Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Name bekend van skolier, motoris wat in gru-botsing sterf

Nico Grobler. Foto: Via Universitas Primêr op Facebook. Die name is bekend gemaak van die skoolseun en ʼn volwasse man wat Dinsdagmiddag in ʼn gru-botsing naby Jacobsdal in die Vrystaat gesterf het....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man op Pta-kleinhoewe geskiet

Argieffoto (Foto: imgkid.com) Die polisie ondersoek ʼn saak van poging tot moord nadat ʼn man Dinsdagaand op ʼn kleinhoewe in Tiegerpoort, oos van Pretoria geskiet is. Kapt. Marissa van der Merwe,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrou sterf in ongeluk op pad na skool

Die motor se wrak. Foto: ER24 ʼn Vrou is Woensdagoggend dood toe die motor waarin sy drie kinders na ʼn skool in KwaZulu-Natal geneem het, in ʼn ongeluk betrokke was. Volgens Chitra Bodasing, woordvoerder...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Aanvallers skiet boer met sy eie vuurwapen

Argieffoto: Reint Dykema ʼn Boer van die Edenburg-distrik in die Vrystaat is Woensdagoggend deur twee booswigte, wat hom op sy plaas ingewag het, geskiet. Johannes Coetzee (36), ʼn boer van die omgewing...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Veiligheidsbeampte van Lily-myn neem eie lewe

‘n Lugfoto van die ineenstorting. Foto: JacarandaFM via Mpumalanga EMS Die polisie het Woensdag bevestig dat die veiligheidsbeampte van die Lily-myn naby Barberton in Mpumalanga selfmoord gepleeg het....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

DA-hoofsweep uit Sona-debat gegooi

LPs Woensdag tydens die debat oor pres. Jacob Zuma se staatsrede. Foto: Elmond Jiyane, GCISDie debat oor pres. Jacob Zuma se staatsrede is Woensdag byna verdaag nadat die voorsitter van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Geskorste Valke-baas weer aangekla

Johan BooysenGenl.maj. Johan Booysen, die geskorste hoof van die Valke in KwaZulu-Natal, is weer aangekla van presies dieselfde aanklagte wat twee jaar gelede deur die hooggeregshof in Durban uitgegooi...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

UK: ‘Meerderheid koshuisstudente ís swart’

Een van die voertuie wat deur betogers gebrand is. Foto: Verskaf Die Universiteit van Kaapstad (UK) het Maandag bewerings deur die RhodesMustFall-beweging (RMF) ontken dat daar teen swart studente...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nóg 50 000 mense onder broodlyn weens droogte

Foto: Skymetweather.comDie Wêreldbank het Woensdag gesê die droogte wat groot dele van Suid-Afrika in sy greep het, het ʼn verdere 50 000 mense tot onder die broodlyn gedruk. “Ongeveer 50 000 mense is...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pta-fietsryers in tref-en-trap beseer

Argieffoto Twee fietsryers van Pretoria is Woensdag beseer nadat ʼn bus hulle glo op die hoek van Eeufeesweg en Christina de Witrylaan by Fonteinedal in Groenkloof, Pretoria, getref het. “Volgens...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

DA verhoed nuwe Noordwes-nommerplate

Voorgestelde nuwe “BB”-nommerplate vir Noordwes Foto: Amptelike Twitter-rekening van die Noordwes-regering deur die kantoor van die premier (@setsokotsanebb, Twitter) Die Demokratiese Alliansie het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lily-myn: Reddingspoging dalk met 2 weke vertraag

‘n Lugfoto van die ineenstorting op 5 Februarie 2016 van Vantage Goldfields se Lily-myn. Foto: JacarandaFM via Mpumalanga EMS Vantage Goldfields het Woensdagaand gesê dit kan moontlik nog twee weke...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nóg ʼn voortvlugtige aangekeer

Argieffoto Nóg een van die vier gevaarlike verdagtes wat onlangs uit ʼn bewegende vangwa in Noordwes ontsnap het, is aangekeer. Kol. Sabata Mokgwabone, provinsiale polisiewoordvoerder, het gesê Gontse...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: Het ons ʼn staatsgreep beleef?

Pres. Jacob Zuma tydens sy staatsrede van 2016. Foto: Elmond Jiyane / GCISNamate die tyd verloop sedert die Nene-insident, lyk dit al hoe meer of iemand agter die skerm “Zuma se toutjies trek”, maar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

UK kry hofbevel teen studente

Die bus wat tydens Dinsdagaand se betogings aan die brand gesteek is. Foto: UCTDie Universiteit van Kaapstad (UK) het ʼn tussentydse interdik gekry teen 16 lede van die RhodesMustFall-beweging, onder...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

12-jarige vereer ná sy sussie van verdrinking red

Netcare 911-personeel, Beth Laas met haar sertifikaat en haar jonger sussie. Foto: Verskaf Die 12-jarige meisie wat vroeër in Februarie haar sesjarige sussie van verdrinking gered het in Richardsbaai,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Stem só vir behoud van Afrikaans by Maties

Foto: Afrikaanse Alumni-vereniging/Facebook. Die Afrikaanse Alumni-vereniging het verlede week sy steun aan prof. André Coetzee, Heinrich Gonzales en adv. Jan Heunis toegesê vir die huidige...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skietvoorval in Pta-restaurant steeds ʼn raaisel

Conrad Liebenberg. Foto: Facebook Conrad Liebenberg (24) wat Woensdagoggend in ʼn restaurant in die ooste van Pretoria geskiet is, se toestand is stabiel maar steeds kritiek. Liebenberg se vrou, Lalucia...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Staatsrede 2016: Kyk regstreeks wanneer Zuma reageer

President Jacob Zuma luister op 17 Februarie 2016 na die debat oor sy Staatsrede Foto: Elmond Jiyane, GCIS President Jacob Zuma sal om 14:00 met sy repliek begin ná LP’s twee dae lank oor sy staatsrede...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Regters sal besluit oor landswette in al 11 tale

Argieffoto Uitspraak is vanmiddag voorbehou in die appèlhofsaak van taalaktivis Cerneels Lourens, bygestaan deur die burgerregte organisasie, AfriForum, waarin Lourens betoog dat landswette in al elf...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live