Mandela se kleinseun in hof vir beweerde verkragting
Argieffotoʼn Kleinseun van voormalige pres. Nelson Mandela sal Vrydag in die Johannesburg-landdroshof verskyn nadat hy na bewering ʼn 15-jarige meisie verkrag het. Lt.kol. Lungelo Dlamini, woordvoerder...
View ArticleNuuskommentaar: Plaasaanvalle – moenie kans nou deur vingers laat glip
Argieffoto: Praag “Die les wat toe (2003) geleer is, is dat dit maklik is om aanbevelings te doen, maar dat dit nie uitgevoer word sonder die politieke wil nie. VF Plus is bekommerd daaroor en sal die...
View ArticlePlaasmoorde: MRK se verslag grootliks verwelkom
Die omslag van die MRK se verslag. Sommige politieke partye sowel as die burgerregte-organisasie AfriForum asook Agri SA verwelkom die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) se verslag oor aanvalle...
View ArticleSoektog na Jhb-man eindig tragies
Chris van der Merwe. Foto: Facebookʼn Familie se soektog na ʼn familielid nadat hy vermis geraak het, het Donderdag tragies geëindig toe sy liggaam in ʼn lykshuis in Hillbrow, Johannesburg, opgespoor is....
View Article[Foto’s] Grootste skeepsvaart-skouspel in die wêreld
Foto: Sail.nl Die wêreld se grootste skeepsvaart-skouspel word tans in Nederland aangebied. Sedert die eerste skouspel in 1975 vind SAIL Amsterdam elke vyf jaar in die hoofstad van Nederland plaas. Dit...
View Article[Video] Slinkse rower kruip onder yskas uit
‘n Skermskoot uit die video.ʼn Slinkse rower wat ʼn gat in ʼn muur gekap en onder deur ʼn yskas geglip het om by ʼn winkel in te breek, is deur veiligheidskameras betrap. Die beeldmateriaal van die rooftog...
View ArticleBeurtkrag vooruitsigte laag vir Vrydag
Argieffoto As Eskom dit tot aan die einde van die naweek kan maak om die ligte aan te hou, sal dit twee weke wees dat beurtkrag laas toegepas is. Eskom het Vrydag oggend vrolik getwiet: “Goeie môre....
View ArticleKlag teen ‘baba-ontvoerder’ teruggetrek
ArgieffotoDie klag teen die vrou wat in Julie glo ʼn dag oue baba buite ʼn hospitaal in Rustenburg ontvoer het, is Vrydag voorlopig teruggetrek. Patience Matsaa (19) het Vrydag weer in die...
View ArticleRand Water-staking dreig steeds
Argieffoto Die munisipale vakbond Samwu het Vrydag gesê hy gaan sy lede raadpleeg oor ʼn nuwe loonaanbod wat Rand Water gemaak het om ʼn dreigende staking by die reuse-watervoorsiener te verhoed. Chumani...
View Article‘Wittes het die Madiba-droom verraai’
Jimmy Manyi. Foto: Reint Dykema Jimmy Manyi, president van die Progressive Professionals’ Forum (PPF) en voormalige direkteur-generaal van arbeid, het Vrydag wit mense gekritiseer en gesê die regering...
View ArticleMan verwoes eiendom ná liefdesteleurstelling
Die uitgebrande minibustaxi voor die huis. Foto: Herman Lategan ʼn Inwoner van ʼn plattelandse dorpie in die Vrystaat is al sy besittings kwyt nadat hy dit Maandag na bewering oor ʼn liefdesteleurstelling...
View ArticleSA rugbyspeler oorsese kontrak kwyt oor voorval met 14-jarige
Peter Rossouw de Klerk. Foto: rugby-talk.com Peter Rossouw de Klerk, ʼn Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat die afgelope tyd as voorspeler vir die Glasgow Warriors in Skotland uitgedraf het, is sy kontrak...
View ArticleThandi Maqubela sal teen moordvonnis appelleer
Thandi Maqubela Foto: Nardus Engelbrecht/SAPADie Wes-Kaapse hooggeregshof het veroordeelde moordenaar Thandi Maqubela Vrydag verlof tot appèl teen haar skuldigbevinding aan moord toegestaan. Die hof...
View ArticleAfriForum steek stokkie voor EFF-grondbesetting
Juan Mouton, Johan van der Merwe, adv. Johan Hamman, Alet Uys en Douglas Lake in die Mafikeng-hooggeregshof waar AfriForum ‘n uitsettingsbevel teen onwettige besetters gekry het (Foto: AfriForum)...
View ArticleOuderdom van Mandela se ‘slagoffer’ betwis
Argieffoto Een van oudpresident Nelson Mandela se kleinseuns, wat tereg staan op aanklag van verkragting, het Vrydag in die Johannesburgse landdroshof verskyn. Die 24-jarige, wie se naam nog nie bekend...
View ArticleOupa gevonnis oor kleinkinders se verkragting
Argieffoto ʼn Man is in die Verulam-streekshof in KwaZulu-Natal tot 36 jaar tronkstraf gevonnis nadat hy sy twee kleinkinders verkrag het. “Die 55-jarige oupa is Woensdag skuldig bevind en gevonnis,”...
View ArticleBaba dood aangetref in Umhlanga
Argieffoto Foto: HeikeIr, Pixabay Die polisie het paramedici van Netcare 911 Vrydagmiddag na ʼn toneel in Umhlanga ontbied waar ʼn baba van ongeveer 2 maande oud dood aangetref is. “Paramedici is na die...
View ArticlePhiyega dalk geskors tydens ondersoek
Riah Phiyega. Foto: GCIS President Jacob Zuma het Vrydagaand in ʼn verklaring bevestig hy het genl. Riah Phiyega in kennis gestel van sy voorneme om ʼn ondersoek teen haar in te stel. Volgens die...
View ArticleUmhlanga-baba se liggaam was geskend
Argieffoto Foto: HeikeIr, Pixabayʼn Baba wie se liggaam Vrydag naby die strand in Umhlanga, KwaZulu-Natal, gevind is, se liggaam was geskend. “Die baba se kop en geslagsdele is verwyder,” het maj....
View ArticleVodacom-hoof koop R4 miljoen se aandele
Shameel Joosub, uitvoerende hoof van Vodacom Foto: Vodacom Shameel Joosup, uitvoerende hoof van Vodacom, het R4 miljoen se aandele in die maatskappy gekoop, volgens inligting wat die Johannesburgse...
View Article