Zephany-saak: Ouers getuig
Morne en Celeste Nurse. Foto: ANACeleste Nurse, die biologiese ma van Zephany Nurse, het in die Wes-Kaapse hooggeregshof in trane uitgebars toe sy getuig het oor hoe haar dogter amper 19 jaar gelede...
View ArticleRegstappe teen Maties oor taalbeleid
Universiteit Stellenbosch. Foto: Facebook AfriForum Jeug sal regstappe teen die Universiteit van Stellenbosch (US) neem nadat die universiteit tydens ʼn spesiale raadsvergadering ʼn besluit oor die...
View Article[Foto’s] Miljoene rande se skade by Pretoria-stasie
‘n Treinwa brand by die Pretoria-stasie. Foto: Verskaf. Skade van nagenoeg R13,7 miljoen is Dinsdagaand by die Pretoria-stasie aangerig nadat mense wat hulself glo as passasiers voorgedoen het, op ʼn...
View ArticleUV-kampusse tot Maandag gesluit
Betogers op die UV-kampus. Foto: Twitter via @SongzPango Die kampusse van die Universiteit van die Vrystaat (UV) sal vir die res van die week gesluit wees ná die betogings wat vroeër die week die...
View ArticlePta-matrone geskors oor k-woord
Steve Biko-hospitaal Foto: pah.org.za ʼn Kraamsaalmatrone by die Steve Biko-hospitaal in Pretoria is met onmiddellike effek geskors weens bewerings van rassisme teen haar. Steve Mabona, woordvoerder van...
View ArticleGesin op Rustenburg-kleinhoewe oorval
Die Scheepers-gesin. Foto: Verskaf“Die Here was saam met ons in die huis. As Hy nie daar was nie, sou ek vandag dood gewees het.” Só het Zach Scheepers (30) vertel nadat vyf gewapende rowers die gesin...
View ArticleDepartement van hoër onderwys veroordeel geweld op kampusse
Brande is tydens die betogings by die Universiteit Kaapstad gestig (Februarie 2016) Foto: Verskaf Die onlangse onrus op die kampusse van Ikeys, Kovsies en Tuks is ʼn duidelike bewys dat daar randeiers...
View Article‘Onteieningswet sal in grondwethof beveg word’
LP’s in die parlement tydens pres. Jacob Zuma se staatsrede op 11 Februarie 2016 (Foto: GCIS) “Die wetsontwerp op onteiening is een stap nader om as een van Suid-Afrika se gevaarlikste wette...
View ArticleTuks sluit ook al sy kampusse
Betogings Maandag op die Tuks-kampus. Foto: Adéle ChanguionAkademiese aktiwiteite op die Hatfield-, Groenkloof- en Mamelodi-kampus van die Universiteit van Pretoria (UP) is vir die res van die week...
View ArticleMans in hof wat glo sjokoladevorms steel
Foto: www.cadbury.co.zaTwee mans wat glo die vorms gesteel het waarmee Cadbury se gewilde Bubbly-sjokolade gemaak word, het Maandag in die Port Elizabeth-landdroshof verskyn. Lindile Stemela (47) en...
View ArticleTaalbeleidvoorstelle nie taakspan s’n nie, erken UP
Foto: UP/FacebookDie voorgestelde wysigings aan die Universiteit van Pretoria (UP) se taalbeleid, waarvolgens Engels die primêre onderrigtaal sal wees, is nie die voorstelle van die taalbeleid-taakspan...
View ArticleBegrotingsrede 2016: Só word jou sak geraak
Pravin Gordhan. Foto: GCISPravin Gordhan, minister van finansies, het Woensdag in sy begrotingsrede gesê die koerse vir persoonlike inkomstebelasting gaan verlaag word, maar volgens ʼn kenner is dit...
View Article[Video] NWU-dosent hardhandig deur ‘student’ behandel
‘n Skermskoot uit die video. Die video volg onderaan die berig. Die bestuur van die Noordwes-Universiteit (NWU) het gesê hy is bewus van ʼn voorval waarin ʼn jong man glo ʼn vrouedosent op die...
View ArticleBegrotingsrede 2016: ‘Staat gaan gordel intrek’
Pravin Gordhan. Foto: GCISPravin Gordhan, minister van finansies, het Woensdag tydens sy begrotingsrede gesê staatsbesteding moet aansienlik verminder word. Gordhan het gesê groeikoerse van minder as...
View ArticleErge skade vir polisie ná Modimolle-betoging
Foto: SAPDDie betogers wat Dinsdag chaos in Modimolle (Nylstroom) veroorsaak het toe hulle tydens ʼn betoging gewelddadig geraak het, het erge skade aan polisie-eiendom en voertuie aangerig. Kol. Ronel...
View ArticleGr. 1-leerder ernstig beseer by skool
Argieffoto Foto: Netcare911ʼn Gr. 1-leerder het ernstige beserings opgedoen toe hy deur ʼn voertuig raakgery is by ʼn skool in Lydenburg, Mpumalanga. Volgens Athlenda Mathe, woordvoerder van Netcare 911,...
View ArticleBegrotingsrede 2016: Politieke partye reageer
Pravin Gordhan. ArgieffotoPolitieke partye het grotendeels positief op Pravin Gordhan, minister van finansies, se begrotingsrede gereageer. Pieter Mulder, leier van die Vryheidsfront Plus, het gesê...
View ArticleUP-gebedsbyeenkoms: ‘Ons droom nie in swart en wit nie’
Foto: ANAHonderde studente het Woensdag naby die hoofingang van die Universiteit van Pretoria (UP) bymekaargekom om te bid. Die groep van sowat 400 studente het in kleiner groepe verdeel, hande...
View ArticleSwanger vrou se verkragter gevonnis
Argieffotoʼn Man wat skuldig bevind is aan die brutale verkragting van ʼn hoogswanger vrou is in die Ladybrand-streekshof in die Vrystaat gevonnis. Ramakone Tsoeu, ʼn burger van Lesotho, is tot...
View ArticleUV: Jansen moet gaan, eis betogers
Foto: Twitter via @PostBadSantanaDie groep studente wat vandeesweek die kampus van die Universiteit van die Vrystaat (UV) tot stilstand gebring het, het Woensdag in ʼn memorandum geëis dat prof....
View Article