrekking gemaak dat Noorweegse...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mbalula reageer op Fifa-bewerings

Sportminister Fikile Mbalula. Foto: Flickr/GovernmentZAFikile Mbalula, minister van sport, het Donderdag tydens ʼn mediakonferensie reageer op Fifa se bewering dat Suid-Afrika omkoopgeld betaal het om...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mbalula ontduik vrae oor Guptas

Fikile Mbalula. Foto: Flickr/GovernmentZAFikile Mbalula, minister van sport, was Donderdag duidelik geïrriteerd toe joernaliste hom gevra het of die Gupta-familie hom sy pos as minister aangebied het....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Baba by Kaapstad-busstasie gebore

Argieffoto ʼn MyCiTi-stasiebestuurder het vandeesweek gehelp om ʼn gesonde babaseuntjie in Kaapstad in die wêreld te verwelkom. Xolani Stofile, die bestuurder van die MyCiTi-stasie in Racecourseweg in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Repokoers weer aangepas

Lesetja Kganyago, goewerneur van die Suid-Afrikaanse Reserwebank Foto: Elmond Jiyane, GCIS Lesetja Kganyago, goewerneur van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, het Donderdag bevestig dat die repokoers met...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Shoprite-werkers betoog oor lone, kontrakte

Foto: ANAShoprite-werkers het Donderdag onder die #OutsourcingMustFall-vaandel betoog daarteen dat hulle betaal en in diens geneem word deur arbeidsmakelaars. Clarence Debeila, woordvoerder van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zuma systap vrae oor Guptas; Maimane uitgegooi

President Jacob Zuma reageer op 17 Maart 2016 in die parlement Foto: Elmond Jiyane, GCIS President Jacob Zuma het Donderdag vrae oor die Gupta-familie se inmenging in ministeriële aanstellings met ʼn...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live