Betalings gemaak aan stakende busdienswerkers
Argieffoto ʼn Staking deur munisipale busdienswerkers van Durban sal na verwagting binnekort opgeskort word, nadat die eThekwini-munisipaliteit begin het om hulle te betaal. Die munisipaliteit het...
View Article[Foto’s] Pa en baba sterf in N3-ongeluk
Die ongeluk op 5 Januarie 2016 in Harrismith Foto: Netcare 911 ʼn Pa en ʼn baba is Dinsdagaand in ʼn ongeluk op die N3, ongeveer 20 km buite Harrismith in die rigting van Warden in die Vrystaat, oorlede....
View Article‘Werklike matriekslaagsyfer is minder as 36%’– AfriForum
Argieffoto Die burgerregteorganisasie AfriForum het gesê die gevolg van politiekery in plaas van leierskap is ʼn werklike matriekslaagsyfer van minder as 36%. “AfriForum wens alle matrikulante wat in...
View ArticleVrou uit puttoilet gered
Foto: ER24 ʼn Vrou wat in ʼn puttoilet in Bankara naby Kuruman in die Noord-Kaap vasgekeer was, is Dinsdagmiddag gered. “Lede van die gemeenskap het om die puttoilet saamgedrom toe paramedici by die...
View Article‘Maak rassisme ʼn misdaad’, vra ANC
ArgieffotoNa aanleiding van inskrywings op sosiale media wat die afgelope ruk opslae gemaak het en waarin onder meer na swart mense as “ape” verwys is, het die ANC Dinsdag gesê dit het tyd geword om...
View ArticleANC-verjaardag: Derduisende in Rustenburg verwag
Pres. Jacob Zuma, adjunkpres. Cyril Ramaphosa en adjunk sekretaris-generaal van die ANC, Jessie Duarte by die ANC se 103de herdenking in Kaapstad-stadion op 10 Januarie 2015 Foto: Elmond Jiyane,...
View ArticleMatriekuitslae: Wes-Kaap span die kroon
ArgieffotoVan al die provinsies het die Wes-Kaap die beste matriekresultate vir 2015. Debbie Schäfer, LUR vir onderwys vir die Wes-Kaap het gesê sy was “baie bly en trots” toe sy uitvind dat die...
View ArticleLyk van vermiste Tuks-werker op kampus gevind
Argieffoto Foto: enca.comDie liggaam van ʼn projekbestuurder by die Universiteit van Pretoria (UP) is Woensdagoggend in ʼn toilethokkie in ʼn badkamer gekry met ʼn plastieksak om sy kop. Kapt. Colette...
View ArticleVoortvlugtige vas toe hy glo op groep losbrand
Argieffoto (StevePB, Pixabay)ʼn Vermeende bendelid van Port Elizabeth wat vir weke deur die polisie gesoek is vir moord, is vasgetrek nadat hy glo Sondag op ʼn groep inwoners losgebrand het. Kol....
View ArticleHittegolf: Wees voorbereid
Foto: batsonchirowellness.com Met die hittegolf wat tans groot dele van die land in sy kake het, word mense aangeraai om nie vir lang tye buite te wees nie. Volgens Chitra Bodasing, woordvoerder van...
View ArticleVier dood ná bus omslaan; pad gesluit
Foto: ER24Vier mense is dood en talle beseer ná ʼn bus Woensdag op die N1 in Limpopo omgeslaan het. Kol. Ronel Otto, woordvoerder van die polisie, het gesê die ongeluk het omstreeks 10:00 sowat 20 km...
View ArticleCenturion-man sterf in Mosambiek
Johan Westervelt. Foto: InstagramJohan Westervelt, ʼn 30-jarige sakeman en kranige sportman van Centurion, is op Nuwejaarsdag in Mosambiek dood. Thea Westervelt, Johan se ma, het aan Maroela Media gesê...
View ArticleVerkeersbeampte vas oor omkoopgeld
Argieffoto: www.corruptionwatch.org.za ʼn Verkeersbeampte van Klerksdorp in Noordwes is Woensdag in hegtenis geneem nadat hy glo omkoopgeld van ʼn motoris geëis het. Volgens Simon Zwane, woordvoerder van...
View Article‘Matrieksertifikaat nie genoeg vir goeie werk’
ArgieffotoDie vakbond Solidariteit het Woensdag gesê die verwerwing van ’n matrieksertifikaat is onvoldoende om ’n goeie werk te bekom. Dit volg nadat 2015 se matriekresultate gister deur die...
View ArticlePE-visserman in Mosambiek vermis
‘n Onlangse foto van Cornelius van der Westhuizen. Foto: VerskafDie polisie in Port Elizabeth het ʼn soektog van stapel gestuur na ʼn plaaslike visserman wat in Mosambiek gewerk en verdwyn het. Cornelius...
View Article‘Facebook-dwelmsmokkelaar’ by grenspos vasgetrek
Die heroïenkapsules is saam met 10 000 ander pille in die vrou se bagasie gevind. Foto: SAID ʼn Vermeende dwelmsmokkelaar wat glo deur Facebook gewerf is, is Dinsdag by die Beitburg-grenspos tussen...
View ArticleTwee kritiek, kinders beseer in Krugersdorp-botsing
Foto: ER24Twee mans is kritiek en twee kinders beseer nadat twee bakkies Woensdagmiddag op die R24 in Krugersdorp gebots het. Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het gesê paramedici van verskillende...
View Article[Video] Vrystaat-gemeenskap pleit om ramphulp
‘n Skermskoot uit die video.Namate die droogtegreep in die Vrystaat verstewig, word trekkers, bakkies en vragmotors ingespan om water aan te ry vir dorstige gemeenskappe. Dis nou al weke lank ’n...
View Article‘ANC is eensydig oor rassisme’
Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum. Foto: Verskaf“Die ANC kan nie vertrou word om rassisme in Suid-Afrika te beheer nie, aangesien sommige van die land se grootste rassiste senior...
View ArticleNuusleser in sop oor hy onderwysminister ‘spot’
Andrew Barnes. Foto: Twitter ʼn Senior nuusleser van eNCA is in die sop nadat hy glo ʼn bespotting gemaak het van Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, se uitspraak. Andrew Barnes het glo...
View Article