Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

DA-raadslid se vrou gevonnis

ArgieffotoYvette Greyling, ʼn voormalige eiendomsagent en die vrou van ʼn DA-raadslid, is gevonnis op aanklag van diefstal. Greyling is in die gespesialiseerde handelsmisdaadhof in Port Elizabeth tot agt...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zuma wil datum vir grondeise skuif

Pres. Jacob Zuma. Foto: Elmond Jiyane, GCISPres. Jacob Zuma het die kwessie of die afsnydatum vir grondeise nie verander moet word nie, aangeroer. Zuma het Donderdag by die opening van die Nasionale...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

PE-ontvoering: Verdagte kry borgtog

Argieffoto.Een van die mans wat beskuldig word van die ontvoering van ʼn tienjarige seun by ʼn naskoolsentrum, is in die Port Elizabeth-landdroshof op borgtog vrygelaat. Leon Bekkies is op borgtog van R1...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee sterf toe bussie rol

Die bussie wat gerol het. Foto: ER24 Twee mans is Donderdagmiddag dood toe die bussie waarin hulle vervoer is op die N11 in KwaZulu-Natal gerol het. Russell Meiring, woordvoerder van ER24, het gesê die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Onwettige aborsies: Vroue vra borgtog

Argieffoto (repeatcrafterme.com)Die twee vroue wat daarvan aangekla word dat hulle 25 onwettige aborsies uitgevoer en die fetusse weggegooi het, sal na verwagting Vrydag in die Port Elizabeth...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: Zuma veg terug

Pres. Jacob Zuma. Foto: Flickr/Governmentza/GCIS Daar kan min twyfel wees dat pres. Jacob Zuma se vlerke ná die Nene-debakel ietwat geknip is, maar dis ook duidelik dat dit Zuma nie welgeval nie. Hy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Lughawe-rowers’ geskiet in polisiejaagtog

ArgieffotoTwee mans wat glo mense van die OR Tambo-lughawe agtervolg en dan beroof het, is Donderdagaand tydens ʼn skietgeveg met die polisie gewond. Brig. Vish Naidoo, woordvoerder van die polisie, het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee vas ná moord in Aliwal-Noord

Argieffoto Twee mans is Vrydag in die vroeë oggendure in hegtenis geneem vir die moord op Sam van der Westhuizen (78) van Aliwal-Noord in die Oos-Kaap. Kapt. Ursula Roelofse, polisiewoordvoerder, het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

NWU sê oor bloedtoetse ná Puk-student sterf

Nicola Badenhorst. Foto: VerskafTe midde van bekommernisse onder studente en ouers nadat ʼn derdejaarstudent op die Potchefstroom-kampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) met simptome van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nog ʼn ANC-hoë bedank

ArgieffotoDie ANC se kommunikasiebestuurder, Keith Khoza, het bedank. Die regerende party het Vrydag Khoza se bedanking bevestig. Zizi Kodwa, woordvoerder van die ANC, het gesê Khoza se bedanking is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kaal man op snelweg doodgery

Die motor wat die man getref het. Foto: Crisis Medical ʼn Man, vermoedelik in sy laat twintigs, is Donderdag op ʼn besige snelweg in Durban doodgery toe hy glo kaal op die snelweg gehardloop het. Kyle...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man deur rowers agtervolg, geskiet

Argieffoto (Foto: imgkid.com)ʼn Man is in ʼn kritieke toestand nadat hy gedurende ʼn rooftog in Maitland, Kaapstad, geskiet is. Kapt. FC van Wyk, woordvoerder van die polisie, het gesê die 63-jarige man...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rubberkoeëls afgevuur by Limpopo-betoging

Betogers Vrydag by Mahwelereng. Foto: SAPDʼn Betoging by Vuwani in Limpopo het Vrydag gewelddadig geraak nadat inwoners polisielede met klippe bestook en paaie in die gebied afgesper het. Kol. Ronel...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Unisa-kampus gesluit ná betogers gebou beset

Foto: Izelle Jacobs / UnisaUnisa se Muckleneuk-kampus moes Vrydag gesluit word nadat stakende werkers glo 15 verdiepings van die OR Tambo-gebou op die kampus beset het in protes teen die bestuur se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Verkeersbeampte in hof oor moord en baba

ArgieffotoDie Saselemani-landdroshof in Limpopo het Donderdag gehoor dat ʼn vroueverkeersbeampte ʼn swanger tienermeisie maande lank dopgehou en geteister het om haar baba te kan steel nadat die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oscar Pistorius: Staat versoek vonnis van 15 jaar

Oscar Pistorius voorheen in die hof. (Maart 2014) Foto: Chris Collingridge/TheStar/Pool/SAPADie staat gaan versoek dat die hof Oscar Pistorius die minimum vonnis van 15 jaar oplê wanneer hy in April...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zuma moedig SA aan om te registreer vir verkiesing

Pres. Jacob Zuma. Foto: Flickr/GovernmentZAPres. Jacob Zuma het Vrydag ʼn beroep op kiesers gedoen om seker te maak dat hulle geregistreer is om in die komende munisipale verkiesing te stem. “Ek doen ʼn...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jong man verdrink in see by Strand

Argieffotoʼn Jong man van die Wes-Kaap het Donderdag in die see by die Strand verdrink. Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) het in ʼn verklaring gesê hulle is na die strand ontbied nadat ooggetuies...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] Operasie gee seun hoop

‘n Skermskoot uit die video.‘n Agtjarige seun het ná ‘n baanbrekersoperasie die kans op ‘n normale lewe. Hy ly aan ‘n seldsame neurologiese siekte wat ‘n misvormde arm veroorsaak het. Die insetsel is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man kritiek ná trok rol

Foto: ER24 Twee mans is Vrydag beseer toe ʼn vragmotor op die R528 in Georges Valley naby Tzaneen gerol het. Een van die mans was in ʼn kritieke toestand. Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het gesê...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live