Jong man reeds drie maande vermis
Gustav van der Merwe. Foto: Verskaf Die polisie en die Pink Ladies het ʼn beroep op die publiek gedoen om te help om Gustav Wilhelm van der Merwe (27) op te spoor, nadat hy verlede jaar spoorloos van ʼn...
View ArticleAftreewet vir eers van die baan
Jeff Radebe. Foto: GCISDie regering het aangekondig die belastingwetsontwerpe, wat met pensioen- en voorsorgfondse verband hou, nie nou geïmplementeer sal word nie. Dit nadat organisasies soos Cosatu...
View ArticleKrugersdorp-skietery: Selfmoordbrief op toneel gevind
Gwen en Johan Fouché. Foto: Facebook ʼn Selfmoordbrief is glo in die huis in Krugersdorp, Gauteng, gevind waar ʼn man vanoggend geskiet en sy vrou kritiek gewond is. Die Krugersdorp Voice berig ʼn...
View ArticleStudente vergader oor Tuks-taalbeleid
Skermskoot uit @epignostic se video op Twitter tydens die openbare vergadering op 18 Februarie 2016 oor die taalbeleid by die Universiteit van Pretoria Streng sekuriteit is Donderdag op die hoofkampus...
View ArticleStaatsrede 2016: Zuma reageer op debat
President Jacob Zuma reageer op 18 Februarie 2016 op die debat ná sy staatsrede Foto: @PresidencyZA, Twitter President Jacob Zuma het Donderdag tydens sy repliek op die debat oor sy staatsrede gesê een...
View ArticleMotorbom ontplof in Ankara
Motorbom in Ankara, Turkye (17 Februarie 2016) Foto: EPA ʼn Motorbom het Woensdagaand in Ankara, Turkye ontplof, wat glo gemik was op die militêre voertuie van die Turkse regering. Minstens 28 mense is...
View ArticleBrandende Wits-bus word ondersoek
Die bus wat op 17 Februarie 2016 buite ‘n Wits-koshuis aan die brand gesteek is Foto: @andimolf, Twitter Die Universiteit van die Witwatersrand het Donderdag die polisie ontbied om ʼn saak van...
View ArticleDolfyn vrek ná swemmers selfies neem
Die dolfyn word soos ‘n trofee aangestuur Foto: Hernan Coria, CEN WAARSKUWING: Die foto’s onderaan die berig kan sensitiewe kykers ontstel. ʼn Jong dolfyn het vermoedelik weens dehidrasie gevrek nadat...
View ArticleOndersoek na universiteit se hantering van ‘swartgesig-herrie’
Een van die meisies wat valslik daarvan beskuldig is dat sy haar gesig “swart” gesmeer het. Foto: FacebookDie Universiteit Stellenbosch (US) het Donderdag gesê ʼn onafhanklike kommissaris sal aangestel...
View Article[Video] Oproerigheid by Tuks oor taalbeleid
Lede van die polisie en kampussekuriteit probeer betogers uitmekaar dryf. Foto: AfriForumGemoedere het Donderdag hoog geloop op die hoofkampus van die Universiteit van Pretoria (UP) na ʼn openbare...
View ArticleBestuurder steel glo duisende by Kaapse hotel
Foto: http://hotelverde.co.za/Die bestuurder van ʼn restaurant in ʼn luukse Kaapse hotel het Donderdag in die hof verskyn in verband met aanklagte van diefstal wat duisende rande beloop. Kavir Maharaj...
View ArticleSkietery in Pta-restaurant: ‘Hy kan nie veel onthou’
Conrad Liebenberg. Foto: Facebook Conrad Liebenberg (24) wat Woensdagoggend in ʼn restaurant in die ooste van Pretoria geskiet is, se toestand is bevredigend en hy is reeds na ʼn gewone saal oorgeplaas....
View ArticleSituasie weer kalm in Sabie ná betogings
‘n Vragmotor wat deur betogers aan die brand gesteek is. Foto: VerskafOntstoke inwoners van Sabie in Mpumalanga sal Saterdag met die burgemeester en ander regeringsrolspelers vergader na afloop van die...
View ArticleMoeilike pad vir universiteite
Argieffoto. Groter klasse, lae klasgelde, swak gehalte en baie min navorsing is die voorland vir openbare universiteite indien die huidige stand van sake op kampusse voortduur. Prof. Niek Grové,...
View ArticleNuuskommentaar: Is vandalisme en geweld tekenend van die nuwe Suid-Afrika?
Brande is tydens die betogings by die Universiteit Kaapstad gestig. Foto: VerskafDie eiegeregtigheid van sommige opstandige studente kan die land blywend verander. Opvoedkundige inrigtings kan nie die...
View ArticleLimpopo-betogings: Vermy dié paaie
Openbare-ordepolisie waak in Modimolle. Foto: SAPD Die polisie het Vrydag ʼn beroep op die publiek gedoen om sekere paaie in Limpopo te vermy weens gewelddadige diensleweringsbetogings. Kol. Ronel Otto,...
View ArticleTuks-kampusse gesluit oor ‘dreigemente’
Graffiti op ‘n muur by die Universiteit van Pretoria. Foto: Twitter via @_DakieDie Universiteit van Pretoria (UP) het Vrydag sy Hatfield- en Groenkloofkampusse gesluit nadat dreigemente ontvang is dat...
View ArticleBaba op ashoop gevind
ArgieffotoDie Vrystaatse polisie is steeds op soek na die ma van ʼn pasgebore babadogtertjie wat op ʼn ashoop in Bloemfontein gevind is, met ʼn doek in haar mond gedruk. Sers. Ikobeng Hlubi, woordvoerder...
View Article[Foto’s] Groot skenking vir Witbank-werkers
Vrywiligers help kos aandra. Foto: Verskaf Solidariteit Helpende Hand het op 19 Februarie kospakkies van altesaam agt ton uitgedeel by wat moontlik die eerste van vele uitdeelaksies in die gebied gaan...
View ArticleDuisende by optog in Pta-middestad
Foto: ANC/TwitterVerkeer in die Pretoriase middestad is Vrydagmiddag tot ʼn stilstand gebring deur duisende ANC-ondersteuners wat ʼn optog na die Uniegebou in Pretoria gehou het. Volgens die ANC is die...
View Article