Thabazimbi-munisipaliteit onder administrasie geplaas
Thabazimbi- sentrale besigheidsdistrik Foto deur NJR ZA (eie werk) via Wikimedia Commons Die Thabazimbi-munisipaliteit in Limpopo is onder administrasie geplaas terwyl Eskom dreig om die...
View ArticleDepartement wil van emmertoilette ontslae raak
Argieffoto Foto: milkwood.net Die departement van water en sanitasie het Vrydag sy toewyding bevestig om van die emmer-toiletstelsel ontslae te raak. “Die departement is bewus van en aanvaar dat...
View ArticleNóg ʼn tiener neem haar eie lewe
Deoni Vermaak Foto: Facebook “As dit dan net een ander kind of gesin kan help, dan is my seer nie verniet nie.” Só sê Junita Vermaak nadat haar 16-jarige dogter, Deoni, ʼn gr. 9-leerling aan die...
View ArticleSA soldate staan hul man teen Darfoer-milisie
Argieffoto ʼn Groep Suid-Afrikaanse soldate in Soedan het tydens ʼn vredesending “onwrikbare dapperheid” getoon toe gewapende milisie hulle op patrollie gekonfronteer het, het die Suid-Afrikaanse Weermag...
View ArticleMoontlik nuwe manier waarop polisielede geteiken word
Foto: SAPD, Facebook Twee polisiebeamptes is dood en ʼn derde is gewond nadat hulle in twee verskillende voorvalle in Gauteng geskiet is. Een polisiebeampte is dood nadat hy en sy kollega, terwyl hulle...
View Article[Video] Wits skors EFF-studente wat verkiesing ontwrig
Skermskoot uit die video Die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) het bevestig dat hy lede van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) geskors het nadat hulle Dinsdagaand ʼn debat tydens die...
View ArticleVyf tieners by TO Strand gered
Argieffoto van TO Strand (Foto: Facebook) Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) het Saterdag gesê vyf tieners is uit sleurstrome by TO Strand by Port Edward in KwaZulu-Natal gered. “Die span is...
View ArticleNaspers bring kykgenot met ShowMax
Skermskoot van ShowMaxAltesaam 11 000 uur kyktyd en 19 000 episodes vir slegs R99 per maand, is wat Naspers met sy nuwe internetstroomdiens, ShowMax, na Suid-Afrika bring. ShowMax sal die plaaslike...
View ArticleTwee weke sonder beurtkrag
Argieffoto Eskom het Sondagoggend gesê die kragnetwerk is tans stabiel, met ʼn lae risiko vir beurtrkrag. “Dit stel Eskom in staat om sy beplande instandhouding uit te voer,” het die kragvoorsiener in ʼn...
View ArticleMan beseer ná Land Rover in muur vasjaag
Foto verskaf deur Netcare 911 ʼn Man is Saterdagaand ernstig beseer nadat ‘n Land Rover in ʼn muur by ʼn vulstasie in Malvern, KwaZulu-Natal, vasgejaag het. “Die voertuig het die pad verlaat, deur die...
View Article[Foto’s] Brits-man sterf toe ligte vliegtuig neerstort
Foto: Hartbeespoort Emergency Rescue Unit ʼn Man is dood nadat sy ligte vliegtuig Saterdag in die Brits-omgewing naby Rashoop-vliegveld neergestort het. “Die vliegtuig het omstreeks 10:00 naby die...
View ArticleSA sleep voete met AGOA-ooreenkoms
Pres. Barack Obama en pres. Jacob Zuma by die Uniegebou in Pretoria tydens die Amerikaanse president se besoek aan Suid-Afrika in Junie 2013 (Foto: GCIS) Die Verenigde State van Amerika raak al hoe...
View Article[Foto’s] Polisievoertuig in Noordwes aan die brand gesteek
Foto: Intelligence Bureau SA, Facebook ʼn Polisievoertuig is Saterdag in Ten Rooms- informele nedersetting naby Hartbeespoortdam aan die brand gesteek en ʼn tweede is met klippe bestook. “Die polisie het...
View ArticleMan van Klerksdorp word steeds vermis
Tienie de Beer Marthinus “Tienie” de Beer (50) van Klerksdorp in Noordwes word nog steeds vermis nadat hy op 15 Augustus spoorloos verdwyn het. Sundra de Beer, Tienie se vrou, het aan Maroela Media...
View ArticleTieners sterf toe hulle stilstaande trok tref
Die Toyota waarin die tieners gery het (Foto: Crisis Medical) Twee tieners is Sondagoggend vroeg op die M4 naby Sibaya Casino, noord van Durban, dood toe hulle met ʼn Toyota agter in ʼn stilstaande...
View ArticlePanda-tweeling gebore
Mei Xiang Foto: AP Photo/Susan Walsh Die reusepanda Mei Xiang het Saterdag geboorte geskenk aan ʼn tweeling by die Smithsonian- nasionale dieretuin in Washington DC in Amerika. Die eerste babapanda is...
View ArticleMan vas oor naakte nooi se moord
Argieffoto ʼn 26-jarige man sal na verwagting Maandag in die Lichtenburg-landdroshof in Noordwes verskyn op aanklag van moord. “Die verdagte is Saterdag op die pad tussen Zeerust en Lichtenburg langs sy...
View Article[Video en foto’s] 11 sterf toe vliegtuig motors tref
Foto: @airlivenet, Twitter Elf persone is dood en verskeie beseer nadat ʼn vliegtuig Saterdag by ʼn lugskou in Sussex, in die suidooste van Engeland, neergestort en verskeie motors op ʼn besige pad getref...
View ArticleNuwe lugredery begin 1 September
Fly Blue Crane ʼn Nuwe Suid-Afrikaanse lugredery, Fly Blue Crane, begin op 1 September met sy eerste vlugte. Fly Blue Crane sal tussen OR Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg na Bloemfontein,...
View ArticleNuuskommentaar: Weer die emmerstelsel?
Argieffoto Foto: milkwood.netʼn Paar jaar gelede het ʼn spreker – ʼn boer uit die Molopo – die teenwoordiges by ʼn Agri Noordwes-kongres laat skaterlag toe hy die gehoor gevra het wat Suid-Afrika voor...
View Article